Poepol of the Week Angus Buchan

Standard

Angus with a hard-on for god

Angus Buchan is hard at work fighting evil for South Africa in the name of his ghosts, jesus, the lord and the other mighty spirit up there in the sky, against the evil devil that lurks behind every stone waiting for a chance to fuck us all over. These little titbits comes from his website:

Potato seed for the day

ARISE FEARLESS GENERATION

Dear Friends,I greet you in Jesus name. Early this morning when I was going out for a jog, I felt the Holy Spirit impress upon me very severely that at this moment our nation is caught in a spirit of uncertainty and fear. We know exactly where it comes from, it comes from the devil himself. I believe, like never before, that there is an urgency not only in this nation but indeed all over the world. On television at the moment, every secular program that we see is speaking about spiritual things. People are seeking the truth.

by Angus Buchan

Read more

MIGHTY MEN WILL NEVER DIE!

Mighty Men will never die because the Holy Spirit lives in the hearts of His men.  This is not an organisation, it is a move of God.  It does not belong to any individual – God orchestrated it and God will see it through. Unfortunately we have had to register the names ‘MMC’, ‘Mighty Men’ and ‘Angus Buchan’, the reason being to protect the integrity of what it stands for.  We have been very concerned over the past while with well-meaning people taking the true meaning of MMC out of context.  We have encouraged all men, and continue to do so, to preach the gospel, but also to get involved in their local churches and minister to the local men themselves. In two months time the release of the feature film ‘Ordinary People’ will take place in this nation.  It is all about Mighty Men and we firmly believe it will touch the world.  We are also in consultation with GOD TV at this moment with regard to Mighty Men (and their families) possibly going to Israel next year for a tour of the Holy Land. There are MMCs taking place in South Africa this year, viz. MMC Bosveld, MMC Karoo and MMC Vaal Dam, not to mention MMC Yorkshire, England where I will be speaking.  There will also be conferences…

sent to Shalom Ministries

Read more

I see Angus has taken my sound financial advise from years ago and started his own tv network, and has made many more dvd’s and trademarked his products. Ker-ching!!!!!!!!!! The lord loves $$$$$$$$, the lord needs $$$$$$$$$, the devil has nothing to do with $$$$$$$$$$$.

44 thoughts on “Poepol of the Week Angus Buchan

  1. Hi Angus,

    My name is Karen and i am desperately trying to get hold of you.
    I am a single mom with 3 kids and need your help. I am currently not working and i want to know if you could pray for me or if you know of anyone that can help me in my situation.

    Like

  2. Pity I only stumbled on this today. A lot of people like you, Mc Brolloks believe there is no God. I too had my doubts till I ran into Him. I saw Jesus Christ with my own eyes, and it is something to behold and hear Him. No, it was no dream or vision. I was wide awake when it happened.
    Jesus is real and alive and the Bible is true. You blessed Angus by calling him names as Jesus said, blessed are those who suffer for my names sake.
    For you, however, I feel great pity for that which the Bible describes waiting for those who won’t believe is just too terrible for words.
    Unlike you I will not hide behind a “handle” when talking about this cause I know it is true, and have God to back me up. My name is Charl Marais and if you want to read my story, visit http://www.crossforge.co.za/He%20+%204%20u.html

    Like

    • Charlie, in Mac’s words: you are batshit crazy. Where did you see jesus? Are you talking about the one claiming to be jesus in Australia? Sorry to break it to you boet – your jesus is amost afigment of your imagination. Grow a brain or get an education.

      Like

  3. You think there is no God. I know there is. That is the truth. Your use of words does make it clear what kind of person you are. When you stand before Christ you won’t be able to say I did not know, because I told you the truth. By the way. Why do you ask when and where. Can’t you open the link? I’d think a person telling another to grow a brain would be intelligent enough to do that.

    Like

    • Ok Crossy, let’s quickly explain using your reasoning (if you can call it that). – I believe in Batgod. He is the only one. Its the truth. I know it, therfore its the truth. The numerous Batman comix tells me so. Now prove me wrong.

      There are many “gods” out there Cossy. When you understand why you do not believe in all the other gods, you’ll understand why I do not believe in your jesusgotjie. Simple as that.

      Like

    • Nog iets Crossy – hou tog maar op om soos die gemiddelde christen, mense te probeer bekeer met lawwe bangmaakstories. Ek is so min bang vir jou gode as vir die tandmuis. Of is dit hoekom julle ouens die kak glo – omdat jul bang is? Klink vir my jou gode is afdreigers ook. Wie wil in elk geval ‘n bully got aanbid?

      En terloops, jou antwoord hierbo illustreer ‘n IK laer as kamertemperatuu.

      Like

  4. Geen bangmaak stories. Ek het my keuse gemaak. Jy het jou keuse gemaak. Ons is albei geregtig op ons keuses. Net jammer dat jy mense moet sleg sê om jou keuse te versterk. Terloops, ek is nie ‘n Christen nie omdat ek myself nie kan vereenselwig met wat die meeste van hulle voor staan nie.

    Like

    • Jy is korrek rakende keuses. Ek het lankal die keuse gemaak om rasionale besluite te laat seevier. Solank jy net erken dat jou keuse grootliks die uitvloeisel is van indoktrinasie vanaf kindsbeen. Indien jy in Pakistan grootgeword het, sou jy vandag waarskynlik ‘n Moslem wees.

      Like

  5. Die enigste verandering oor die jare is dat Mallies darem erken dat hy ‘reageer’ op sy omgewing of wat hy sien as die wêreld om hom. Reaksionis as daar so woord is.

