Poepol van die Week: Angus Buchan

Standard

Die self aangewese poepol van god was hierdie week weer in die koerant. Oom Angus Buchan verdien hierdie week se Poepol van die Week prys. Soos altyd wys hy weer vir ons dat hy ‘n regte poepol is. Hy praat nog steeds met got en die ander spoke, en hy volg hulle raad en hulle leiding. Hy glo hy werk direk vir hulle. Ek moet se, hulle betaal hom fokken goed. Of wag, die geld kom mos nie uit die hemel uit nie, of hoe? Dis mos geld van mense af wat hierdie poepol volg en hom glo. Nog ‘n boek deal en ker-ching!!!!!!! Dis mos maar altyd waaroor dit gaan. Die geld.

Buchan: Bly in SA en maak ’n verskil

28 thoughts on “Poepol van die Week: Angus Buchan

  1. “Bly is SA en maak ‘n verskil”, seg die man. Wonder hoekom oom Jannie Grey nie na hom geluister het nie. Die tweetjies ontvang mos hul boodskappe van dieselfde spook. Die lyne het seker effe gekruis daar vanaf die hemele. Wonder of die hemelswitchboard ook probleme met kabeldiefstal ondervind.

    Like

    • Twee derde veragtelike Afrikaners soos Siener van Rensburg hulle genoem het vaaragtelikes steel tot van God af Sy 10de elke maand en hulle weet nie eers dat God se in Sy Bybel sulke scum is vervloek DEUR GOD SELF mag die swartes hulle vrounes tog net gou verkrag en doodkap met pangas en byle sie scum wat hulle is

      Like

  2. Malherbe, ek het so ‘n bietjie na ou aartappelmoer ‘n paar Sondae oggende op tv geluister. Heerlikheid maar hierdie ou is ‘n nincompoop. Hoe enige iemand na hom kan luister sê vir my net een ding: hulle is net so dom soos hy. Hy is ‘n swak spreker, val oor sy eie woorde, ens., ens. Vergelyk hom nou met ou Ray McCauly so 20 jaar terug. Nou Ray was ‘n clown – maar ‘n lekker clown. Jy het jou gat afgelag vir sy dinge en performance op die stage. Hyt nog steeds kak gepraat maar lekker kak. Maar ongelukkig is ou Ray nou ook net ‘n shadow van wat hy was.

    Like

  3. Ja, Savage – ek was self geskok toe ek Ray die annerdag in ‘n koerant sien. Die man lyk nie gesond nie. Ek het jare gelede gedurende my army jare vir ou Ray gereeld in ‘n gym in Pretoria raakgeloop. Daai jare was hy erg in die bodybuilding-ding. (As ek reg onthou, het Rema to net begin, maar ek amg verkeerd wees.) Die een ding wat bodybuilders en evangeliste in gemeen het is grootheidswaan. Ek kon my altyd verkyk aan die ouens wat so onbeskaamd vir hulself in die spieël glimlag. Evangeliste doen presies dieselfde. Die mense wat na hul luister is hul “spieël”. Met elke “halleluja” en “prys die heer” voel hierdie ouens beter oor hulself en skop die ego in. Niks anders dus as ‘n egotrip nie – nes bodybuilding.

    Like

  4. Sies hoe kan julle mense so slegse? Wel daar word gese dat ons Christene aangeval sal word, maar se maar sleg, julle maak ons nie seer nie. ONS GAAN DIE EWIGE LEWE BEERWE! ! ! Ek wil defnitief nie in satan se hel gaan brand nie. Ewige pyn. . . NEE DANKIE! ! ! !

    Like

  5. “ONS GAAN DIE EWIGE LEWE BEERWE! ! !”

    Nee Valerie, julle gaan nie. Dit is ‘n mite wat ‘n klomp bokoppassers duisende jare terug uitgedink het omdat hulle bang was vir die dood. En julle glo dit nog steeds. As jy die dag sterf, is dit finaal – geen lewe daarna nie. So begin liewer nou lewe as om jou tyd te mors met sulke twak.

