Religious politicians defeated in American elections.

Image

Advertisements

15 thoughts on “Religious politicians defeated in American elections.

  1. The women voters were not going to give the tea party any chance to piss on their rights! Strange to see how thick these godbots, thickly spread in the tea party, are. It’s like saying: “Vote for me and I’ll make sure your salary will be cut.”

    Gebroeders JOAL, verduidelik vir my hoe julle godbots se koppe werk?

    Like

  2. Ek kan nie sê ek weet hoe mense se koppe in ‘n 1 ste wêreld werk nie, en die Amerikaners is seker van die mees “evolved” groep aan die mensdom bekend, wonder wat sou jou standpunt wees oor “verkragting”, siende dat daar geen morele kode is waarvolgens jy hoef werk nie.

    En soos ek kan aflei het die mense wat die meeste vir Obama gestem het – kom van die “losers” groepering, soos die rassistiese african american, en die desperate hispanics, en nou vertel jy my die sekssistiese vroue het ook vir hom gestem. Dis die tiepe mense met wie ek myself wil omring. . .

    Like

  3. Jisses Johann, jy was seker nog nooit uit die land uit gewees nie. Jou rasissme sal jou ou got baie trots oor wees. Nie eens te praat van jou ignorance nie. Godsk, maar jy is die plakaat foto van die tipiese gelowige fundie. Ek wonder selfs of jy al ooit uit jou provinsie getoer het. Seker nooit die Drakensberge oorgesteek en Natal verlaat nie.

    Like

      • Ek dink die postmodernisme het van mense soos jy gekom, 1/2 JOAL. Jy moet nou net jou eie terminologie skep, dan kan niemand jou verstaan nie. Met jou huidige geprewel kan ons almal sien jy is ‘n moroon. Met ‘n ander woordeskat wat niemand verstaan nie, sal menige dink jys besig met ‘n beredening wat ernstig opgevat kan word. Maar dit gaan nie maklik wees nie, Gebroeder!

        Like

  4. Sulke mooi woorde vir ‘n god-gelowige !

    Jy is ‘n rassistiese Naaier ! Wie nou sleg en mal is ? Jy geen medelye/compassion nie het.
    Reis die wêreld ‘n bietjie ! Probeer Gebroeders JOAL !
    Miskien ‘n fantastiese kuur vir julle onkunde !
    Absoluut te laat vir wandelende zombie soos julle. Dit kan ‘n wonderwerk vir julle sal wees !

    Dit is ‘n wonderlike gif, dink ek !
    hahaha

    Like

  5. Dankie Savage moroon is so ‘n mooi woord, (klink amper of dit ‘n slegte ding kan wees?), of dink jy my nageslag gaan uitgewis word omdat hulle nie sterk genoeg gaan wees om te oorleef nie, en kan jy glo na mijoene jare het die moroone nog nie uitgesterf nie, lyk my evolusie werk ook maar stadig. . .

    Emn praat van terminologie. . . in my taal bestaan die woord maaifoedie, wat dieselfde beteken as die oidupus behepte african americans

    Like

    • Oedipus. . .ek bedoel. . . die êfrican americans is so behep met hul kompleks dat hulle mekaar sommer mother f. . .noem en nou lees ek weer ‘n nuwe woord raak “rassistiesie naaiers” wat beteken die woord? Juliet?

      Like

      • Vir u inligting:
        Rassistiesie Naaiers = Racist Fucks
        – People who are preceived to have an irrational dislike of a race or races other than their own.
        – ‘n persoon of ‘n dof doos wat ander rasse haat.

        .

        Like

  6. Ek was die afgelope week in USA – midde hul verkiesing. Was veral interessant om na die Republicans se kommentaar te luister na die groot verloor. Hulle erken ruiterlik dat hulle uit voeling is met die jonger geslag kiesers. Die statistieke wys dat hul stembasis hoofsaaklik berus op die ouer geslag. N geslag wat besig is om uit te sterf, …of af te sterf. Oor godsdiens het meer as een Rep agterna genoem dat hulle in die toekoms hul strategie sal wysig deur nie godsdienstige issues by hul beleid te betrek nie. Waarop ek net kan se, “Halleluja”. Selfs godiote besef hul tyd is vinnig besig om uit te loop. Hoe het ou Pieterdirk Uys jare terug geseg? – “Adapt or die!”

