The Poepol of the Week Award goes to Telford Vice

Standard

The Poepol of the Week Award goes to Telford Vice, a freelance cricket writer in South Africa. He has the balls to call Graeme Smith the following: “Graeme Smith has been a figure easy to misunderstand. That should not hide the fact that he is among the toughest, most intelligent cricketers around – and a great batsman to boot”


Here is the article he wrote about Graeme Smith: http://www.espncricinfo.com/magazine/content/story/572863.html

Graeme Smith is by far the dumbest captain our national side has ever had. He has no concept of strategy. He has a terrible record as captain for obvious reasons. We lost many test series we should have easily won, and we drew many many more we should have won comprehensively, if only Smitty had half a functioning brain when it came to strategic thinking. Smith is a very good batsmen, but an intelligent captain, not at all. He is like Ringo Star. They used to say: “Ringo is not the best drummer in the world. In fact, he is not the best drummer in the Beatles.”

Graeme Smith has been a total failure as a captain for South Africa. In all formats of the game. Just look at his stats as captain. That says it all.

If you watched Graeme Smith snatch defeat from the jaws of victory on many many different and very important occassions like we all have over the years, then all we can do is shake our heads at dribble like this written about Graeme Smith in this article by Telford Vice.

Congratulations Telford Vice, you deserve the Poepol of the Week Award!

Advertisements

44 thoughts on “The Poepol of the Week Award goes to Telford Vice

  1. “We are all born ignorant, but one must work hard to remain stupid.
    (Benjamin Franklin)

    Ou Smittie het hard daaraan gewerk. Luister net na homself en dan is hy nog arrogant saam met sy domgeit. As die jagsgeit jou pla kan jy nog iets daaraan doen, maar wat doen jy met domgeit?

    Like

  2. Dis soos ou Analfa. Hys so dom dat hy self dink hy het ‘n hoë IK. Enige persoon met ‘n halwe brein wat lees wat hy skryf en waarin hy glo, sal van hom verskil.

    Like

  3. Ja Savage, maar ek moet erken, soms beny ek ouens soos Analfa. My oupa het altyd gesê: My kind, jy kry drie tipe mense – die wat donners slim is, die wat slim genoeg is om te weet dat hulle nie baie slim is nie, en die wat te onnosel is om te besef hulle is onnosel. Die meeste van ons val binne die middelste groep, ekself ingesluit. Ek staan verwonderd (en voel uiters onnosel) wanneer ek na iemand soos Chris Hitchens,Coyne of Dawkins se werke kyk.

    Maar dan kry jy ouens soos Analfa. Gelukkig vir hom hopeloos te onnosel om te besef hy rook nie die pyp nie. Heel knus in sy selfgeskepte gekkeparadys. Maar miskien is dt maar hoe die natuur werk – die onnoseles sou moontlik gevaarlik vir die samelewing wees indien hul vir hulself kon dink. Godsdiens beheer die spulletjie – Analfa sê mos self hy kry sy waardesteles uit sy bybel. Die man sou moontlik ‘n monster wees as dit nie was vir sy skydaddy wat hy glo heeldag vir hom loer nie.

    Like

    • Malherbe, laat my terug dink aan my eerste werk. Daar was ‘n tegniese assistent, noem hom Joe, met ‘n algemene kennis soos min. ‘n Ander assistent (noem hom Gert) was jaloers op Joe en het hom gereeld probeer verkleineer. Op ‘n keer sê Gert hoe dom Joe is. Joe antwoord toe: “Ja ek is dom, maar ek weet dit. Jy is dom maar jy weet dit nie want jy is nou al langer as 10 jaar besig om jou graad te probeer kry.”

      Ek het baie by Joe geleer. Ons het altyd saam tee gedrink, base en klase. Joe sê eenkeer vir my: “Het jy opgelet hoe baie ouens hier die slimste persoon in die kamer wil wees.”

      Analfa probeer hard om hier die slimste persoon op die blog te wees, maar soos in so baie ander dinge, faal hy liederlik.