    Crossforge Mallies was voorheen soos hy self vertel , ‘n “gelowige”, hy het probeer om die konsep van God te “worship” – dis die dat hy skryf van indoktrinasie, wwie weet miskein het hy ‘n prnetjie van God ins sy geestersoog ssgesien

    Like

  6. Ek bedoel in sy geesesoog het hy dalk ‘n prentjie gesien van God wat op ‘n troon sit en toe geskieem hy moet die drogbeeld in sy kop “worship” toe hy agterkom hy is heeltemal stjoepit toe dink hy alle ander mense het dieselfe gedoen as hy, ons almal het ‘n konsep van God wat net in ons koppe bestaan, dis hoekom hy altyd na die tandmuis verwys, dis dieselfde proses. (Of sy vlermuisafgod)

    Nou keer hy heeltyd terug na sy eie braaksel en braak weer daaroor.

    Maar hy beweer ook dat “dit fisies onmoontlik is om iets te haat wat nie bestaan nie” . . .? Nou hy “glo” ook aan “niks bonatuurlik”, maar kan nie verduidelik wat die “bo-on-natuurlik” is nie, nou is ek bang om hom te vra “wat van psigies” kan mens psigies ook haat?. .

    Like

  7. Jy het duidelik nie my storie op die link gelees nie. Dis juis toe ek die indoktrinasie ontdek en bevraagteken het, dat ek na antwoorde begin soek het wat uitgeloop het op wat ek vandag is.
    Terloops. Ek lewe liewer my lewe asof daar ‘n God is, net om met my dood te ontdek daar was nie een nie, as om my lewe te lewe asof daar geen God is nie en met my dood te ontdek daar was een.

    Like

    • Jou argument berus op Pascals Wager – google dit. En ek dog dobbel is sonde? Ek het jou link gelees – jy is steeds geindoktrineer. Sonder jou gemeenskap/ma en pa, sou jy nooit van jou gode geweet het nie.

      Like

    • Nee ek het nie jou “link” gelees nie, my internet is te swak ek moet wag tot ek op ‘n plek kom waar ek beter toegang het,maar eintlik is God al wat daar is, dis nie nodig om te wag vir eendag nie en die “dom bokwagters” ( dis hoe Mallies en die res van die grondboontjie gallery na die skrywers van die bybel verwys) het ook geskryf: soek die koningkryk van God en al hierdie ander dinge sal vir jou gegee word, dis nou al die dinge soos wat sal ek eet of aantrek, maar dis nie maklik nie, ons het hierdie goed wat ons “egotjies” (egodjies?) noem wat net ‘n aangeplakte masker is – dis die geindoktrineerde “verlede”, dis die goed waarna ons verwys as die “self”.

      Die ego skep sy eie wêreld en het ‘n dualistiese benadering dat daar is ‘n wêreld daar buite en my wêreld hier binne en bou verdedigings meganismis op om die “self” te beskerm, dis outonomies en opereer op sy eie, skep sy eie konsep van wat God moet wees.

      (Daar is mense met multi persoonlikhede wat meer as een ego het wat onafhanlik van mekaar opereer, m.a.w. die persoon het ‘n totale verskillende persoonlikhede en soms weet die een nie van die ander een of andere nie.)

      Om deur die ego se bande te breek is daar net een manier en dis om die geloofsprong te neem en maak nie saak wat jou ego jou probeer vertel nie (rasionalisasie, nugtere denke, rede, en die grootste van almal “ek wil tog nie soos “hulle” wees nie ), dis al manier om oor die “rif” te kom en te sien dat die ego is net wat dit is, ‘n funksionele masker, deel van my maar nie wie ek is nie.

      Selfs die boedda het na die lewe op aarde verwys as ‘n illusie.

      Like

      • “(Daar is mense met multi persoonlikhede wat meer as een ego het wat onafhanlik van mekaar opereer, m.a.w. die persoon het ‘n totale verskillende persoonlikhede en soms weet die een nie van die ander een of andere nie.)”

        Ja ek ken sulke mense – godbots soos Jimmy Swaggart wat Sondag oor Liewe Jesus praat en Maandag tot Saterdag die hoere bykom. Wat doen jou alter ego Johannie as jy nie oor Liewe Jesus praat nie?

        Like

        • Savage, het jy opgelet hoe Johannie geen antwoorde verskaf nie? Hy hou vol met die een domonnosle probleemstelling na die ander. Ek dink jy was reg toe jy vermoed het hy is ‘n eerstejaarstudent in sielkunde. Lyk my hy haak maar vas by die eerste jaar, want ek bespeur zero vordering.

          Like

          • Netso, Malherbe. Toe ek op universiteit was het van die humanity fakulteite ‘n punt van jou in ‘n vraestel afgetrek vir elke spelfout wat jy gemaak het. Ons het ook so ‘n halfjaar kursus in filosofie geloop en ek vra toe die lektor hoekom hulle dit doen. Sy antwoord was dat die humanities so elementêr was, dat jy tenminste moes kon spel ook. Johannie sit seker nou al drie jaar in eerstejaar want sy spelling is beroerd. Ook, soos jy sê, sy vordering is zero so hy kon beslis nie gepas het nie.

            Like

        • Ken jy vir jimmy Swaggart, wow, ek maar n paar seleps en my lewe ontmoet en sommige van hulle het ‘n energieveld om hulle wat wat nogal intimideerend is, en wat het jy nou teen prostitute. . ? Is daar iets verkeerd met die professie? So ‘n misbruik van aannames sien ek eintlik gereed hier op die inteligente mense se blad. ( In ‘n ateïstiese wêreld wat gaan julle met die hoere doen?, in ‘n chemiese pot gooi om te hersirkuleer?)

