Tipiese Afrikaner fundie “denke”. Lees gerus hier wat hierdie poepol op die Rapport se blog geskryf het. Fok, maar daar is darem maar ‘n klomp dom fokken dose in ons ou volkie. Geen breins nie. En geen redenasie vermoens nie. Glo net in spoke, en ander stories.

Standard
Gereformeerde Dominee
10/20/2009 6:46:12 PM

Brentie dankie vir jou eerlike en opregte manier hoe jy die bose magte van satan hier in die bek reuk.
Evolusie is ‘n produk van die Illuminate wat aan Darwin oorgedra is net soos Marx die vlag draer van kommunisme was. In beide gevalle moes hulle eers hulle siele aan satan verkoop om later beroemdes te kon word. Hierdie sataniese beweging poog om alle kinders se siele te steel en dit uit te verkoop aan satan.
Die Hoer van Openbaring profesie is besig om voor ons oë in vervulling te kom. Die skepping is deur die enigste ware God ongeveer 7000 jaar gelede gedoen. Die aarde bestaan baie langer as dit. Satan het die eerste probeer doen nadat hy uit die hemel verban is . God het satan se werke vir ewig vernietig deur Adam en Eva (die mens) op die planeet te sit om daaroor te heers. Eers met die skepping 7000 jaar gelede het die perfekte wêreld begin met die mens as die kroon ( heerser namens God) daaroor aangestel.
Satan en sy evolusie priesters sal nooit weer beheer oor die aarde verkry nie. Ons lewe beslis in die laaste paar jare van die huige bestel voor die Here gaan kom om finaal die kaf van die koring te skei. Die wat geseënd is en die gawe van Profesie ontvang het kan saam getuig dat die Here in ons geslag gaan kom. ‘n Geslag volgens die profetiese waarheid is 40 jaar . Die profetiese klok staan op net voor 12 uur. Wees gereed om jou skepper te ontmoet , die tyd is min .
Die Einde begin op die 21 Mei 2011 .

Lees hierdie as jy nog nie gered is nie.
http://www.ebiblefellowship.com/af/may21_af.html

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s