      Like

      • Ja Savage, dis amper asof Analfa al dommer was soos tyd aangaan. Sy eerste stellings toe hy destyds hier begin blog het, was beslis van beter gehalte. Deesdae is dit vrot verby. Of miskien is dit sy 8-jarige kind wat skelmpies op pa se rekenaar ingaan.

        Like

        • Weet julle wat is vir my hilarious? Die hoeveelheid tyd wat julle spandeer aan ‘n “dom” ou soos ek 🙂 Hel, ek voel soos ‘n celebrity, julle kan nie eens krieket praat sonder om die geprek terug te bring na ou Analfa nie.

          En ook, my innige dank, want die blog is vir my goeie entertainment – ek like dit veral hoe julle aan en aan en aaaaaaaaaaaaan gaan om dieselfde punt te probeer oordra/”bewys”. 🙂 🙂

          Maar ja wat ouens, daar’s beter dinge in die lewe… Gaan kyk ‘n movie of iets , gaan strand toe as jy kan – gaan meer kerk toe, dis ‘n goeie manier om jou Sondag te spandeer. 🙂

          Cheers dames 🙂

          Like

            • Mac, ek wonder soms of ons nie dalk bietjie hard is op Analfa nie. Ons morele kode stel dit duidelik dat ons nie met agtergeblewenes en ongeletterdes die spot mag dryf nie. Ek nooi jou dus uit om Sondagoggend tot die Amagtige Batgod te bid sodat hy vergifnis kan uitspreek. Ek glo hy sal Minerva saambring, so daar sal iets wees om na te kyk. Miskien daag sy selfs op in n bikini en bring haar dogters saam.
              Ons mag nie toelaat dat verleiers ssos Analfa ons weglei na sy afgode nie. Ons weet ons Batgod is die enigste een. Hy moet wees want ons se so. Ons het geen verdere bewyse nodig nie en Analfa kan in elk geval nie bewys dat Batgod nie bestaan nie. Al wat ons kan doen is om vir Analfa te bid en te hoop hy bekeer hom. Anders is dit pikkewyne toe met hom.
              Tot later
              Batgodvrede vir jou.

              Like

              • Bewyse? Ons het oorgenoeg bewyse. 50 jaar se Batman comics is oorgenoeg bewyse.

                Minerva en haar dogters. Ek is daar. Kan ek langs een van hulle sit? Wat moet ek saambring behalwe een van my comics en my beursie?

                Like

                • Die beursie is die belangrikste, want soos meeste gode hou ons God van offerandes (met die klem op die Rande). Batgod het nou net met my gepraat en bevestig dat Minerva se dogters saamkom. Minerva self sal dit egter nie maak nie aangesien sy hoofpyn het van laasnag se rinkinkery met Bacchus. Lg het my vertroulik vertel hy is verban uit die hemelruim oor sy gesuipery en wil dus afkom aarde toe, maar eers nadat hy een v Minerva se dogters gewiks het. Hy is egter maar skrikkerig want die vorige keer toe hy iets soortgelyks aangevang het op aarde, het dit aanleiding gegee tot n nuwe gottediens waarvan die aarde 2000 jaar later steeds nie ontslae kan raak nie.

                  Bring egter jou verstand saam – Batgod diskrimineer ongelukkig teen middelmatigheid. Analfa gaan dus nie die pyp rook nie, wat n jammerte is, want wat is n hemel nou sonder n nar…..?

                  Like

                  • Great, ek is daar. Ek neem aan daar sal wyn wees. Ek bring ‘n ekstra boks net ingeval. Dit klink na ‘n lekker plek, so ek wil nie te veel mense nou al hiervan vertel nie, netnou daag die helfte van hulle op. Sien julle Sondag.

                    Like

                    • Wys my die verskil tussen ons speletjie en joune Analfa. Jy kan nie want ons speel nou met jou spelreels. Jy erken dus jou gottdiens is n speletjie wanneer gestroop van dogmatiese indoktrinasie. Hoe voel dit om die toets keer op keer te dop?