          En Mallies dit gee my so ‘n naarrerige gevoel as jy so in Koel Diek se ontlasting kaneel probeer opkruip, ek wonder hoe dit hom laat voel, dis nie nodig nie, raak net “los” van jou ego dat ons kan aanbeweeg. Jy skryf dat ek geen antwoorde verskaf nie, ek wag nog vir jou “bo-on-natuurlike” aanname, geduldig.

          Ek was laas in graad 7 dink ek, volgens julle ekperts, nou is ek al derdejaar histories in my eerste jaar, en Mallies beweer daar is geen vordering nie. . .!

          Dit beindruk my dat julle na my vlak toe kan daal en dan het julle seker verstaan hoe ek die ego “sien”, en al aanduiding is dat Koel Diek verwys na die alter ego, maar hy sê nie wat dit is nie, maak weer misbruik van aannames wat ek heeltyd hier op die blad lees.

          Sielkunde 101 – hoe laer die klas hoe harder die ego, of hoe meer gedefinieerd is die ego, hoe minder buigbaar is die persoonlikheid, en daar het julle Alwin Toffler se eie woorde van leer en on-leer en herleer. Vir my lyk dit asof julle vasgesteek het met so paar gelofies wat nou aan die wêreld verkondig moet word as die waarheid, die heilige waarheid.

          Like

  8. Feit bly staan, ek het Jesus gesien in lewende lywe. Maar gebruik gou jou wetenskap om hierdie te verduidelik. My motorfiets se tenk hou 15 liter. Februarie 2010 nooi Pretoria besigheids kamer my om hulle te kom toe spreek by ‘n sake ontbyt. Ek ry uit Johannesburg met 5 liter petrol in die tenk. Ry 80km na die venue in Pretoria. Toe ek daar by die garage stop kan hulle skaars 2 liter petrol in die tenk kry. Na 80km is daar dus 8 liter meer petrol in die tenk as weermee ek weg getrek het.

    Dan is daar hierdie een. Ons weet dat die mens Jesus geleef het. Is in baie geskiedenis dokumente opgeteken. Daar is in die omgewing van 365 profisieë aangaande die messias. As jy wiskundig die odds bereken vir iemand om aan al die profesieë te voldoen (en dit is baie konserwatief bereken) is die kans dat iemand aan al die voorspellings voldoen een uit 37 576 681 324 381 300 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000.
    Wetenskaplikes bereken dat daar in die bekende heelal in totaal sowat 10 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 molekules bestaan. As jy die totaal van molekules in die odds indeel kry jy ‘n 1 in 3 757 668 132 438 130 000 000 000 000 kans. Wanneer jy die totale hoeveelheid mense wat wetenskaplikes reken al ooit op die aarde geloop het in die odds indeel his die odds dat een mens al die profisieë kan nakom (107 biljoen (107 000 000 000)mense) 1 uit 351 183 937 611 040 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000.

    Ons weet uit die geskiedenis dat Jesus elke profesie vervul het. So, as jy aan jou wetenskap glo en die “law of probability” bewys die voorafgaande WETENSKAPLIK dat daar ‘n God moet wees.

    Ek los die met jou. Wat jy daarmee doen is jou saak. My plig hier is afgehandel en terloops, dalk is ek nie so onnosel as wat jy dink nie. Mag Sy seen hierdie week oor jou wees.
    Charl

    Like

    • Charl, so wat van ‘n misbruik van wiskundige statistiek het ek lanklaas gesien. Sjoe, maar julle godbots is darem nie bedeeld met wiskundige breine nie. Julle Liewe Jesus en al sy wonderwerke is ‘n versindsel en leef net in julle verbeeldings. Maar met hierdie geloofspronge van Johannie kan die brein seker enige ding glo.

      Jy het nie verduidelik hoekom jou petroltenk skielik vol geraak het nie. Het jou Liewe Jesus i.p.v. die visse en broodjies te vermeerder, nou met petrol vervaardiging vir sy geloofsprong-dienaars begin?

      My vrinne stuur baie grappies rond op e-pos. Al wat ek vir hulle aanstuur is julle stront wat julle praat – dit is beter as enige grap. Wat my effens ontstel is dat julle kinders met sulke ouers soos julle moet sit. .

      Like

    • Charlie, so m.a.w. jy hol terug grot toe soos so baie godiote voor jou.

      Jou storietjie oor jou petroltenk wys weereens hoe verrot jou brein reeds is. Jy illustreer inderwaarheid hoekom geloof breine lui maak. In plaas van na logiese antwoorde soek, kies jy die lui uitweg van goddidit. Dink jy nie die meer waarskynlike rede le by ‘n menslike fout nie? Daar bestaan 110 verskillende moontlike redes wat ter verklaring, maar nee die godioot spring onmiddelik op en skreeu halleluja. Miskien moet jy aansoek doen vir James Randi se USD1milj.

      Jou voorbeeld rakende waarskynlikhede is so vol gate, dit grens aan die belaglike. Al wat wat dit bewys is dat jy weet hoe om te “cut-en-paste” uit ‘n godiootapologetiese webtuuiste. O ja, en dit bewys dat jy inderdaad klipdom is. Watter insigte jy aan enige besigheidskamer kan bied weet Batgod alleen.

      Like

    • Terloops Charlie, is jy bewus daarvan dat die evangelies in die Nuwe Testament wat jesus se verhaal beskryf, eers neergepen is +/- 50 jaar na hgy dood is? Weet jy dat nie een van die skrywers in jesus se tyd geleef het en hom nie geken het nie? Hou in gedagte dat daar geen koerante, tydskrifte TV of internet bestaan het nie. Slegs “word of mouth”. Hou in gedagte dat die skrywers vertroud was met die ou testament. Ooit gewonder hoekom daar soveel direkte weersprekings is (in jiu bybel) oor jesus se lewe? Wil vir my voorkom of Lukas en Paulus oor twee cerskillende ouens skryf. Heng man, daar is nie eens konsekwentheid rondom iets eenvoudigs soos jc se geboortedorp nie.

