House Bill 206, introduced by state Rep. Cathrynn Brown (R), would charge a rape victim who ended her pregnancy with a third-degree felony for “tampering with evidence.”
“Tampering with evidence shall include procuring or facilitating an abortion, or compelling or coercing another to obtain an abortion, of a fetus that is the result of criminal sexual penetration or incest with the intent to destroy evidence of the crime,” the bill says.
Third-degree felonies in New Mexico carry a sentence of up to three years in prison.
Pat Davis of ProgressNow New Mexico, a progressive nonprofit opposing the bill, called it “blatantly unconstitutional” on Thursday.
“The bill turns victims of rape and incest into felons and forces them to become incubators of evidence for the state,” he said. “According to Republican philosophy, victims who are ‘legitimately raped’ will now have to carry the fetus to term in order to prove their case.“
The bill is unlikely to pass, as Democrats have a majority in both chambers of New Mexico’s state legislature.
UPDATE: 12:25 p.m. — Brown said in a statement Thursday that she introduced the bill with the goal of punishing the person who commits incest or rape and then procures or facilitates an abortion to destroy the evidence of the crime.
“New Mexico needs to strengthen its laws to deter sex offenders,” said Brown. “By adding this law in New Mexico, we can help to protect women across our state.”
Well she’s too old to fall pregnant herself, so it wouldn’t affect her. What strikes me about these Republican women is that they hate other women. They respect men but disrespect women. Warped. Fortunately this piece of bs legislation will never see the light of day.
LikeLike
did I miss scan this, where does it say it’s because of religion?
LikeLike
Its about the hipocrisy of religion. Read slowly Johann, v-e-r-y s-l-o-w-l-y.
LikeLike
Lyk my Mallies is ‘n eks-perd op amerikaanse kultuur ook (Sy ander eks-perties is Afrika kultuur – indien iemand dit nog nie agtergekom het nie ), miskien kan hy ons inlig oor hoe is die amerikaanse kultuur en wat is die mentaliteit van die mees gevorderde evoluêre ras op aardbol en miskien in die heelal. . .
LikeLike
….en miskien kan Johann aan ons verduidelik presies wat hierdie aardskuddende inligting met die onderwerp te uit te waai het.
LikeLike
Ek ken n ander Johann ( met 2 nn’e) wat die grootste kroek op twee bene is en skaamteloos geld by vrinne en familie gesteel het. Vandag is hy ‘n jesus-freak en vertel vir almal hoe hulle nou eintlik moet leef. Mens sou dink hy kon n begin maak deur die geld wat hy skuld terug te betaal, maar nee, skynbaar het liewejesussie reeds daai sondes vergewe. Jy is nie dalk familie nie Johann of dalk een en dieselfde ou? – julle is beide onsamehangend en oneerlik in jul argumente.
LikeLike
Hoekom so stil Johann? Het ek ‘n aar raakgeboor?
LikeLike
Miskien eerder ‘n aar misgeboor. . . , want waar jy nou is was ek al gewees en waar ek is was jy nog nie. . .maar ek wou dit nie so aan jou stel nie, dit klink arrogant wat ek nie is nie. Dink jy dat waar jy nou is is die alfa en omega die begin en die einde of kyk jy met verwagting uit na “eendag”. . . ?
LikeLike
Jy is inderdaad so mal soos n kolhaas op tik. Kry hulp.
LikeLike
Dis hoekom ek hier is om van die wyse manne te hoor wat aangaan, maar nou kry ek gemengde invoer, Savage sê die mens is ‘n binnebrand masjien en oksideerder, en al die gedagtes wat ons dink ons het is maar net materie wat rondskuif in die brien orgaan en het geen betekenis in die werklike realiteit nie. En jy Mallies gebruik clichés die heeltyd om te argumenteer en jou “lig” wat jy ge”sien” het te verkondeig beskryf alles wat jy nie volgens ander saaitisse kan verklaar nie as b0-natuurlik
LikeLike
McBrolloks ken gereeld “poepol van die week” toe, maar “vasbyter van formaat” moet aan jou toegeken word, Malherbe. Jy volhard nog steeds met hierdie breindood aap! Sowat van onnosel (en op ‘n konstante vlak) sal jy selde raakloop. McBrolloks, jy kan ‘n boek uitgee en geld maak met die verkope as jy Johann se posts saamvat.
LikeLike
Presies wat ek aan Mac wou voorstel Savage. N comic strip wat Johann se breindood twak saamvat. Bestseller gewaarborg.
LikeLike
Baie goed Savage !
Ons het jou gemis !
😉 Bring it on !!
LikeLike
Ek bedoel . . . verkondig jou “lig” en beskryf alles wat jy nie volgens ander saaintisse kan verklaar nie as bo- natuurlik – iets wat jy sê wat nie bestaan nie,
En dan volgens jou kan iets net bestaan as jy dit kan bewys wat beteken dat jy daaraan moet kan vat of met die oog kan sien of proe of voel m.a.w sintuiglike gewaarwordinge – vir jou is daar nie gapings tussen sintuie nie, en so maak jy jou wêreldjie kleiner en kleiner. . . en dan gebruik jy woorde soos mal. . . wat is “mal” Mallies. . . ?
