Hier praat Tyson van paaivreters soos Johann.

Image

Science and ignorance

Advertisements

8 thoughts on “Hier praat Tyson van paaivreters soos Johann.

  1. Dit is baie belangrik dat kinders die waarde van geleerdheid begryp. Ek glo kinders moet van kleins af met dinosaurs en diertjies speel in stede van met karretjies. So leer hulle die waarde van die natuur. Ons is mos almal afkomstig van die natuur, produkte van die natuur. Ek is bly dat hulle vir kinders van evolusie leer op skool. Hierdie kinder bybels wat hulle vir kinders skryf is belaglik. Kinders moet eerder in boeke blaai waar daar prente van dinosaurs en ander prehistoriese diere is. Hulle jong breine word dan van kleins af reg geleer. In geval iemand hulle eendag vertel hulle moet ‘n geloofsprong maak, dan kan hulle die regte oordeel aan die dag le.

    Like

  2. Dit is ook belangrik dat kinders die belangrikheid van regverdigheid leer. As daar na iets is waarmee die mens goed is is dit om fokken onregverdig te wees. En ek meen bliksems baie!

    Like

      • Ek dink ons behoort Johannie te vereer met die titel “Koning van die paaivreters”. Hy behoort oombliklik ‘n magdom volgelinge te he en wie weet, miskien die begin van ‘n nuwe geloof met Paaivreter die hoofgot.

        Like

  3. Ja dit klink goed, dan kan Mad Mac die koning van ontkenng wees en Mallies koning van gatkruipers, dan kan ons ‘n koninklike ball hou en die Mallekie en dyk van hormonale koningkryk nooi en kan julle mekaar se terte opvryf en ek kan ‘n paai soek om te eet. Ek dink nie Koel Diek sal wil kom nie, want hy’s te besig om formules te resiteer.

    Like

  4. Ek wonder oor baie dinge. Ek het nou die dag gedink as ek nou doodgaan, is dit dit? Is daar niks nie? Absoluut niks nie! Wat is niks? Is dit wat ons nou ervaar iets? Waarom bestaan ons? Is ons bewussyn bloot deel van ‘n fisiese heelal? Wat is suffering en wat is genot? Daar is duidelik geen justice in hierdie wereld nie. As ‘n boosdoener ( En dam, daars baie van hulle) doodgaan, het hy weggekom met alles wat hy gedoen het? Ek glo wel, en Malherbe sal defnitief met my verskil dat ‘n mens se geloof jou kan red. Vat dit so, as daar nie ‘n God is nie het mense wat wel in so iets glo nie meer gerustheid van hart as mense wat nie glo nie? Ek meen, hulle vooruitsigte is positief. Nou ja, daar is seker atheiste wat ook goeie coping strategies het. So selfs as dit nonsense is dat daar ‘n ding soos ‘n God is, het daai mense beter vooruitsigte. Hulle lewe maak sin en sodoende het geloof goed geskep. Waar gaan al die injustice in die wereld? Is dit net negatiewe energie wat oorbly? Ek staan nog altyd sterk by my punt dat evolusie en die big bang die waarheid is, maar ek wonder maar net oor hierdie moeilikke onderwerpe soos die dood en regverdigheid. Ek persoonlik sien die wetenskap as ‘n plesier en dit is defnitief iets wat my lewe bietjie sin gee. Mense maak my lewe alhoewel bitter!

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s