      Se jou wat, ek sal ‘n stuk skryf oor die profesie van Siener van Rensburg aan die hand van n gebeurtenis soos die 2de wereldoorlog. Maklik. Wat bewys dit? Dat ou oompie Siener se profesiee vervul is?

      Maar nee, die Charlie’s sal aanhou glo soos die troppe. Sonder bevraagtekening sal hul maar net glo die gotte maak die petroltenk voll. Dit grens aan oneerlikheid.

      Like

      • “As dan die lig in jou donkerheid is, hoe groot is die donkerheid nie!”
        Dit het die “dom bokwagters” geskryf, na ek Charl storie gelees het het ek besef hoe “dood” is hierdie woorde op die webblad, hoe “dood” is hierdie poging tot selfaktualisasie van die ego en hoe “dood” is die reaksie op ander se reaksie . . .

        Like

      • Ja Mac, die ou is die kluts totaal kwyt. En dan maak hy nog messe ook – gevaarlike perd hierdie.

        Ek sien hy noem op sy website dat hy alle vrae kan beantwoord, (“To this day, a year and a half later people ask me questions that I am able to answer immediately, only to realize that before the day He appeared to me, I did not know the answers to those questions.”} Jammer dat hy weggehol het grot toe, want ek het heelwat vrae. Dis opvallend dat meeste evangilistiese godiote soos Charlie ‘n erge streep narsisisme weg het. Hulle hou nou maar eenmaal om almal te laat verstaan hoe belangrik hulle is. Charlie moes so “terloops” noem dat hy hy die een of ander obskure besigheidskamer gaan toespreek. Op sy website sien ek hy was polisieman – tja, miskien moet hy skiet vir Paega se pos.

        Like

  9. Verifanie, ek het die seker al 20 keer gekyk en wou uitvind hoekom dit my kliertjies wat my oë bevogtig so “oor” stimuleer. Dit kan nie die storie wees nie, ek ken nie die hele verhaal nie en kan ook nie die taal verstaan nie, ek hoop net dat dit nie ‘n seeman is wat sy daar by die hawe van rose of roes wil gaan ring nie, en dan dreig sy nog om in die rivier te spring ook, soos dit vir my klink.

    Ek kan nogal opera waardeur en al wat ek toe kon konkloes is dat dit moet wees wat mense “kuns” noem en kuns met die roel auf de fum is die vermoë om dit wat ons “lewe” noem en die geestelike werklikheid nader na mekaar toe te bring. Of om ons daaraan te herrinder dat ons net ‘n tydelike dans met materie doen, en dat ons geestelike wesens is met ‘n aardse avontuur.

    Kan dit wees dat sy in haar vorige lewe juis ‘n sanger was?

    Ek wag nog vir Savage se verklaring van wat “lewe” is, geduldig.

    Like

    • 1. Lewe is ‘n karakteristiek wat ‘n voorwerp het om deur ‘n proses van selfonderhouding te verander, voort te plant en nasate te skep.
      2. Lewe is om vir jou self te dink en empiriese bevindings van die wetenskap te verstaan.
      3. Lewe is om die die genot van ‘n Beethovense 5de klavierkonsert te ervaar.
      4. Lewe is om jou kinders se ontwikkeling te sien.
      5. Lewe is om ‘n rooiwyntjie en ‘n braairibbetjie te geniet.
      6. Lewe is om jammer te voel vir die breindood godbots se kinders.

      Like

  10. “Lewe is ‘n karakteristiek” ek sou dink dis uit die oogpunt van die “observer”. Ek staan eenkant en kyk na die rivier wat verby vloei, wonder of dit moontlik is om in die rivier te spring en die “lewe” van “binne” te ervaar, om al die vaalheid van die daaglikste bestaan op te kikker?

    Hedonisme – ja as dit nie vir dit was nie sou ek seker al lankal gekwyn en verdwyn het.

    Om vir jouself te dink, dink ek sal ons moet ooreenstem met wat die “self” is, hoe het dit ontstaan en hoe is dit aan die “lewe” verwant.

    (En sekerlik het al die ateiste gespring om vir Karen hierbo te help met haar kinders wat hulp nodig het, is daar ‘n organisasie van ateiste wat behoeftige mense help, of hoe dink julle daaroor? Ek dink dit was Robber Mugabe wat ‘n woord gebruik het . . .en ek kan nou die die woord onthou in sy taal nie, maar dit het beteken iets soos “raak ontslae van die “human trash”, wat sekerlik ‘n baie wreeder beleid is as “apartheid” is en die ergste nog is die “verskroeide aarde” beleid van die Britte. Maar dis nou net tussen hakkies.)

    Like

  11. JANOV’S REFLECTIONS ON THE HUMAN CONDITION

    Why Is the Unconscious So Mysterious?

    I know why. As one blogger put it: the body keeps fighting to tell me what happened in my life but my brain/cortex keeps fighting back and refuses to hear. It is not a willful refusal. The cortex just whips into action when pain levels get too high. And it reaches over and down into the limbic structures to keep them at bay, spritzing chemicals here and there to make sure feelings don’t get out of hand. Sometimes, that doesn’t work; feelings do get out of hand, and what do doctors do? They reach into their pharmacy for more of the very same chemicals (SSRI’s) that are
    lacking in the person, dosing him up so that feelings are again in control. Never seeing that those feelings, when under proper care, are liberating. All the person knows is that she is anxious; what the doctor and she do not know is that it comes from deep in the brain and needs exit in slow methodical ways. If they both only see anxiety then they are both lost. If they understand
    what it is, then they are on the track for proper resolution of the problem.