                      Like

                    • Malherbe, myne is gebaseer, onder andere, op die persoonlike verhoudings wat biljoene mense oor milenniums heen met God het en ‘n sentrale boodskap wat deur al daardie jare dieselfde bly. Joune is maar dom astrante kinderagtigheid. En jou ander storie is gebaseer op so min of meer die laaste 100 jaar van wetenskap – as dit eens so lank is. So jy sien, dis “Chalk and cheese”.

                      Brokkels, ek neem aan jy gaan my binnekort verban op jou blog, te oordeel aan hoe kwaad jy raak oor van my aanmerkings 🙂

                      Like

                    • O, so nou erken jy dat jou “bewyse” bloot die feit is dat jy die massas aanhang. Soos n skaap agter die trop aan. Heel te wagte van jou Analfa.

                      Like

                    • Malherbe, jou ogies is maar lekker vrot – ek neem aan jy het die “onder andere” nie raakgelees nie. En dit vir ‘n ou wat so fyn kyk na spelling, etc. Sies vir jou, man 🙂 Moet tog asb. nie woorde in my mond sit nie. Die eintlike ding is dat jou kinderagtige speletjie toe nou geensins met geloof vergelyk kan word nie. Het jy regtig gedink dit kan?!? En dan wil jy nog hê ek moet jou verduidelik hoekom – dude jy laat my mos nou ernstig wonder of jy nie dalk ‘n een-syfer IK het nie.

                      Like

                    • O, so nou kruip jy weg agter “onder andere”. Uiters lafhartig Analfa, maar weereens n voorbeeld van die oneerlikheid wat jul godiote daagliks openbaar. Verduidelik dan vir ons wat die “ander” is waarop jy jou geloof baseer. Jy het nou klaar erken dat om die massas voor te hou effe laf was (vir n slim ou soos jy, ne). Ek kan jou verseker dat enige “andere bewyse” wat jy kan aanvoer, ook op Batgod van toepassing is. Batgod is dus net so eg soos jou gotte.

                      Ons wag om te sien hoe jy verder gaan grou aan die gat waarin jy jouself bevind. Te kostelik vir woorde.

                      Like

                    • Ag Analfa, ek sal jou nooit verban op hierdie blog nie. Jy is die hanswors, die nar, die komediese verligting, en die beste voorbeeld van iemand wat dink hy is slim maar met ‘n vrot brein rondloop en sy kak vir almal vertel. Jy is die beste voorbeeld van wat geloof aan ‘n gewone mens se brein doen. Hou net so aan ou perd. Jy doen meer goed hier as wat jy ooit sal verstaan.

                      Like

                    • Presies Mac. Die Analfa’s van die wereld maak ander gelowiges skaam. N vriend van my is tans besig om sy posisie rondom geloof te heroorweeg en een van die redes wat hy aanvoer is dat hy homself nie tuis voel tussen die idiote in godsdienskringe nie. Terloops, hy het al hierdie blog besoek en teenoor my genoem hoe lagwekkend Analfa se argumente is. Ek beaam dus jou woorde: hou so aan Analfa. Jy is ons atties se getroue vennoot. Moet net nie weer weghol na jou grot nie.

                      Like

                    • “Malherbe, myne [godiotisme] is gebaseer, onder andere, op die persoonlike verhoudings wat biljoene mense oor milenniums heen met God het en ‘n sentrale boodskap wat deur al daardie jare dieselfde bly.”

                      Analfa, Homo Sapiens het vir tiene-duisende jare geglo die Son wentel om die Aarde. Mens kan hulle nie blameer dat hulle dit geglo het nie want dit lyk werklik of die Son beweeg en die Aarde stil staan. Maar hulle is verkeerd bewys. Julle godiote glo aan ‘n spook wat julle nog nie eers gesien het nie. Julle is fokken dommer as die antieke astronome en die gewone mens wat hemelwaart gekyk het. Julle kyk hemewaarts en sien niks en dan kom vertel julle vir ons julle sien julle god(e).

