Poepol van die Week – Dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid

Standard

Die Poepol van die Week prys gaan hierdie week aan Dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid in Suid Afrika. Ons ou landjie trap mooi in die tradiesie om van die wereld se domste ministers van gesondheid aan te stel. Eers was dit knoffel en beet om VIGS mee te mediseer, en ook die honderde duisende MIV en VIGS leiers wat gesterf het omdat ons regering geweier het om die verband tussen MIV en VIGS te herken en vir MIV leiers die regte medesyne te gee nie. Nou is hulle op die besnydings ossewa. Ek wonder hoe hulle daarmee wegkom? Lyk my nie die res van die wereld wil hulle kritiseer nie, maar ek is seker daar is baie mense in wetenskaplike kringe wat hulle gatte af lag vir hierdie poepolle, al is dit nie juis snaaks nie, omdat mense se lewens in gevaar gestel word.

Mans, laat julle besny, sê minister

2011-11-25 01:44

Kaapstad. – Alle Suid-Afrikaanse mans wat nog nie besny is nie, móét die prosedure ondergaan omdat dit die kanse drasties verminder om die MI-virus op te doen.

Dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, het gister dié pleidooi in die Nasionale Vergadering gerig.

“Ons het bewyse dat manlike besnydenis die kanse verminder van die oordrag van die virus van man na vrou,” het hy gesê.

Motsoaledi het in die debat oor Wêreldvigsdag gesê verteenwoordigers van die regering sal op ’n landwye toer gaan om dié boodskap te verkondig. “Ons gaan ’n beroep doen op elke man wat nog nie besny is nie om te sorg dat hy besny word.”
Staatsgesondheidsgeriewe sal besnydenisse gratis uitvoer.

Hy het gesê besnydenis moet deel wees van ’n omvattende pakket boodskappe oor seksuele gesondheid. Dit sluit die gebruik van kondome en verantwoordelike gedrag teenoor seksmaats in.– Rajaa Azzakani

5 thoughts on “Poepol van die Week – Dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid

  1. Moet nie die besnydings-ding sommer so afskiet nie. Daar is geld uit te maak. Ek is besig om ‘n masjien te ontwerp wat besnydings sommer in ‘n japtrap uitvoer. Sommer so in ‘n kiosk op die straat se hoek terwyl jy vir vroulief wag wat shopping doen. Jy haal net jou tril uit, sleutel in jou tril se lengte, druk meneer dan in die masjien in, en siedaar, af is daai foreskin.

    My eksperimente werk egter nog nie te lekker nie, want as meneer uitgetrek word, het niks gebeur nie. (Die lem het die forskin gemis.) Ek dink ek het wel die oplossing vir die probleem. Elke ou dink mos sy tril is langer as wat dit werklik is, so hy sleutel ‘n nommer in wat groter is as tril se werklike lengte. Ek is nou besig met ‘n statisiese ondersoek om te bepaal wat is die gemiddelde aantal duime wat by die werklike lengte gevoeg word, dan kan die masjien se brein hierdie lengte aftrek voordat die lem kap. Hier moet ek nou baie noukeurig te werk gaan – die fout wat hier kan insluip kan katastrofies wees. Geen ou wil sonder ‘n pielkop rondloop nie!

    Like

  2. Miskien, Malherbe, maar die idee van die minister is nie so bad nie – kyk wat het met Meralto-Marie gebeur en met my masjien kan die medicos gebypass word. (Ek moet net my statisiek regkry.)

    There once was a gay cavaleiro
    An exceeding gay cavaleiro
    Who christened his whip, Merelto-Marie
    Merelto, Merelto, Merelto-Marie

    He went to a low down casino
    An exceeding low down casino
    And with him he took Merelto-Marie
    Merelto, Merelto, Merelto-Marie

    He met there a low down senorita
    An exceeding low down senorita
    And to her he showed Merelto-Marie
    Merelto, Merelto, Merelto-Marie

    She showed him her deep dark crevasito
    An exceeding deep dark crevasito
    And in it he put, Merelto-Marie
    Merelto, Merelto, Merelto-Marie

    He caught there a bad diseaso
    An exceedingly bad diseaso
    With spots on the end of Merelto-Marie
    Merelto, Merelto, Merelto-Marie

    He went to a low down fisiso
    An exceeding low down fisiso
    Who chopped off the end of Merelto-Marie
    Merelto, Merelto, Merelto-Marie

    Now he sits on the banks of the Oboe
    The bloody great blanks of the Oboe
    And plays with what’s left of Merelto-Marie
    Merelto, Merelto, Merelto-Marie

    So come on you gay cavaleiros
    You exceedingly gay cavaleiros
    Lets lift our drinks to Merelto-Marie
    Merelto, Merelto, Merelto-Marie.

    Like

  3. Dear Mr.MC Brolloks,

    To promote skepticism/critical thinking I wrote some questions for the Christian believer. Mefiante from SAS made a good translation. She is now working at the last part. The most sophisticated questions. Are you able to put the link to these questions at your blog. Maybe twice. One reference to the dutch part (freethinker) and the other to South African Skeptics.

    Thank you very much,

    Piet – Rotterdam – Netherlands.

    http://www.freethinker.nl/forum/viewtopic.php?f=31&t=8382
    http://forum.skeptic.za.org/religion-and-philosophy/questions-for-the-christian-believer/

    Like

Leave a comment