Angus Buchan announces his camp for women, to start later in the year. Tickets are only R400 per person. Wifes, mothers and daughters are all invited to attend.

Standard

Advertisements

10 thoughts on “Angus Buchan announces his camp for women, to start later in the year. Tickets are only R400 per person. Wifes, mothers and daughters are all invited to attend.

  1. Ek is seker dit is hy. Hulle beplan hulle ontsnappings roete op 22 Mei 2011.
    Dit is seker hulle wegrapings pakkies wat hulle aanhet.

    Like

  2. Ou Angus sou dan nou retire ….. lekker om so te coin op die goedgelowiges. Wat het toe van die Hettie Britz saak geword?
    Is die skuldiges toe aangekeer? Fok tog, sy is seker weer besig om ernstig en hard vir hulle te bid! LOL
    Laat my nogal terugdink aan die Amy Biehl saak van jare gelede.
    Haar ma was ook so hand om die blaas met haar dogter se moordenaars gewees.

    Like

  3. Johannes sal moet bykom – Mei 2011 is elke dag een dag nader!
    Min tyd Johannes en baie girls wat wag! LOL
    Wegrapings pakkies??? LOL

    Like

  4. Lieflik, McB! Ek het dit my al my teologiese vrinne gedeel – met die versugting: Hoe kan ‘n vrou godgelowig wees? Hoe kan/wíl!? jy aan ‘n klub behoort waarvan die grondwet verklaar dat “jou soort” minderwaardig is?

    Like

  5. Hi Nathan,

    Ja, shit, Greta Wiid se bynaam is Greta Void. Hoe mense so stupid kan wees kan net deur godsdiens verduidelik word.

    Harry Potter op steriods.

    Lyk my die vrouens kak maar af in alle gelowe. Mens kan sekerlik aflei dat godsdiens net mans se agendas bevorder.

    Sad.

    Ek moet erken, ek lag my gat af elke keer as ek sulke stupid goed sien en hoor. Toe ek die eerste keer vir Greta Wiid ontdek het het ek trane in my oe gehad. Haar man het lekker rondgenaai, en toe sy hom uitvang, het sy “besef” dit was alles haar skuld, en hy het haar vergewe, en nou lewe sy onderdanig aan hom. Fok my, ek wens ek kan daardie ou se brains pick. As hy ooit ‘n boek skryf sal miljoene mans dit koop en lees om sy geheim te probeer ontdek. Dan kyk jy na arme ou Greta se website, en sy het so ‘n happy go lucky spelerige idioot uitdrukking op haar gesig. Fok, maar dis snaaks. Ek het al so paar van haar goed hier gefeature op die blog. A bat-shit crazy loon of a cunt.

    Sy probeer vroumense se regte terug in die donker eeue in dompel met ‘n gejoebel en ‘n gejuig vir jesus. Ha-ha!!!!!!

    Like

  6. Dis sad, om te hoor hoe julle praat, maar ek sal bid vir julle.
    En vertrou dat daar nog tyd is om julle lewe te verander.
    Halleluja en alle eer aan die EEn wat alles gemaak het en wie se Genade so groot is om ook julle te red

    Like

  7. Maryna, Maryna, Maryna (n.a.v. Marina, Marina, Marina
    Ti voglio al piu’ presto sposar)

    Jou gebid sal niks help nie. (Marina se song het tenminste ritme, en mooi woorde, maar jou song is net ‘n gebrewel van sinnelose betekenlose woorde.)

    Hoekom bid julle fundies nie vir die wêreld se hongersnood nie. Weet jy hoekom nie? Want julle weet niks sal gebeur nie. Julle god bestaan nie.
    Nou wil julle vir ons bid. Nee wat, julle is ‘n klomp patete wat saam koek en in julle droom wêreld lewe en totaal hallusinasies beleef.

    Maar doen so voort, moet net nie dink ons neem julle ernstig op nie.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s