                      Dit is ‘n mooi bewys van hoe deur die kak julle is.

                      Like

                  • Malherbe, jou redenasies is kinderagtig. Ek kan nie help as jy te dig is om te verstaan wat die verskil is nie – dis nie rocket science nie. McBrolloks, jy’s ook massive kinderagtig – so min of meer die redenasievermoë van ‘n 3 jarige. Ek mors duidelik my tyd met julle. Kan ook net so ver redeneer met ape, as jy verstaan wat ek bedoel.

                    Gaan rave gerus hoe julle geloof julle so “moreel” maak dat julle daarvan hou om ongebore kinders om die lewe te bring en vind berusting in die feit dat julle wetenskap god soveel vir julle omgee dat julle siele (oja, julle het mos nie sulke goed nie) na die dood saam met die wurms gaan vrot word.

                    Like

                    • Wha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha!!!!!!!!!!!!!!!!

                      Wha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha!!!!!!!!!!!!!!!!

                      Wha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha!!!!!!!!!!!!!!!!

                      Wha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha!!!!!!!!!!!!!!!!

                      Analfa, moet asseblief nie ophou of opgee nie!!!!!!

                      Wha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha!!!!!!!!!!!!!!!!

                      Wha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha!!!!!!!!!!!!!!!!

                      Asseblief man!!!!!!!! Net as ek dink jy kan my nie meer laat lag nie, dan kom jy met sulke juwele voor in dag.

                      Wha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha!!!!!!!!!!!!!!!!
                      Wha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha!!!!!!!!!!!!!!!!
                      Wha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha!!!!!!!!!!!!!!!!
                      Wha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha-ha!!!!!!!!!!!!!!!!

                      Dis befok!!!!!!!!!!!!

                      Like

                    • En daar hol hy terug na sy grot om te gaan wonde lek.

                      Analfa, jy het die volste reg om my redenasie as kinderagtig af te maak, maar daardie reg verdwyn soos mis voor die son indien jy nie redes vir jou stelling kan verskaf nie. Sonder redes reduseer jy jou insette tot die spreekwoordelike “poep in die wind” – niksseggend en onwelriekend.

                      Ek herhaal: ek gebruik presies dieselfde taktiek as enige godioot as bewys vir Batgod. Indien jy dit “kinderagtig” vind, is dit op jou ook van toepassing. Terwyl jy in jou grot wegkruip, gebruik die tyd om werklik diep te dink oor bg. Vra dan jouself af of daar enigiets in my argument is wat oneerlik is.

                      Like

  4. En daar bewys Smittie my verkeerd. Die eerste 50 lopies van sy beurt was beslis slim spel – geduld en nogeens geduld (wat hy in die verlede nie veel van geopenbaar het nie). Ek hoop nou net die kwaliteit van sy kapteinskap word ook sodanig gelig.

    Like

  5. Smitty was nog altyd ‘n goeie bat gewees. Maar iemand moet aasebleif vir hom verduidelik dat ‘n toets net 5 dae lank is. Ek kyk op die oomblik die krieket, en ek het na Atherton geluister, wat lank gepraat het oor hoeveel toetse teen Engeland SA kon gewen het as Smitty vroer verklaar het. Dis algemene kennis dat Smitty nie die slimste ou op die veld is nie.

    Like

  6. Looks like nothing has changed. Smitty is not going to declare, and he will be scratching his head again when we don’t get the win. I don’t think he understands that you need enough time to bowl your opposition out if you want to win a match.

    Like

  7. It Tea, and Smitty hasn’t declared. With every ball bowled now it just proves my whole point. Smitty is not a tactician. He lacks the brain power to think critically and to make the right decisions at crucial moments in matches. This is a great example.

    Like

    • McBrolloks, jy het seker net yskas toe gaan vir ‘n bier toe Smittie jou bel, toe bel hy maar vir my. Hy sê hy volg jou blog met ‘n arendsoog en wil jou net bedank vir die goeie raad. En siedaar, een paaltjie plat!