    Generally, it is often the troublesome first line brainstem memories/ imprints that fight their way to the top, only to be put down again. And these memories rise with no words to them nor
    any scenes from childhood. They emerge from the dark depths where no words exist nor ever existed. They are pure forces, amorphous, no recognizable shape or sound, but they want out.
    They remain mysterious just because there are no verbal accompaniments with them. They need to connect to the prefrontal cortex. They “speak” of what happened to us at the start of our
    lives, impressions so vivid and strong, so menacing of death and so catastrophic and painful as to be overwhelming. A carrying mother drinking or smoking or going on crazy diets, all endangering the baby’s life.

    That is why after a time in therapy when these sensations begin to rise up in therapy they can be severely disturbing to the whole system. And this is how we know how devastating they are, enough to cause serious ailments years later. We can see and measure their force; how it raises amplitude of the brain waves, how it speeds up the heart and raises blood pressure, and how
    when these sensations threaten to intrude into awareness, the person sometimes feel he is going crazy. And in cults, where they have no idea what is happening, they can go crazy. That
    terrible confusion is what the fetus feels— disoriented.

    Now we have an idea why a person under constant stress can get very sick. The person imprinted with first line trauma can get sick because he has suffered chronic imprinted stress from the start of life that never leaves and never lets go. It is tenacious because it needs connection, to be integrated and be done with; the sensaton/ feelings needs connection so that it no longer
    stays an alien force. So in their infinite wisdom many shrinks help them stay unconscious by drugging them and repressing the early experiences. They do that because they have no idea that there are such deep forces hidden and barricaded by neuro-chemicals as strong as prison bars. This means that they think there are results with no ultimate cause; that symptoms just come
    out of the air. Why? Because they cannot see that mysterious deep unconscious.

    And it is these aleatory, primal imprints that can cause massive drug addiction; and so we see the heavy use of painkillers to calm the symptom, but not what is driving it. Calm is not cure.
    And it takes a strong drug to hold down these pains because they are massive; they are nearly always life and death—a pregnant mother taking drugs or seriously depressed. These maternal
    habits are catastrophic for the baby and often result in equal and opposite catastrophic illnesses down the line. And sadly, they are a mystery in the psychiatric field. The reason they remain a mystery is that the professionals have no idea of how to approach or get to these early imprints. Worse, they don’t know they exist. Even though the field of epigenetics should tell us
    something about it.

    So if I, as the doctor, spend a life-time repressing my pain – and it happens automatically – then I have no idea that anything is there, and of course I won’t put anything in question. I will believe that there are only childhood memories and that’s it, almost as if there is no 9 months of gestation and absolutely no experience that affects the fetus during that period.

    And yet, in our research and therapy, and in many articles over the last few years, those first line imprints are acknowledged and seen as critical.

    If we want to change the world we better be aware of gestation and how to manage it. We must be conscious of the first line. Above all, we must change the birth practices. Automatic
    caesarean by appointment is a no-no. So is cutting the cord prematurely, so is bad diet and drinking. In the NY Times Sunday in the Science Section, for Christ sakes, there is a shrink saying
    it is OK to drink while pregnant. This counters everything we know. Imagine the damage that can happen. My guess is that she’s exculpating her own drinking while she was pregnant. How on earth can a major newspaper cite such nonsense. It is one thing to be fair but quite another to run pieces that can be dangerous.

    We cannot see first line unless we are in a therapy that aims for it. We do see the results. Do we go on ad nauseam beating down the symptoms to make them disappear and then pretend
    they do not exist? What does cure in these cases mean? Certainly not beating the symptoms down. It means getting at the generating sources—the imprints. It is that simple and that complicated. Otherwise, it is whack-a-mole all over again. The symptom pops up again, and we smash it again with drugs and surgery and shock. Or the weakest of all—talk it to death.

    In our field of psychology, the first order of business would be to help professionals be aware of the deep unconscious. They need to learn how we get to the deepest brain. Getting there
    can be a protracted trip but it is a sure one.

    Like

    • Dankie tenminste iest om te lees en die maak sin as ek kayk na wat molly flip flop ge”paste” het oor sel geheue. ‘n Hele paar gedagtes het in my bewussyn ingekom toe ek die stuk lees, onderandere dat jou perspektief bepaal jou persepsie, persepsie bepaal dit wat jy glo, en dit wat jy “glo” bepaal jou gedragspatrone, en jou gedrag bepaal jou ondervinding van lewe self.

      Edink dit beteken dat as jy die heeltyd na die “dark side of the moon” kyk gaan jou ondervinding van die lewe ook dit wees . . .donker.

      Dat as jou ma gesuip het is jy in jou moer in, is seker in die lyn van Freud se trop instink, waar hy beweer dat die seun die gedagte of instink het om die Oedipus kompleks te onwikkel.

      Is dit moontlik om na die “ander” kant te kyk en weg te kom van die donkergedagtes gange, hoe sou dit wees om ‘n ideaal gepaslike lewe op aarde voor te stel. Is daar nie mense wat weet hoe dit is om gelukkig en kontent te wees nie? Hierdie rondtassery in die donker is soooo depressing.

      Like

  12. Just had one of those typical godiot experiences. Having a snack in the airport lounge; minding my own business, sipping some airport Merlot, when a voice appeared seemingly out of nowhere. “Excuse me sir, have you met jesus?” Not often that the proverbial wind is taken out of my sails, but the airport lounge was the last place I expected a braindead zombie. Somehow it seems I attract these imbeciles. Perhaps I should radiate more agression, a type of don’t-fuck-with-me look. Anyway, usually I would humour these types just for the hell of it or to pass time. Tonight however I was fairly tired and in no mood for talking crap so I simply told the guy to piss off. What surprised me was not the godiot’s reaction, but two women that overheard my curt reply. The one admonished me for “being so rude”. In hindsight I suppose she had a point….but then again, what would happen if the shoe was on the other foot? What would happen if I went up to a guy reading his bible and told him his dogma was untrue, had no foundation and a result of wishful thinking? What if he told me to piss off? Would the lady repremand him? Would she feel that he was unreasonable? I wonder.

