Die Poepol van die Week Prys gaan aan Manie Pienaar van Hammanskraal

Standard

Ag, ons arme ou volkie. Hulle glo sterk aan hulle spoke en glo hulle spoke is in beheer van alles om  hulle en as hulle hulle spoke mooi genoeg vra, kan hulle spoke so paar goedtjies vir hulle beter maak. So as ons nou almal saam op ons kniee gaan, en hard genoeg bid, sal een van hulle spoke al die moorde in SA stop. Fok! Jy kan nie hierdie kak self uitdink nie.

Biddag moet kom teen SA moorde

 

deur Manie Pienaar van Hammanskraal skryf 2011-08-05 22:18

Moorde in Suid-Afrika neem nou ernstige afmetings aan en hoewel daar nou al baie daaroor gepraat en gepleit is by die regering, val dit duidelik op dowe ore.

Dit lyk egter ook of ons vergeet het waar ons heil eintlik vandaan kom. Ons het vergeet waar ons hulp vandaan kom as alles om ons nag is en ons nie meer lig sien nie. Die God van Abram, Isak en Jacob, wat ook onse God is, is ons lig.

Alle kerke in ons land behoort saam te span en ’n biddag teen die vlaag van moorde uit te roep sodat die hele land kan saambid en God smeek om wrede marteling van die slagoffers en die bittere lyding van die mense wat agterbly te stop. Hy alleen weet hoe.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s