    Like

    • So die dag as ek sterf sal dit so wees soos voor ek gebore is, ek weet niks, ek weet van niks en is finaal niks, nou hoe is dit dan dat ek van ‘n plek gekom het waar daar geen “lewe” was nie, na waar ek nou is met ‘n bewussyn en ‘n klomp dooie atome?

      (En jou poging om “lewe” te verduidelik het ek wardeer, maar volgens dit kan mens seker aflei dat die heelal lewe, en dat homoseksueels nie lewe nie, want hulle kan nie voortplant nie

      Like

    • My bra. Julle is so anti-God ek wil puke. Ek loop nie met die Bybel onder die arm nie, maar het ook soos jy nie geglo nie. En vandat ek glo eweskielik gaan dit baie beter met alle aspekte van my lewe. My lewe is nie meer hel nie! Julle vloek en hoer en poes hier en daar en dis nie cool nie.

      Like

  6. Ja Valerie, dis verbasend hoe soveel mense nie die geskenk van die ewige lewe wil vat nie – dis verniet. Grootste geskenk wat jy ooit kan kry, en jy hoef dit nie eens te verdien nie, maar daar is mense wat dit nie wil hê nie – want met hulle beperkte denke dink hulle hulle is slimmer as God wat die heelal en die wetenskap gemaak het. Baie arrogant en baie dom en baie gevaarlik van hulle. En die resultaat: geen liefde vir God en geen liefde vir die medemens – direk teen die gebooie.

    Like

    • Nog ‘n pereltjie deur die kuiter Analfa. As jy daardie kak wat jy hierbo skryf glo moet jy seker ook byvoeg jou liefdevolle gotte het ook vir julle die hel verniet gegee. Iets waavoor julle skuit bang is. Nie eens te praat van al die elende op aarde nie. Kindertjies wat orals sterf aan geneesbare siektes. Waar is jou gotte dan?

      Lekker bid! Pasop vir die duiwel, hy koekeloer vir julle!

      Like

    • “Grootste geskenk wat jy ooit kan kry, en jy hoef dit nie eens te verdien nie”

      Ja, toe ek klein was het ek al geweet die paas-haas bestaan nie; dis my ouers wat die tjoklits in die bosse weggesteek het. Fok, geestelik is julle jonger as 5 jaar om in julle kak te bly glo.

      “ .. met hulle beperkte denke dink hulle hulle is slimmer as God..”

      Nee, ons is net slimmer as die paas-haas.

      “ .. geen liefde vir God en geen liefde vir die medemens.”

      Geen liefde vir jou god want hy bestaan net in jou kop. Ek kan nie jou hersenskimme liefhê nie – eks nie mal nie. Maar ons ateïste is baie lief vir ons medemens. Kyk hoe veg ons teen julle godbots om nie kinders te indoktrineer nie, en veral om nie kinders te verkrag nie – dit is wat julle in julle kerke doen.

      “.. direk teen die gebooie.”

      Is kinderverkragting nie ook teen die gebooie nie? Hoekom hou julle dan daarmee vol?

      Like

  7. Jou gesig is die spook in jou drome. Jy is net n dronk gesuipte drol wat aan sy eie asem verstik. Gaan se dit vir jou ma en kyk of sy daarvan hou

    Like

    • BTW, my ma dink Angus is ‘n regte poepol. Vroumense wat van daardie ou hou het groot probleme. Vroumense wat trots is op hulle mans omdat hulle na sy stront luister het hulp nodig. Dit is pateties. Wie wil nou vertel word om hulle bekke te hou en hulle lewe in die kombuis deur te bring? Iemand wat bang is om te lewe, dis wie!

      Like

        • Ja, my ma het issues met mans:

          Issues met mans wat glo hulle vrouens moet in die kombuis bly en hulle bekke hou.

          Issues met ander vrouens wat sulke mans bedien.

          Ja, natuurlik kan ek sien waar my Mad Mac ego vandaan kom.

          Ek kan dan sekerlik ook dielfde vir jou Geloof Sprong issues se en van jou ma se.

          Ek dink jou ma was dalk die still in die kombuis tipe vrou terwyl jou pa regeer het met ‘n bybel onder een arm en ‘n bottel brandewyn onder die ander arm.

