Gretha Wiid is ‘n dom fokken poes.

Standard

Gedog ek post dit weer vir al die Gretha Wiid fans……

McBrolloks

Hier is ‘n artikel in die Huisgenoot oor Gretha Wiid:

http://www.huisgenoot.com/artikels/Plaaslik/Gretha-Wiid-se-streng-seksgebooie

“”Gretha Wiid se streng seksgebooie

Gretha Wiid is die toonbeeld van ’n moderne, modieuse vrou. En manlief Francois pas perfek aan haar sy met sy gejelde hare en bonkige juweliersware.

Sy skroom nie om woorde soos seks, masturbasie en orgasme te gebruik nie – sy verdien immers haar brood met praatjies, met handleidings wat sy oor seksopvoeding skryf en met die verkoop van DVD’s oor onder meer die huwelik. Maar Gretha is terselfdertyd ’n vrou wat nege jaar gelede tot bekering gekom het, destyds op die rand van bankrotskap en met haar eie huwelik wankelend oor Francois se affair.

In Pretoria het baie moedelose getroudes aanklank gevind by haar boodskap. En toe sy verlede jaar in die styl van die prediker Angus Buchan haar eie Worthy Woman Conference hier aanbied, het nie minder nie as 7 000 vroue kom…

View original post 2,871 more words

Advertisements