Science vs Philosophy

Image

Science

Advertisements

14 thoughts on “Science vs Philosophy

  1. Johannie, ek gesels met ‘n filosoof van statuur; nou nie van Anton van Niekerk sn nie, maar tog wel. (Hier snoeker ek myself lyk my – hoe beoordeel jy ‘n filosoof in elk geval?) Ek wys hom toe ‘n paar van jou geskrifte en sy kommentaar was: “Beslis voorgraadse kandidaat, hierdie.” Hy sê toe vir my dat as jy maklik kan agterkom ‘n ou (soos jy) praat nonsens, is hy voorgraads. As jy sukkel om agter te kom hy praat nonsens, is hy nagraads. As jy glad nie kan verstaan wat hy sê nie, is hy beslis hoog op in die akademiese wêreld. So swot voort broeder, swot voort. Kort voor lank weet ons glad nie wat jy sê nie.

    ‘n Vraag aan jou: Hoe kom jy aan met die gravitasie-kragte? Kan ek miskien help?

    Ek het nou vir jou gewys wat gravitasie is, en elke persoon kan dit verstaan. Gee ons nou ‘n bewys van die bestaan van julle god(e) sodat ons dit ook kan verstaan. Net soos gravitasie, behoort hierdie mos nie so ‘n moeilike ding te wees nie, of hoe?

    Like

    • Ek dink jy verwag te veel van Johannie. My voorspelling is dat hy sal terugkom met onverwante stellings en vrae – geen antwoorde. Hy pis teen die wind maar is te onnosel om te sien sy voete word nat. Nie die moeite werd om te veel tyd op hom te mors nie.

      Like

  2. Die “non-sense” pratery is ook seker relatief afhangende van jou punt van verwysing – vir Mallies is ek seker hoog op die akademiese wêreld, want hy het nie ‘n kloe waaroor ek praat nie en vir Adriaan is ek seker nagraads, want hy sukkel met sy eie verwysings raamwerk wat nie wil inpas by wat hy lees nie.

    En wat skryf ek. . . wat so “non sense” is?

    1. Dat die konsep van God wat julle onwikkel het is die Valse god, ‘n afgod, maak nie saak hoe daardie konsep gevorm is nie en hoe dit geregverdig is deur wat ander mense doen nie, dit bly vals.

    2. Die psige van die mens ( en eintlik die siel) is ‘n verskynsel wat in die natuur ‘n EFFEK het, dit skep wêrelde van mensgemaakte goed van filosofieë en koninkryke en huwelike en fundamentiliste en gode natuurlik andersom ook, die biologiese masjien wat atome rondskuif beinvloed ook die psige, maar om te ontken dat die “siel” bestaan of nie ‘n effek op ons lewens en omgewing het nie is om jou blind te staar, of om wol oor jou eie oë te trek.

    En nou is my tyd op, ek wil uitkom oor hoekom julle konsepte vals is. . .

    Like

  3. Nibel nibel. . . vir ‘n kind is daar sekere – ek dink hulle noem dit instinkte – waarop hy skemas bou, sy gryp instink word later uitgebrei om “begrippe” te vorm, sy suig instink word uitgebou om later mekaar te soen, lekker te proe aan kos en vloeistowwe, sy ontlasing plesier wat hy voel as sy liggaam van die afvalstowwe ontslae raak, kan uitgebou word na karaktertrekke van “anale” persoonlikheid tot ‘n “free spirit” – afhangende hoe styf die “sphinster” spierjies gesapn is.

    En dan is daar die verbeelding, ek dink dit kom van ‘n baba se gevoel van almagtig (omnipotent), nie dat ek dit kan onthou nie, waar alles moontlik is en vir sommige is die nie bestaan van kersvader nogal traumaties, maar die ouers wil ook die kind leer van die “waarhede” van lewe self en vertel hom lekker stories van liewe Jesus en al die wonderwerke wat Hy gedoen het. Daarop begin hy ook skemas bou en wie weet wat hy in sy “geestesoog” sien, vir sommige is dit ‘n tiepe spook beeld of miskien ‘n ou toppie met ‘n kroon op ‘n troon met smarag en praal en prag, die 4 konsepte wat oor die algemeen gevorm word het ek al voorheen na verwys – outoritêre God, ambivalente God,
    maaitjie God, en die heelal God.

