Saudi celebrity preacher who ‘raped and tortured’ his five -year-old daughter to death is released after paying ‘blood money’

Standard

Local reports say public anger over the settlement is growing across Saudi Arabia

 

A ‘celebrity’ Saudi preacher accused of raping and torturing his five-year-old daughter to death has been released from custody after agreeing to pay ‘blood money’.

Fayhan al-Ghamdi had been accused of killing his daughter Lama, who suffered multiple injuries including a crushed skull, broken back, broken ribs, a broken left arm and extensive bruising and burns.

Social workers say she had also been repeatedly raped and burnt.

Fayhan al-Ghamdi admitted using a cane and cables to inflict the injuries after doubting his five-year-old daughter’s virginity, according to the campaign group Women to Drive.

Rather than getting the death penalty or receiving a long sentence for the crime, Fayhan al-Ghamdi served only a few months in jail before a judge ruled the prosecution could only seek ‘blood money’.

Fayhan al-Ghamdi, who regularly appears on television in Saudi Arabia, is said to have agreed to pay £31,000 to Lama’s mother.

The money is considered compensation under Islamic law, although it is only half the amount that would have been paid had Lama been a boy.

Despite Saudi Arabia’s famously strict legal system, Women to Drive say fathers cannot be executed for murdering their children in the country. Equally, husbands cannot be executed for murdering their wives.

Formal objections to the ruling have been raised by three Saudi activists, and the twitter hashtag #AnaLama (which translates as I Am Lama) has been set up.

Local reports say public anger over the settlement is growing across Saudi Arabia, with authorities planning to set up a 24-hour hotline to take calls about child abuse.lama(1)

Advertisements

2 thoughts on “Saudi celebrity preacher who ‘raped and tortured’ his five -year-old daughter to death is released after paying ‘blood money’

  1. Mcbrolloks, so bietjie van die topic af. Het jy al ooit iets geskryf oor Jannie Pelser? Kyk daardie spannetjie daar by Jesus town is darem vir jou nou ‘n klomp narre. Die een ou ( Cor Uys) is letterlik ‘n clown lyk dit my. Ek het toevallig op hom afgekom toe ek Facebook deurblaai. Hy is ‘n creationist! Ek probeer om sielkunde te gebruik om hierdie mensies se koppe te lees en hulle te verstaan. Sielkunde is nie ‘n klomp gegorrelry soos ons maatjie Analfa beweer nie! Sielkunde is ‘n studie van menslikke gedrag. Mense gedra hulle op sekere wyses. Daar is empiriese feite betrokke. Sekere persoonlikheids tipes asook sekere gedrag afwykings is al gedokumenteer deur sielkundiges, so dit verg wel navorsing. In elk geval wat ek eintlik wou se is dat hierdie mensies of ” Soldaatjies vir Christus” se gedrag of oortygings tog seker logies kan verklaar word. Ek dink baie van hierdie mensies is om mee te begin meer ontfanklik vir suggestie. Ook maar soos met hipnose. Baie van hulle dink in die box. Hulle hoor as kinders by die ” Ooms” en ” Tannies ” en die dominee van hierdie goed en vind hierdie ” kenners ” as geweldig outiriter. Hulle glo wat daar gese is vir die res van hulle lewens. Ek is onder die indruk dat massa psigose gebruik word om hierdie swakkelinge te indoktrineer. Ek weet nie of jy al vir Darren Brown gesien het nie. Daai ou is ongelooflik! Ek moet se dat hierdie “dominees”of pastore wel iets besonder goed doen, en dit is om mense enige nonsens te laat glo. Hulle is damn goeie manupileerders!

    Like

  2. Dan op ‘n bietjie meer positiewe noot, ek sien dit is Mary Leaky se 100ste verjaardag. Ja die bydrae wat daai mense gemaak het is ongelooflik. Nie alleenlik is dit ‘n wetenskaplikke prestasie nie, maar dit verklaar ons mensdom se hele bestaan. Leaky het onder andere ‘n soort aap se fossiele opgespoor ( Proconsul ) wat omtrent 25 miljoen jaar gelede geleef het. Dit was gedurende die Miocene. Hierdie aap was lyk dit my die link tussen monkeys en apes gewees. Of die oorgang fase. Ja die fossiel record is vol interresante geheime. Hulle het nie te lank terug die missing link tussen dinosaurs en voels gevind. Die fossiel is in China gevind. Hierdie creatuur het net soos die hoatsin van Suid – America klou agtige goed gehad wat hom help boom klim het. Gaan kyk ‘n bietjie na Archaehopterix. Hy het ‘n stert gehad, voels het nie sterte nie net stert vere. Sy ” snawel” was deel van sy skedel, nie soos voels wat se snawels apart is nie. Dan het hy tande gehad, voels het obviously nie tande nie!

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s