Nog fundie kommentaar. Magtag, maar hierdie mense is darem maar baie dom.

Standard

http://www.rapport.co.za/Content/Suid-Afrika/Nuus/2315/1562373c5f564a5f9b090f4fbfd9ed3b/24-10-2009-09-08/Lees_Bybel_met_groen_bril_of_word_vernietig

Kruispad 10/24/2009 9:47:11 PM
As ek ‘n PROF of ‘n DR. hoor ‘n mening gee gaan alle gevaar ligte aan. MAW die rooi ligte. Ek verwys na “Die wêreld stuur op ’n mens­gemaakte ramp af waarin alle lewe binnekort vernietig kan word, sê Holm” Ek verwys na “Vernietig KAN word”… Wel prof die Here Jesus het gese die Aarde en alles daarin GAAN vernietig word, nie KAN nie, maar GAAN. Ons is in die laaste UUR. Vergeet daarvan om te lees wat net jy wil sien, jy moet die Here begin vra om Sy Woord vir jou ooptebreek. Ek staan werklik verstom hoe hierdie “slim” mense nie ‘n benul het wat werklik aan die gebeur is nie. Ek se altyd, die slim mense is toe nou nie so slim nie. Hierdie Prof het ‘n godsdiens, jy noem dit evolusie! Begin weer die Here aanroep soos ‘n kind!
Magda Kopp 10/25/2009 1:00:56 AM
Jammer Professor maar in die eerste plek lees ek my Bybel deur die werking van die Heilige Gees. Die mensdom op hierdie aarde sal net verdwyn deur die wederkoms van Jesus Christus. Omdat sy liefde so groot is vir die mens stel hy sy koms uit omdat Hy wil he dat almal moet glo dat Jesus Christus die Here is. Tweedens as jy in die vlees lewe dan sal jy sulke dinge kwytraak want elke kind van God weet hoekom ons geskape is alleenlik om God te dien en ons naaste lief te he soos ons self. Die aarde behoort aan God en die volheid daarvan want aan Hom is gegee alle mag in die Hemel en op die aarde en Hy alleen sal besluit wanneer die einde aangebreek het. My redding hang nie af van n goedversorgde natuur nie maar die reddende genade van Jesus Christus. Natuurlik moet ons die omgewing mooi en skoon hou maar gaan leer jy dit vir die bewoners van Afrika wat alles wat voorkom afkap en afbrand. Nee proffie ek het die woord van God lief en ek verlustig my in my Skepper.
Francois Marais 10/25/2009 9:38:21 AM
Een van die algemeenste se dinge van wetenskaplikes en predikers van evolusie – ek sie nie die Prof is een nie- is dat die aarde se drakrag oorskry word. Bog!!! Dis agv die sondeval en mense se sondes dat die drakrag van die aarde oorkry word. Kyk maar net na Zimbabwe wat die kosmandjie van Afrika was. Ja nou is daar te veel mense want daar is nie eer kos nie. Ry maar net deur Suid Afrika. Daar is baie grond. Daar is plek vir baie mense op aarde. Die aarde is nie oorbewei nie. Net ‘n klein kommentaar op n verkeerde stelling.
Advertisements

One thought on “Nog fundie kommentaar. Magtag, maar hierdie mense is darem maar baie dom.

  1. Yes, the fundies have pig shit for brains. They are a joke but for the fact that they are dangerous and corrupt young children’s brains.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s