    Like

  7. Welkom terug ons het jou ook gemis, veral jou mis, en jy kom terug en vertel ons dat die Republiekeine groot verloor het en hier hoor ons weer dat dit maar 50- 50 was, en ja ou Bama is ‘n vrymesselaar(so hoor ek) en hy verkondig dit nie, en ek wonder of jy na al daai verkiesings boodskappe geluister het, want hulle tv is net vol advertensies en jy vertel ons dit gaan regtig swaar met die klomp. . . so swaer dat hulle hul 8 silinders moet inruil vir 6 silinders?

    Like

    • Johann, hoe meer jy praat oor dinge wat in die wereld gebeur, hoe meer en meer wys jy vir die wereld hoe fokken dig jy is.

      Die Amerikaanse presidents verkiesing gaan oor electoral votes, wat ‘n kandidaat kry as hy ‘n staat wen. Elke staat het ‘n sekere hoeveelheid electoral votes wat gebaseer is op die hoeveelheid mense wat in die staat woon.

      ‘n Kandidaat hoef glad nie die populer vote te wen om president gemaak te word nie.

      Obama het die elctoral votes met 332 gewen teenoor Romney se 206. Dis nou ‘n pakslae.

      Jy se Obama is ‘n vrymesselaar. Wat de fok beteken dit? Hulle se ook hy is ‘n Muslim. Die leuns wat julle gelowiges oor hom uitdink het geen perke nie. Maar as julle in julle kak dogma glo kan mens dit seker verwag.

      Jy het seker ook baie teorie oor die jode. Ek het nog nie ‘n fundie gristin teegekom wat nie een of ander teorie oor die jode het nie, wat die banke regeer en die wereld tot ‘n einde wil bring nie. Julle fok net voor met julle klomp kak teoriee en voer mekaar se onkunde.

      Amerika is steeds die reus in die wereld. Dit het nie gebeur omdat hulle aan hulle bronstydperk boek aan vasgeklou het nie, maar wel omdat hulle dit apart hou van die regering. Iets wat julle gristinne natuurlik haat!

      Gaan toer so bietjie rond in die wereld. Jy is duidelik die produk van selfaangewende onkunde.

      Like

  8. In VSA terme was die Demokrate se oorwinning allesbehalwe net-net. 5.5 basispunte word gereken as gemaklike oorwinning – veral in ag genome dat hul die populere stem sowel as die senaat meerderheid het. Lees tog bietjie op voor jy jou naam met n plank slaan.

    Wat Obama se geloofsoortuigings is skeel my min. In die algemeen beoefen hy nie sy gottediens in die openbaar nie en laat ook nie toe dat dit inslag vind in partybeleid nie. M a w hy is n voorstander van n sekuleree bestel.

    Like

  9. Ok ek erken dat ek nie veel weet van die vekiesings in Die VSA nie en het ook so met ‘n halwe oor geluister na wat daar aangaan, en dankie vir die inligting wat etwas beteken, maar om my nou te probeer te vertel dat dit swaar gaan daar kan ek nie insien nie, en ek hoor dat hulle (VSA) nooit hul skuld kan betaal nie en dit pla hulle nie, die ekonomiese sisteem het geen moreele basis nie, en die “goud” basis is al so geleen en oorgeleen, dit laat my dink dat ek net 2 glase wyn per dag mag drink (vir gesondheids redes ), maar ek trek nou al in die nuwe jaar omdat ek bietjie vooruit geskink het.

    Like

  10. Ha ha ha! These Americans! And I bet these lard arses send their children to Jesus camp. “But I don’t want to go to Jesus camp, dad!” “No Jesus camp means no gastric bypass operation for YOU, kid!”

    He Spends Too Much And Eats Too Much!

    Both of us are unemployed, we’re living on the last of our retirement savings, we should be getting ready to vacate our house – but he’s spending money on unnecessary stuff (like fancy coffeemakers or more tools), eating at least 3 times more food than I do (and I’m fat) then barfing it all back up (he never learned to live with his adjustable gastric band), and not sorting through our possessions. He refuses to stop smoking ($68/carton, 2 or 3 times a month), is drinking more than once a day (though never til he passes out), and… god, I’m so frustrated! I feel like he’s taken to hiding his purchases by not telling me and using cash or Paypal. He knows I’m lazy about checking Paypal transactions. I’m not perfect, but I’m trying. But this crap has been going on for the last five or six years, ever since I lost my job and our income could no longer handle thoughtless spending.

    I gotta stop now – I’m getting upset and babbling.

    From here: http://www.experienceproject.com/stories/Resent-My-Husband/1384921

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s