Can a brain tumor lead to religion?

Standard

A good friend of mine from many years ago recently posted on Facebook that he was diagnosed with a growth on his brain of the worst kind. He has since had it removed and now he has to undergo 30 treatments.

He went on to start talking about two verses he read in the bible recently. One that told him he would see his children’s children someday, and another verse told him he would recover according to the lord’s time.

Then he went on as to how much hope the bible has given him etc etc etc

Now back in the day, this man was not religious at all. I remember having that conversation with him. His own words were that “It is a bunch of crap!”

I told my wife today, that if I ever start praising some kind of gods that she better prepare herself for the worst. I probably have a brain tumor.

Or is it maybe that a whole childhood of religious indoctrination gets ingrained so deeply into the brain, that it is hard to shake even for the most rebellious?

I also noticed in his recent Facebook posts, that he hasn’t mentioned his surgical team once, not said a word about his doctors, his medicine and the hope the treatment ahead gives him. Nope, that is nothing compared to the comfort and the hope the bible and god is giving him. Do you think he will put all his faith into the bible and god and forsake the treatment? I don’t think so, he is a very clever and successful man. Not your average brain dead fundie type.

I wonder what happened to him along the way? Was it the tumor that brought him back to god? Or has he been on a steady and constant road to jesus the last couple of years?

One thing I know for sure. If I start to believe any of the crap written in the bible I will go for a brain scan right away. I will be convinced that I have a tumor that is growing rapidly.

Advertisements

13 thoughts on “Can a brain tumor lead to religion?

  1. I think, because life is great, we are all inherently scared of death. And when death looks you in the eye, is it not natural to grasp at any straw you can hold onto to prolong life? It must be quite a shock to be told you may only have a short time left to live, and that medical science might not save you. So what is the natural thing to do? Grab a ghost! I mean, Batgod has saved me from many perilous situations.

    Like

    • I see. So science does not matter because you put all your trust in a ghost. Much more reliable that way, because if you die, you might go to heaven instead. Sad, really.

      Like

      • McBrolloks, I’m just taking the piss. It is difficult to answer these godbots with a straight face. Nothing makes sense with their arguments. To run to a ghost who you have never seen when things go badly, shows a lot about a person’s character – unstable and irrational.

        Like

  2. I know you are taking the piss Savage. But trust me, there are some people you would never think of putting in the godbot group. Then shit happens and all of a sudden every second word and sentence is about the god they never liked and talked about, and they share and mingle with the other godbots for comfort and support. Blows my mind!

    Like

  3. En nou, McBrolloks, na dese neem ek aan jy en hy is nie meer buddies nie, né? As ‘n buddy van jou tot die geloof kom, gooi jy hom onmiddelik uit jou vriendekring – indien so dan moet jy hom mos nou eintlik al gister van jou friend list remove het?!? Ek sê: Good for him! Sal hom eendag in die hemel sien 🙂 Nog ‘n siel vir Jesus. Amen. Dankie dat jy dit met ons gedeel het, hoor.

    Ander ding wat ek oplet – wat is die ding dat julle so hamer op spelling, maar dan opsetlik God se Naam, etc. verkeerd spel? (Eintlik weet ek die antwoord – meer van ‘n retoriese vraag). Selfs ‘n slim en geleerde persoon soos Savage doen ook die stupid ding. (Die slim en geleerde gedeelte bedoel ek nie sarkasies nie).

    Like

    • Analfa, dit gaan nie oor òf ‘n vriend gelowig is al dan nie. Dit gaan oor ‘n vriend se onkonsekwentheid. Die een oomblik is die persoon nie gelowig en gee sy redes hoekom nie, en die volgende oomblik, a.g.v. ‘n persoonlike krisis, gryp hy na ‘n god of gode om hom by te staan. Dit vertel my baie van die vriend wat ek nie van geweet het nie, en hy word gevolglik in ‘n ander lig gesien. Dit beteken nie noodwendig die einde van ‘n vriendskap nie, maar dit kan wel lei tot ‘n herevaluering van die vriendskap.

      Ek het al talle huwelike sien opbreek a.g.v. een party wat happy clappy raak en gevolglik in ‘n totale ander persoon verander – ‘n persoon wat nie meer aanvaarbaar is nie. Die gode smokkel so met julle koppe dat gebalanseerde mense julle ondraaglik vind met tye.

      Like

      • Nee goed, ek stem saam met partye dinge wat jy sê – die verandering moet opreg wees – ek hou ook nie van inkonsekwentheid nie.
        Partymaal val mense maar net rond, ander male is dit opreg.
        Maar opregte vriendskap kom saam met lojaliteit en respek – duidelik nie teenwoordig in die “in-die-rug-steek” post van McBrollok nie.

        Engiste afleiding wat ek maak, want McBrolloks het my nie op my vraag geantwoord nie, is dat om gelowig te wees vir McBrollok ‘n doodsonde is wat sal lei dat hy vriendskappe onmiddelik verbreek of agter iemand se rug skinner. Ek het geen tyd vir sulke nonsens nie – mens staan eerder jou buddies by in donker tye. Thank goodness Brolloks is nie ‘n vriend van my nie!

        Like

        • Analfa, ek het nerens gese die ou is nie meer my vriend nie. Ek het hom selfs nie ontblood nie. Jy is die poepol hier wat afleidings van die ergste graad maak met jou gevrotte brein.

          Ek het darem vir hom ‘nboodskap gestuur en sterkte toegewens en gese ek hoop die behandeling werk uit.

          Ek ken baie gelowiges maar ons maak nie ‘n big deal daarvan nie. Dis ape soos jy wat gelowiges van die ergste graad is. Julle wil deur die wet julle faktap spook se faktap wette op ons en ons kinders afdwing. Julle is die gevaarlike klomp wat onverdraagsaam is teenoor andere.

          Jy het dit mooi bewys met jou stellings op die post van Mense Regte.

          Like

          • Baie bly die 2 van julle is darem nog buddies 🙂

            Jy dink ek is ‘n fundamentalis, is ek reg, ou McBrolloks?

            Wys my bietjie waar my onverdraagsaamheid erger is byv. joune of Malherbe s’n?

            Brei bietjie uit oor die mense-regte ding waarvan jy praat, jong. Praat jy oor daai manifes van jou wat jou “kom ons maak die babatjies dood voor hulle gebore word, omdat ons te vrot sleg is om kontrasepsie toe te pas” siening bevorder?

            Like

              • 🙂 lol

                Ek sien jy’s maar baie selektief in wat jy skryf – meestal beperk tot beledegings aan ander. Maar as jy bietjie heat kry kruip jy terug in jou doppie. Jy’s seker maar ‘n introvert. Jy maak stellings, maar jy kan dit nie verdedig nie. Shame, boet. Wie moet jou dan nou ernstig opneem?

                Like

  4. Ag Analfa, jy is ‘n trol. Dis pynlik om met ape soos jy te probeer praat. Geniet maar jou lewe op jou kniee en geniet maar die donker waarin jy jouself aspris in toesluit. Geniet maar jou spoke wat net in jou kop lewe, en geniet maar jou drome van ‘n ewige lewe waar jy eendag jou god se piel vir ewig en ewig gaan suig. Soos jou brein met tyd meer en meer vrot sal jy maar verder en verder van realiteit af beweeg. Soos ons al op hierdie blog opgelet het oor jou.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s