          Want fok weet, dit moet sekerlik ‘n geloofspong vat om sulke kak jou hele lewe lank op te eet. Dit geld vir jou en jou ma.

          Like

          • “Want fok weet, dit moet sekerlik ‘n geloofspong vat om sulke kak jou hele lewe lank op te eet.” Baie goed gestel Mac. N geloofsprong binne in die kak.

            Insiggewend om te sien hoe die gelowige, onderdanige huisvroutjies my vrou agter die hand vertel hoe hul haar bejeen. Heimlik smag hul om bevry te wees maar sukkel om die sprong te maak (uit die kak) omdat pappa die mag het, die beursie vashou, die kitaar slaan…. Maar hulle sloeg maar voort want dis mos “die here se wil dat ek suffer”. En dan gebeur dit soos onlangs met een van my christen vrinne – pappa kry toe ‘n jong bok en mamma se jarelange onderdanigheid vergete. Die gode het seker in pappa se oor gefluister dat dit ok is – god is op stuk van sake mos ‘n man.

            Like

          • Die “gees” agter jou woorde is vol van haat en frustrasie, jy veg vir die regte van die “onderdruktes” en dit moet seker soms sy tol eis, maar as jy voel jy moet die wêreld red, moenie te veel stress nie – dis alreeds gedoen, jy hoef nie die “wiel” weer uit te vind nie. Of as jy die jode wil kontak en vertel hulle jy is die een, die messiah.

            En die geloofsprong neem jou na ‘n “plek” wat jy nie ken nie, nie daar waar jy skiem jy van weet nie, nie na ‘n “plek” waar jy al ooit was nie, nie waar jy dink jy gaan uitkom nie, dit voel vir my asof ek julle vertel die aarde is rond, maar julle raak kwaad en sê dis plat.

            En ou Fanie het subtiel jou probeer vertel dat jy baarmoeder letsels het, wat heelwaarskynlik die boosheid in jou verduidelik, maar jy het hierdie oppervlakkige opmerkings asof jy nou omgee oor vrouens wat in die kombuis moet bly, so asof jy eerder probeer skuil en weg snol van die waarheid – nou hardloop jy hier die jakkals draaie. En diep binne jou onderbewyuste haat jy God en blameer Hom/haar vir alles, en in jou blindheid verhard jy jou hart en vul dit met haat en nyd.

            Natuurlik is dit ook so dat hoe laer die klas hoe harder is die ego gevorm, ek is gevorm in die laer middelklas, so al het ek mense soos wat jy van praat al ontmoet ken ek nie regtig hul reëls waarvolgens hulle leef nie.

            Like

            • Johann, lees bietjie wat jy hier geskryf het en verduidelik dit op ‘n rasionele, verstaanbare manier, nie op die manier wat jy in jou filosofie klas leer nie. Jou prof sal jou seker pass op bogenoemde gebrabbel, maar ek dop jou met onderskeiding.

              Andre Weil (die wiskundige) moes ‘n humanities klas loop in sy voorgraadse B.Sc. en het toe filosofie gekies as stopvak. Hy het toe in ‘n toets ‘n goeie punt gekry en kom toe agter die vakgebied is ‘n klomp nonsense. Wat hy toe sê is dat as jy ‘n goeie punt kry vir ‘n vak sonder dat jy die boeke gelees het en self nie presies weet wat jy geskryf het nie, kan so ‘n vak nie veel waarde bied nie.

              En dit is presies wat jy werd is op hierdie blog: Jy bied niks aan nie, maak wye stellings oor dinge en mense waarvoor jy geen bewyse lewer nie, en verwag jy moet ernstig opgeneem word. Nie maklik nie!

              Like

          • Julle klink soos n klomp kommen goffels afrikaner sum satangs kinders boom rookers gemorts scum maad dood mag die swartes jkulle tog net afmaai een varkrag en aids gee almal van julle gemors AMEN

            Like

    • Tipies godbot. Kan nie kom met argumente om sy god te verdedig op ‘n rasionele manier nie, maar vloek en skree kan hy goed doen.

      Is jy die dosie wat so probeer sing maar ‘n liederlike gemors daarvan maak?

      Like

Leave a comment