Prometheus Liberated

Standard

Prometheus Liberated

cropped-prometheus2

Prometheus is back online.

This email from George:

“Dear All / Beste Almal

My previous blog, Prometheus Unbound, collapsed because of apparant technical problems. I first suspected hackers friendly to the religion-in-school-campaigners but they are really innocent (!?) Thanks for all your concerns. / Baie dankie vir almal wat hieroor navraag gedoen het! Would you please forward this to others who may not been included in this email.

My nuwe blog se naam is Prometheus Liberated (die arend vreet nie meer aan sy lewer nie!). Die nuwe adres is: http://georgeclaassen.wordpress.com.

Ditto in Afrikaans!

Groete.


George Claassen
Interim President / iBambela-Mongameli /
South African Science Journalists’ Association (SASJA) / iQumrhu Lentantheli leZenzululwazi loMzantsi Afrika
Suid-Afrikaanse Vereniging vir Wetenskapjoernaliste (SAVWJ)”

Advertisements

5 thoughts on “Prometheus Liberated

  1. So the godless mob can continue to spray their vitriol on the poor innocent god-fearing and god-loving children of the eternal god who guarantees life-after salvation.

    McBrolloks, I have bad news for you. When Gaines (founder of Mad) died, a wide-awake photographer took a photo of him with wings on going to heaven. And following him was an angel carrying a crate of beer on her back to keep him happy. So, perhaps we are backing the wrong horse here, mate.

    Like

  2. George Claassen het sonder enige verduideliking sy blogs ge-delete. Al die harde werk wat daar deur so baie mense gedoen was was vir altyd uitgewis, asof dit nooit bestaan het nie. Alles sonder enige verduideliking of verskoning.

    Daar is mesne wat se dat die fundies sy familie gedryg het. Dit klink asof dit waar kan wees, want George Claassen het defenitief onder druk van een of ander rigting geswyg, om vir altyd nou still gemaak te wees.

    Dit is alles baie jammer. Ek wonder gereeld of George Claassen ooit eendag ‘n verduideliking sal gee, maar ek twyfel. Dit lyk my hy het alles uit vrees uit gedoen.

    Wys jou net, die fundies is gevaarlike mense wat glad nie debat en redenasie toelaat nie. Hulle en hulle spoke lewe nog in die bronstudperk as dit by sulke dinge kom.

    Like

  3. Wow, dit is baie jammer, en terselftertyd skokkend. Dankie vir jou reaksie, McBrolloks. Dit klaar die misterieuse verdwyning van Claassen se aanlyn teenwoordigheid nou op.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s