Standard

McBrolloks

Praat van poepolle wat Suid Afrika uitvoer na die buiteland toe. Hierdie Dr Jan Grey is ‘n goeie voorbeeld van die tipe arseholes wat ons almal ‘n slegte naam gee reg oor die wereld. Hierdie drol dink hy gaan die Australiers se siele red. Fok my! Gepraat van arrogansie en ‘n hoe opinie van een self. Die Australiers het beslis nie sy dom godsdienstige bekering nodig nie. Hy is ‘n doktor in geloof en spook stories wat hy gebruik om mense mee bang te maak en dan hulle van hulle geld te verlos. Ek wonder of die goeie doktor al ooit ‘n dag in sy lewe gewerk het? ‘n Kenner van spoke en spook stories en geld insameling by werkende mense. Gin wonder hy dink die ossies het sy hulp nodig nie. Hulle het seker vir hom ‘n put gedruk toe hy vir hulle vir geld gevra het. Ek wed…

View original post 325 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s