    Anyway, here’s to praying to Batgod that I won’t have more Jesus-freak encounters on my flight. I’m definitely growing handlebar moustage as the first step in changing my demeanour. Any additional advice is welcome.

    Like

  13. Gelukkig is dit in ingels nou kan ek nie verstaan nie, maar die bietjie wat ek verstaan is dat hoekom vertel jy die ou om te gaan urineer, is dit omdat jy nie die antwoord geken het nie of is dit weer een van daai aanames wat so misbruik word op die blad, en hoekom vertel jy nie vir die anties dat jy het ‘n webwerf waar jy galbraak teenoor andermense nie, waar jy baie verder as “rude” gaan en plyn kommin taal gebruik om jou haat en nyt en boosheid te vekondig?

    Like

  14. Ag, shame. Dit is lekker om mense met groot woorde te slaan ne. Julle geleerde egoistiese klein mensies. As Malherbe en sy gevolg nie geweet het dat God bestaan het nie, sou julle nie so tekere gegaan het nie. Ek is eerder klipdom en breindood as om so in modder rond te ploeter. Siestog Savage jy het maar nog min van die lewe ervaar, met jou rooiwyn en ribbietjie. En jou arme kinders. Jy hou hulle van God af weg, en dit maak jou straf net soveel meer. Jy kan maar aangaan om my God te beledig. Jy moet net baie versigtig wees. Aangesien julle so baie gaan rond delf in die verlede, van wanneer die Nuwe Testament geskyf is ens.,dan weet julle seker wat gebeur met mense wat God beledig. En aangesien jy so baie weet van wanneer die Nuwe Testament geskryf is, dan weet jy seker van Jesus se liefde vir jou ook.

    Julle ry seker almal mooi karre en bly seker in mooi huise in die beste deel van die dorp, want julle was mos almal op universiteit Dit is seker ook hoekom julle so baie sinnelose goed kan praat. Want geld maak mens dom en braaf. Verloor jy dalk alles sal jy seker ook kan verstaan dat Charl deur genade van God af by sy bestemming uitgekom het met die min brandstof wat hy gehad het. En so terloops julle gooi intelligenseie en ik rond. Het jy geweet jou slim brein het jy ook van God af gekry. En jou mooi kinders. En jou rooiwyn en ribbietjie. En Beethoven se musiek (wat toevallig ook ‘n talent is wat hy van God gekry het)

    As jy eendag teen die grond is, en nie weet wat jou nou getref het nie, onthou dat God nog steeds vir jou lief is, ten spyte van al die snert wat jy kwytraak. Hy sal jou terug verwelkom soos ‘n verlore seun, want diep binne in jou siel weet jy en jou gevolg dat God die skepper van die hemel en die aarde is en die enigste antwoord. En dat groter is as enigiets. Net om julle herinner dat self satan dit weet. Nou gebruik hy sogenaamde slim mense soos julle om kinders van die Here te beledig. Dis okay, ons mal klipdom en breindood spesie kan dit vat. Ons het God aan ons kant.

    Lekker slaap.

    Like

    • So ‘n bek moet heuning kry.
      Ek gaan nie verder met hulle argumenteer nie. Ek het gedeel wat ek moes en as hulle logies kan verklaar hoe brandstof in my motorfiets se tenk meer kan word terwyl ek ry, sonder dat ek dit agterkom is hulle welkom. Hulle kan dan sommer ook vir my ‘n logiese verklaring gee hoe 200g tenderized steak so baie word terwyl dit met meel bedek word dat die 4 stukkies wat almal tegelyk net mooi in my bauer pan pas, toe die pan 2 keer vol maak toe ek dit gaar maak. Tussen die 4 grootmense (ek, my vrou, my skoonma en my skoonsus) kon ons nie die vleis op eet nie en moes van dit na ete in die yskas sit.

      As die klomp intelligente mense net hulle verstand gebruik en om hulle begin rondkyk sal hulle sien dat daar ‘n God is.

      Daar is aan die apostels gesê as hulle by ‘n dorp kom en hulle en die evangelie word nie daar ontvang nie moet hulle daarvandaan weg gaan, en selfs die stof van die plek van hulle afskud as ‘n aantyging teen die mense.

      Dit is wat ek nou doen. Ek het gedeel en julle het dit verwerp, so ek skud nou julle stof af as ‘n aanklag teen julle.

      Onthou net, julle kan nie meer sê “ek het nie geweet nie”.

      Vrede, seen en liefde.
      Charl.

      Like

  15. kilpdoodkindvanGod
    Ja, Charl daar is ongelukkig mense wat dit nie sal verstaan nie. As ek jou kan vertel van God se genade in my lewe. Ek was in ‘n benarde posisie waar ek nie ‘n kriesieltjie kos in my huis gehad het nie. Ek het gereel dat my ma my kind kom haal sodat hy darem iets kan he om te eet. Sy het nie geweet van my dilemma nie. Ek het my hele kombuis, elke blik, koekblik en wat ookal deurgesoek vir iets om te eet. Drie dae lank het dit so aangegaan. Teen die derde dag het ek in my sitkamer gesit. So ‘n rustigheid het oor my gekom en Jesus se vir my, gaan kyk op jou yskas. En daar kry ek ‘n koekblik vol koekies. Dit was die lekkerste lekker. En dan besef ‘n mens weereens hoe groot God se genade is. Dit is so dat ons gesukkel ons eie skuld is met die keuses wat ons maak. Maar dan is God daar om ons deur dit alles te help. Ek sukkel eerder, as om met ‘n sak vol geld op mense te trap en te beledig en te probeer beindruk. Ons is almal afhanklik van God se genade, hoekom sal ons dan nie ander mense ook genadig wees nie.