LikeLike
Johan, jy skryf: “En dan volgens jou kan iets net bestaan as jy dit kan bewys wat beteken dat jy daaraan moet kan vat of met die oog kan sien of proe of voel m.a.w sintuiglike gewaarwordinge…”
Die. Laaste gedeelte van jou stelling hierbo is foutief en wys net weer dat jy geen begrip vir die ter “bewys” het nie. Slaan dit na.
LikeLike
Hoekom is dit foutief? En weet jy nie? Jy weet mos wat “bewys” beteken hoekom kan jy dit nie skryf nie. . . ? Jy het ook al agter gekom hoe om woorde te gebruik en dinge te sê wat geen gewig het nie, dak en daaif
LikeLike
Drie vingers wys terug na jouself Johannie. Praat van “dak en daaif”.
LikeLike
Alweer niks gesê nie. . . . en ou Savage wat is jou cliché nou weer. . . “seker ‘n senuwee raak geboor . . .lanklaas iemand gesien wat so gal afblaas. . .”
LikeLike
En wat presies se jy? Inteendeel wat het jy al ooit gese op hierdie blog?
LikeLike
Interesting, and I’ll read it again, somehow to me it seems that they are both right. . .fundamentalism and Quakers. . . that is a possibility. . .because it depends on. . . . how I WANT to look at it. . .
The Quakers is more humane and practical and fundamentalist more idealistic, the fudamentalist are more cold, rigid, and unrelenting, like some of those on the peanut gallery.
LikeLike
Yes….you should read it….again….and perhaps then……you will see the glaring. ……irony of the drivel you are …..writing. (Shit, quite a challenge to write in Johann-style…..)
LikeLike
ha ha ha. . .”Shit, quite a challenge. . .” as mens eers met jou eie ontlasting begin praat dan moet jy net seker maak jy is nie die poep hol waar die ontlasting deur is nie.
LikeLike
Juliet! did’nt you say that racists are people with an irrational hatred for other races. . . and now you are cheering on Savage who clearly has a irrational hatred for people that doesn’t agree with him, and besides his my diek is cooler than yours attitude would tell you that the “irrational” does not exist. . .
LikeLike
Johann, jy skryf: “…Savage who clearly has a irrational hatred for people that doesn’t agree with him,”
Kan jy ons asseblief meedeel waarop jy hierdie stelling baseer? Of is dit alweer leuens vir Jesussie?
LikeLike
Jy weet eintlik het ek maar net opgemerk dat hy gedurig na my verwys as een of ander dier so asof dit nie ‘n kompliment is nie, en dis duidelik dat ek nie saam met hom stem oor sy deduksie redenering wat die mens verminder na ‘n biologiese masjien nie, en ook omdat ek dink dat die rasionalisasie en logika en nugtere denke en al die “agdode” wat hom op sekere maniere laat optree of verslaaf, hom verblind het. So toe kom Juliet met die woord wat nie na “iets” kan wys nie, omdat dit nie bestaan nie, en gebruik Irrasioneel” toe dog ek dis nou ‘n goeie geleentheid
LikeLike
om by een van julle uit te vind wanneer skuif mens oor die grens van wat kan bestaan en wat, volgens julle, nie kan bestaan nie, wanneer is iets irrasioneel, miskien as jy dit aan my kan verduidelik sal ons weer ons gesprek kan hervat. . .
LikeLike
” om by een van julle uit te vind wanneer skuif mens oor die grens van wat kan bestaan en wat, volgens julle, nie kan bestaan nie, wanneer is iets irrasioneel, ”
Johann, is jy op Derrida se “deconstruction” karretjie of het jy jou eie filosofiese ryding aangeskaf? En dan neem jy eksepsie as jy irrasioneel (of sommer net eenvoudig dom) genoem word.
LikeLike
Ja Savage, Johann verwag van ons om hom ‘n kindertuinklas aan te bied. Iemand wat sukkel met die definisie irrasionaliteit, hoort tussen die kabouters elwe waarin hy duidelik nog glo. Mens kry dom mense, domonnosel mense en dan kry mens Johann – ‘n onsnaakse grap.
LikeLike
Ja Savage ons is almal op ons eie filosofiese “karretjies” ek is net klein genoeg om dit te erken en as jy nou na jou eie “set of believes” (filosofie) gaan kyk en vind daarin dat jy glo dat “jy” saam met jou biologiese liggaam tot duiesternis gaan kom (As jou enjin “seize” dan is dit ook die einde van wie jy ook al dink jy is ). Wat dink jy doen jy intussen?
“Al die dinge is so vermoeiend, geen mens kan dit uitspreek nie; die oog kry nie genoeg van sien nie, en die oor word nie vol van hoor nie. ”
“Daarom het ek die dooies wat lankal gesterf het, gelukkig geprys bo die lewendes wat nog lewe, en gelukkig bo hulle altwee hom wat nog nie gewees het en die verkeerde werk wat onder die son plaasvind, nie gesien het nie.
“Alles kom tot niks, ‘n gejaag na wind, dit is alles tevergeefs” Skryf die “dom Bokwagter” lank lank gelede.
Nou vra ek jou wat doen jy? Wat dink jy doen jy?
LikeLike