Gretha Wiid is ‘n dom fokken poes.

Standard

Gedog ek post dit weer vir al die Gretha Wiid fans……

McBrolloks

Hier is ‘n artikel in die Huisgenoot oor Gretha Wiid:

http://www.huisgenoot.com/artikels/Plaaslik/Gretha-Wiid-se-streng-seksgebooie

“”Gretha Wiid se streng seksgebooie

Gretha Wiid is die toonbeeld van ’n moderne, modieuse vrou. En manlief Francois pas perfek aan haar sy met sy gejelde hare en bonkige juweliersware.

Sy skroom nie om woorde soos seks, masturbasie en orgasme te gebruik nie – sy verdien immers haar brood met praatjies, met handleidings wat sy oor seksopvoeding skryf en met die verkoop van DVD’s oor onder meer die huwelik. Maar Gretha is terselfdertyd ’n vrou wat nege jaar gelede tot bekering gekom het, destyds op die rand van bankrotskap en met haar eie huwelik wankelend oor Francois se affair.

In Pretoria het baie moedelose getroudes aanklank gevind by haar boodskap. En toe sy verlede jaar in die styl van die prediker Angus Buchan haar eie Worthy Woman Conference hier aanbied, het nie minder nie as 7 000 vroue kom…

View original post 2,871 more words

Advertisements

3 thoughts on “Gretha Wiid is ‘n dom fokken poes.

  1. Ek sien as jy “Greta Wiid” Google kom sy sommer op die eerste bladsy op a.g.v. McBrolloks se artikel oor haar. Dit moet die arme meisie seker ondraagsaam grief dat sy prominent verskein op ‘n belangrike naslaan plek soos Google.

    Like

  2. Ja Savage, maar moenie verbaas wees as sy die voordeel hierin sien nie. Godiote is maar te lief vir die martelaarsrol. Hier op Stellenbosch is daar n vrouegroepie wat hulself die Pink Ladies noem – groot Greta volgelinge. Annerdag moes hul die aardskuddende besluit neem oor die kleur vd cupcakes wat vir die ouetehuis gebak moes word. Hulle het toe eers oor die saak gebid en “god gevra om hul te lei na die regte kleur” (I kid you not!). My suster, wat nie deel vd groepie is nie, maar wel betrokke by welsyn, het hardop gelag vir die lawwigheid. Onmiddelik word Pienkes toe martelaars met sommige wat uotbars on trane. My suster vertel dat die vergadering gereel is by n bekende restaurant en dat die party al hoe rowwer geraak het. Een vd pienkes moes later weggedrasleep word. Dis nou die Greta Wiid brigade vir jou – mammas met te veel tyd op hande.

    Like

    • Malherbe, so ‘n situasie het ek ook al beleef. Op skool was die grootste vryers die bible-thumpers.Jesus-jesus-amen en af kom die broekies.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s