    Dit is in elk geval jou siel wat vir God belangrik is.

    Sterkte aan die sogenaamde “big bang” gelowiges, julle is elke dag in my gebede.

    Mag God met julle wees.

    Jesus groete

    Niks van hierdie dinge maak in elk geval nie saak nie. Dit is jou siel wat vir God belangrik is.

    Like

      • Crossy, die blote feit dat jy dink Klippies hierbo se “bek moet heuning kry”, vertel alles. Julle ouens het duidelik ‘n chip oppie skouer, en ‘n grote daarby. Heimlik verlang julle na ‘n opvoeding; beny julle die ouens om julle wat duidelik met meer grysstof bedeeld is. Bly maar liewer by dolke skerpmaak Crossy. En stel sommer op die koop toe vir Klippies aan omte help. Jul tweetjies pas bymekaar.

        Like

        • Heimlik wil jy graag die “lewe” ervaar, heimlik wil jy die geloofsprong doen, heimlik wil jy “huistoe” gaan, heimlik wil jy vereennig met God, Mallies, Jy is net te blind soos jou vlermuisgod en seker so bang ook .

          Dan roem jy jou op inteligensie, wow, bang en blind Mallie ♪ ♪ doo da

          Like

        • KlipdoodkindvanGod
          Genade tog, ou Mallies. Jy is reg, heeltemal reg, doodreg. Ek loop met die grootste chip op my skouers rond. Groter as enigiets of enigiemand op hierdie aarde. Ons kinders van God noem Hom Vader, God Almagtige. Miskien as jy verby jou groot ego kyk sal jy Hom raaksien. Hy is tog na alles jou Vader ook. Die dolke wat ons moet skerpmaak, is deel van die wapen uitrusting van God wat ons aantrek. Daar slaan jy die spyker weer so reg op die kop. Jy verstom my, jy is weereens reg, ek en Crossy en al die kinders van God pas bymekaar. En nou moet jy my asseblief vergewe, my ik is van laagstes in die land, maar ek verstaan nie jou grysstof nie. Het jy dalk te lank in die ghwarry gespeel, en nou belemmer die grysstof in die ghwarry jou sig. Moet nou nie te veel daaroor tob nie. Om daar uit te kom is een van die heel maklikste dinge om te doen. Lig jou kop op na bo. God se hand is daar, dis vir jou om dit te vat. Hy sal jou uitlig, afstof en jou ogies opmaak. En dan Mallies, ervaar jy mooiste vrede, liefde en genade. En onthou nou as jy vanaand jou ogies toemaak, en more die oggendson sien opkom en die voels hoor sing, en jou kinders (as jy het) se laggies hoor. Dit my ding is alles genade wat van God afkom. Vir jou ook, en elke lewende siel. Self die ou broodjies wat jy nou twaalfuur gaan eet, is genade van God af. Kyk net om jou rond. Ervaar dit Mallies, leef dit, ons God gaan jou verstom laat. Leef en werk in vrede, jy is ook nou deel van my gebede lysie. Jesus stuur vir jou groete. Hy vra jy moet oopmaak, jou deur is nie so swaar nie. En die probleempie wat jy by die werk het, Jesus se jy moet dit net vir Hom gee hy sal dit vir jou regmaak.

          Met liefde van Jesus se ou klippies

          Like

          • Klippies, hier is al baie kak op hierdie website deur godiote geskryf, maar die graad van langdradige kakpraat wat jy hierbo pleeg, stel almal voor jou in die skadu. Jou tirade bewys niks, behalwe die duidelike korrelasie tussen idiotisme en godiote.

            Die hoeveelheid aannames wat jy hierbo maak grens aan uiterse oneerlikheid. Is jy nie skaam nie of dink jy jesus-seer-handjies is trots op jou? Lieg vir jesus en beland in sy hemel?

            Nee wat Klippies, die blote feit dat die hemel gaan wemel van idiote soos jy, is vir my genoeg motivering om daai plek ten alle koste te vermy. Gelukkig bestaan dit nie, want dit sou beslis ‘n hel wees waarna ek nie sou uitsien nie.

            Like

          • Terloops, dis taamlik arrogant en aanmatigend om aan te neem ons atties ervaar nie vrede, liefde, dankbaarheid ens nie. Gaan besoek bietjie die godsdiens webtuistes se blogs en kyk hoeveel haat en nydigheid jy daar teekom. Heng man, julle ouens kan nie eens in vrede met mede-godiote leef nie, wat nog te se van met mense uit ander gelowe. En van vrede gepraat, hou in gedagte dat daar nog nooit ‘n oorlog in die naam van ongeloof geveg is nie. Goeie rekord, of hoe ou Klippers-in-jesus-se-skoen? Te oordeel hieraan lyk dit nie juis of julle outjies te veel vrede in julle se hartjies het nie. Kruistogte, Paanse enkwisisie, apartheid, “ethnic cleansing” in Bosnie en Uganda, en nog vele meer. En jy praat van vrede? Jy rook iets sterkers as jou sokkies ou Klipkop.