    Dit bly net konsepte wat in die psige van die mens gevorm word, m.a.w. dis mens gemaak, dis seker waarna julle verwys as “dis net in jou kop”. En selfs in kinders is daar die knaende “gewete” (wat nie deel van die siel is nie ) dat daar iets verkeerd is. Om ontslae te raak van die konsepte is daar net een manier en dit is om die geloofsprong te maak en dan weergebore te word uit die “gees”. Dit is wat jou vry maak van al die sjt wat jy in jou psige opgebou het toe jy nog jonk was en meestal “onbewus” gereageer het op jou omgewing.

    As gravitasie ‘n effek is dan is God ook ‘n effek en affek op die mens.

    En ek sukkel met die konsep van grvitasie, veral omdat ek nie mooi weet wat ruimtetyd is nie, ek is nie eens seker ek verstaan ruimte en tyd nie – wat is ruimte en hoe kan dit buig, en wat is tyd en wat is die oorsaak van dit of die doel?

    Like

  4. Johann jy praat darem moerse stront! Glo jy regtig aan daai Freudian stront? Magtig maar jy is darem ‘n idioot! Ou jou kop is gevrot! Dan durf jy ander mense dom noem.

    Like

  5. Mallis – “behoefte na ‘n god” Ek stem saam in ‘n sekere sin, dat dit nie as bewys dien nie, behalwe as jy dit WIL as bewys sien, maar die “behoefte” is dit daar? Is dit?
    Die formule, het ek dit gegee?, dis al manier wat jy kan bewys dat God bestaan, maar jy kan nie nugtere denke ens gebruik om daar te kom nie (dis hoekom mense die toring van fabel Babel gebou het – op hul eie stoom wou hulle die “hemel” bereik met die dinge wat in die siel aangaan en met hul eie vaardighede, net soos mense vandag hul “verstand” wil gebruik, omdat hulle nou so slim is). Vertel my net dat jy dit verstaan, dan kan ons aanbeweeg na die eendag geloofsprong maak
    Adriaan – het jy verwys na die woord “ego” ? Ek dog dis Freud wat die woord ge”coin” het. . .? Eh Freud het ook beweer dat mens leer tot so +/- 6 jaar en dan herhaal jy wat jy geleer het vir die res van jou lewe, en daar steek waarheid daarin ook, want jy leer loop, draf, praat, perspektiewe vorm, luister, proe ens en dan doen jy dit vir die res van jou biologiese bestaan! So hoe jy weer by jou gunsteling produk uitgekom het, ontlasting, is blykbaar vir jou onbewus?

    Like

  6. In die eerste plek is die Ego, ID en superego nie dieselfde ding as die ego wat na verwys word as gepraat word van ‘n persoon se ego nie.Dit is iets anders! Net oordat kinders grootword beteken nie dat hulle presies soos Freud se teorie grootword nie! Ja as ontlasting my gunsteling produk was ( Wat glad nie die geval is nie) dan is dit ‘n produk wat verbaal deur Johann geskep is. En Johann ek dink nie dis nodig om met ‘n persoon soos jy te redeneer nie aangesien jy koekoes is en die waarheid vir jou die ” waarheid” is. Mcbrolloks, Savage en Malherbe ek het totaal en al bevestig wat aan die gang is met hierdie godioot. Hy is totaal en al van sy looitjie getik, soos vele ander godiote.

    Like

  7. Ek is seker jy kon Freud ‘n les gegee het oor wat die “ego” is as jy skryf dat die ego nie dieselfde ego is as ‘n persoon se ego nie. . .? Ongelukkig gaan jy nie aan en wys jou “diepte” kennis nie.

    En dis nie vir jou nodig om by Mad Mac, koel diek en Mallies te probeer gatkruip nie, hulle is atties wat net psuedo moreele waardes voorhou. Hulle sal jou vinniger uitskyt as wat jy kan sê sjt. En dis net ‘n obserwasie wat ek gemaak het oor hoe ek sien hoe mense, in die geval atties, Beelzebub “worship” (Ek wens. . .Holysmoly wil aan ons uitklaar wat die woord beteken – “worship” ) en hoekom jy onderandere altyd na ontlasting verwys as iets nie in jou verwysing kan inpas nie.

    Wees eerder ‘n man en neem jou vryheid en maak die geloofsprong, daar is tog vir jou niks om te verloor nie, en wat as jy die lewe meer kon geniet of ondervind het as jy nou net nie so probeer “reg” wees nie? Egosentries?

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s