Image

War

Advertisements

15 thoughts on “

  1. Ha! Ha! Ja ek lees nou juis vannaand van “human stupidity”in die New Scientist. Hulle se dat hulle vermoed dat die mens besig is om dommer te word. Hulle vermoed die mense was so ‘n 1000 jaar gelede ‘n bietjie meer intelligent gewees. Vandag se mense soos Johann piggy back ride die tegnologiese vordering wat die mens gemaak het die afgelope 1000 jaar. Lyk my dom mense word beskerm in die moderne era. Dom mense hoef nie meer eintlik vir hulleself te dink nie. Mense maak gebruik van ” heuristics”. Veral mense soos Johann. Hulle het lui breine.

    Like

    • Nou hoe pas evolusie nou in die prentjie in? As ek nou dommer word, beteken dit dan dat ons nie meer intelligensie nodig het om te oorleef nie, maar ouens soos julle het dit nog nodig omdat julle aan ou idees vasklou en weier om te verander. . . moderne dinosaurise, en Ayn Rand het al laaaankal geskryf oor die mense wat nou so slim is (1940tigs)- hierdie idialistiese benadering kry mens gewoontlik by skoolverlaters en dan groei hulle uit dit uit as hulle die normale ontwikkeling van “die mens” volg, maar daars altyd mense wat nie skaam is om te wys hoe blind hulle is, hoe onverbiddelik reg hulle is nie, (al weet hulle nie waaroor hulle so reg is nie) dan kloek hulle saam en wys vinger na die “ander” wat so dom is. . .

      Begin jy die prentie kry?

      Like

  2. Die basis van godiote se “bewys” vir hul selfgeskepte gotte, is die feit dat hulle(of die wetenskap) sekere dinge nie kan verklaar nie, of omdat hulle sekere konsepte nie verstaan nie.. Hulle volg eenvoudig die lui roete van “goddidit”. Met tyd loop hulle egter in probleme vas wanneer nuwe inligting wel tevoorskyn kom. Moenie dink dat godioot-se-kind dan sal erken sy gotte bestaan nie – o nee, die doelpale wor net verskuif.

    Inderdaad lui breine. Dit gee natuurlik vir ouens soos Johann die geleentheid om perdedrolle vir vye te verkoop. In die land van die blindes, is die eenoog koning.

    Like

  3. In Mallies se agterplaas is hy elke dag besig om die formule E = mc² toe te pas en so bewys dat die formule werk en dat hy so slim is dat hy ander mense sommer dom kan noem, vir hom is dit ‘n “big deal”. (ek dink hy het dit nodig vir een of ander rede, wat hy nie met ons sal deel nie omdat dit alles in sy onderbewussyn aangaan).

    Soos ek dit lees is hierdie intelligensie ontlasting net ‘n simptoom van iets anders onderliggend, soos die “dom bokwagers” duisende jare terug geskyf het:
    Maar as jou oog verkeerd is, sal jou hele liggaam donker wees. As dan die lig in jou donkerheid is, hoe groot is die donkerheid nie!

    Wat is Mallies se “lig” – klym toe fyme. . . sy ontlasting?

    Like

  4. “vasberade om ‘n punt te bewys!”
    Adriaan. Dis die beste “iets” wat jy nog gesê het, ek wonder het jy die woorde gevorm uit ‘n gevoel wat jy ervaar het. . . .?

    Like

  5. Goed Johann, kom ons gestel daar is ‘n god. Hy is ‘n moerse asshole!!!! Hys ‘n spitefull fucking prick!!! Kyk na hierdie wereld, dis uiters fucked up!!!! Either god is ‘n teraniese spitefull asshole wat nie regverdigheid kan laat geskied nie of hy is meer pateties as mr. Bean.Onregverdig is god wel, en man! Hoe baie? Hy haat mense soos ek defnitief. Ek haat hom ook alhoewel en hy het eerste met sy kak begin! Maak dit nie sin dat daar nie ‘n ding is soos god as nie ‘n enkele woord in die bybel waar is nie? Waar is sy kastige genade? Hy suig! Mense soos jy wat naief is en met rooskleurige brille na die wereld kyk. Skrik wakker man! Hierdie wereld is ‘n gemors! Volgens jou nou boonop, aangesien jy nie geloof en wetenskap kan versoen nie is wetenskap en geloof twee teenoorgestelde konsepte. My maat jou geloof het sy gat gesien! Die bewyse is in die strata. Ek wag nog vir hierdie kastige wonderlikke god om sy verskeining te maak. Ek sal verbaas wees as daar ‘n greintjie regverdigheid die afgelope 160 000 jaar was. Pathetic!!!

    Like

  6. Die “vrugte” van die Heilige gees is liefde, lankmoedigheid, vrede ens die “vrugte” van ‘n gees wat boos is is wat jy hierbo genoem het, hoe het jy “daar” gekom?

    Like

  7. Vanoggend lê die valleie toe van die mis, (wat net ‘n wolk is wat laag lê) dit lyk anders as gister en die gister van eer, en van bo die berg gloei die horrison rooi. Ek sien ‘n haan baie selfvoldaan kraai so asof dit moet gedoen word, ek sien mense wat swaar dra aan dit wat hulle dink waaroor die “lewe” gaan. . .

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s