      Like

  8. Great test match! What a relief South Africa was not still batting at the start of the 5th day. I wonder what Gary said to Smitty about the declaration, because when the batsmen walked off for tea, he hadn’t declared. He called it during tea.

    Like

  9. I have to give Smith credit for congratulating Ernie Els when he gave his victory speech at The Oval. Ernie deserved to win. He played a great round on Sunday! Go Ernie!!!!!!

    Like

  10. McBrolloks, jy sê Analfa is die hanswors hier op die blog. Ek stem saam – hy laat my aan Bung, die court jester in Wizard of Oz dink.

    “Bung: The court jester, a chronic alcoholic who spends little time entertaining and most of his time in saloons or the royal wine cellar. He wears traditional jester’s garb with bells on the bonnet, but he is rarely seen to perform. Frequently drunk, he once declared, “I’ve learned the secret to avoiding hangovers: Don’t sober up.” In cartoon tradition, his intoxicated state is portrayed by a prominent red nose surrounded by tiny, fizzing bubbles.”

    (from Wiki)

    Hoe lyk jou neus, Analfa? Seker bruin want dit is in een of ander god se hol ingedruk.

    Like

    • Analfa laat my weer dink aan n punch-drunk bokser, wat altyd terugkom vir n loesing. Salig onbewus van die feit dat sy opponent hom verniel, glo hy dat hy aan die wenkant is want die skares en sy coach moedig hom so mooi aan en hulle kan mos nie verkeerd wees nie. Arme breindood drommel.

      Like

    • Analfa, ek wil darem net iets hier regstel. Ek het glad nie probeer suggereer dat jy te diep in die bottel kyk nie. Ek het dit allegories bedoel dat die drankverslaafde my laat dink aan julle godbots wat so deur die ‘spirit oorgeneem is. Vandaar die kleur van die neus – een rooi en die ander een bruin.

      Like

      • Savage, dis goed so. Ek dink ek’s in elk geval klaar met die lyn van commenting, itv. persoonlike aanvalle en insults – dis nie eintlik konstruktief nie en ek sien nie meer die punt nie. Net vir die rekord, ek drink geen druppel alkohol nie – het voorheen, maar nie meer nie – eet nie eens sjokolade met alkohol in nie. Daar’s niks verkeerd daarmee om sosiaal en verantwoordelik te drink nie, solank jy jouself nie te buite gaan nie. Ek het voorheen ‘n biertjie of 2 gedrink by ‘n braai of so, maar ek het 2 redes hoekom ek deesdae niks drink nie. Die een is dat my liggaam ‘n hewige reaksie op selfs ‘n bietjie alkohol het – soos ‘n tipe allergiese reaksie. Die ander rede is persoonlik van aard.

        Like

  11. McBrolloks, maatjie, jou kinderagtigheid en ongeskiktheid ken werklik geen perke nie 🙂 ‘n Baie meer gepaste naam vir jou is McDrolloks, of nee wag – McDrolletjie. Hoop jy hou van die oulike naampie 🙂 Savage, vir jou beveel ek maar professionele sielkundig hulp aan – jy kan maar net nie oor die ding kom dat ander glo en jy nie – jou wetenskap god stel my baie teleur, veral na wat jy alles oor hom kwytgeraak het. En, Malherbe, buddy!, jy’s die oulikste van julle spul apies – waarlik uniek met jou “Bewys my joune, dan bewys ek jou nie myne nie” en “o ja!! so jy erken blah blah blah”.

    Like

  12. Last two hours of the second test at Leeds, the English commentators are just ripping Smith apart. He can’t loose this test match anymore, but still he is defending runs, and not enough players in catching positions. And look, there goes on just wide of slip. Truly an idiot! He proves it over and over again.

    Like

    • And there goes another one just wide of slip. Now the commentators are really laying into Smith’s tactics here, because England can not win this game, and Smith is defending runs and not going for wickets with players in catching positions. Moron!!!

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s