            Like

            • klipdoodkindvanGod

              Het ek ‘n snaar geraak Mallies. Waaroor vererg jy jou nou vir my. Jy mag dit miskien as ‘n tirade sien, maar ek sien dit as ‘n juiging oor my liefde vir God, en waaroor ek glad nie skaam is nie. Maar jy behoort dit mos nie te verstaan nie. Jy kan maar dink ek lieg vir Jesus, maar wat traak dit jou. Jy glo mos nie in Jesus nie. Jy glo mos in niks. Wat is ? Dit is mos Jesus wat my gaan oordeel oor my sogenaamde leuens wat ek kwytraak. Of het God jou gestuur om te kom oordeel. Gaan kyk in die spieel en oordeel jouself. Dan jaag jy jou eie stert, want dit kom voor of jy kwaad is vir jouself.

              Ag ou Mallies, dit kos ‘n groot idioot om ‘n kleiner een raak te sien. En jy kan mos nou nie nee se vir die wonderlike ervaring om die hemel te deel met ander idiote soos ek nie. Jy is baie welkom. Daar sal vir jou ook ‘n plekkie wees. Jesus is mos lief vir jou ook.

              Ek gaan jou van nou af eerder Saulus noem, dit pas beter by jou. Ag ou Saulus, vergewe my dat ek nou by jou die indruk geskep het dat ek arrogant en aanmatigend is. Dit is nou net nog ‘n bewys dat jy dinge verkeerd intrepreteer. Ek kan nie onthou dat ek iewers genoem het dat jull nie vrede, liefde en dankbaarheid aanvaar nie. Ons is tog almal, op hierdie ou aarde afhanklik van God se genade, of jy in God glo of nie.

              Ag siestog Saulus dit klok het gelui en jy weet nie waar die bel hang nie. Hoekom is dat jy so uit “freak” teenoor Christene. Waarvoor is jy bang. Ek kom nie agter dat jy gal braak oor die Moslems, Boedhiste ens., nie. So baie van julle kan Christene net nie uitlos nie, as julle ‘n Christen kan beledig en verneder, dan staan julle voor in die ry. Waar is jou vrede nou. Dit is julle haat en nydigheid wat julle bang maak vir die mooi wat van God afkom. Ek stem darem met een ding saam, ek kon nog nooit die sin sien in enige oorlog nie. Dit gaan net oor geld en mag. Jy sal net bietjie meer navorsing moet gaan doen. Oorloe gaan nie altyd net oor geloof nie. En ek neem aan jy probeer daarmee se dat dit Christene is wat die oorsaak van oorloe is. Daar is nog bietjie navorsing wat jy sal moet gaan doen.

              Ons as kinders van God wil net in vrede met alle mense saamleef. Dit is jy en jou gevolg wat nie met ons wil saamleef nie. En hoekom mag ons as kinders van God, nie vir die hele wereld vertel dat God die antwoord op alle vrae is nie. En ou Saulus, glo my, as ons ou nasietjie, jy inkluis terugdraai na God toe, sal alles sommer beter gaan. En dan is ek nog boonop vir jou ‘n klip in jou skoen. Sorry. Met al jou gekerm kry ek die idee (soos Johann gese het heimlik) dat julle so graag wil he wat ons het. Ons is nie suinig nie, ons deel graag ons God met julle, want Hy het baie liefde om te gee., en Hy is boonop jou God ook, want Hy het jou lewe gegee.

              Paanse enkwisisie, idiotisme, blah, blah, blah. Jy is vreeslik verward Saulus, en dit is so onnodig. Jy maak die lewe net moeilik vir jouself. Vir ‘n slim intelligente man soos jy, is jy maar vreeslik onnosel. Ek het vroeer genoem die klok het gelui………..

              Daar is net een antwoord op al jou vrae, jou verwyte, vervolging en bitterheid. En die antwoord is ……………God. So maklik, so eenvoudig, sonder enige nadele. Begin deur die Bybel te lees, daar is baie wyshede en antwoorde in, wat jou sal verstom

              Onthou tog net Saulus, daar is nie een kind van God op hierdie aarde wat dink hulle is heilig nie. Dit is juis die geval dat hulle weet hulle is sondig net soos ander, en dat God hulle, hulle sondes vergewe het, en dat hulle in vrede met mekaar en ander kan saamleef.

              Sorry, Saulus, ek is seker nou weer besig om langdradig te word. Ek gaan nou vir jou totsiens se. EK GAAN NOU EERS BIETJIE BY JESUS SE VOETE SIT, HY HET DIE KLIPPIES UITGEHAAL. (So dra hy my oral met Hom saam.)

              ‘n Geseende Christus fees vir jou en jou familie, en ek hoop dat jy ook ‘n geseende nuwejaar sal he.

              Ek bid nog elke dag vir jou en hoop dat jy binnekort God se vrede in jou hart sal ervaar.

              Totsiens Saulus, ek hoop dat ons een van die dae van ‘n nuwe Paulus gaan hoor.

              Jesus Groete

              nb: Dink jy ook nie ek moet ‘n boek begin skryf nie? Sal jy hom koop?
              .

              Like

              • O en amper vergeet ek. Batgod seen vir jou in hierdie tye. Ek weet Hy is die ware Een. Ek bid elke dag dat jy jou tot hom bekeer.

                Batgod groete

                Ns:1) moet nie jou dagjoppie los vir boekskryf nie. Dink nie jy gaan die mas opkom nie.
                2) Jy seg jul christinne wil net in vrede met ander leef? Jul track record dui op die teenoorgestelde. Jy ken duidelik nie jou geskiedenis nie, of miskien is jy bloot leuenagtig.

                Like

  16. Nee wat, geen “snaar is geraak” Klippies. Ek het bg met n groot smile op my bakkies geskryf. Die tjol wat jy skryf is baie komies, maar Johannie is jou een voor in die nar-afdeling.

    Om aan te haal uit n stowwerige boek deur bronstyd bokherders geskryf gaan nie hond haaraf maak nie. Superman comix het meer waarde.

    Like

Leave a comment