Hand-job from jesus! Seen this circulate of Facebook recently. All the christians love it! I commented on a friends page after he posted this picture and all his friends commented how awesome it was that you better be careful picking the arm you put that tatoo on. Imagine what it would look like if that person masturbates with that hand! Dead jesus on the cross jerking him off!

Standard

Jesus

Hand-job from jesus.

Advertisements

Die Poepol van die Week prys gaan aan Gretha Wiid. Natuurlik het sy en god baie te se oor 50 Shades of Gray. Soos gewoonlik is dit die satan se werk en gaan dit alles uitloop in die dood, wat de fok dit ook al beteken. Hierdie mal bitch is, soos meeste fundies, behep oor wat mense met hulle geslagsorgane aanvang. Hulle preek dat hulle got ok is met so bietjie seks, solank dit binne ‘n huwelik plaasvind. Mens kan hierdie kak nie self uitdink nie. Ons arme ou volkie. Gretha Wiid word ryk deur haar spookstories te vertel van wat die gotte met goeie mense gaan doen as hulle nie luister nie. Sy laat vrouens wat onderdruk is goed voel oor hulle lot terwyl sy terselfdetyd vir hulle vertel dat hulle haar raad moet volg om die jong mense ook te onderdruk deur hulle skuldig te laat voel oor hulle seksualiteit. Geen masturbasie nie, geen seks nie, niks gevryery nie. Sy se vir mense die enigste goeie verhouding is een wat binne ‘n huwelik is. Min besef die idioot dat as jagsgeid tot trou toe lui dat daardie arme jong mense die grootste fout van hulle jong lewens kan maak. Nee, dis goed om so bietjie te naai. Veral as jy jonk en jags is. Maar wat poepolle soos Gretha nie van praat nie is voorbehoedmiddels en hoe om op ‘n gesonde en veilige manier lekker te naai nie. Nee, sy is te behep met die duiwel en die gotte en hulle bronstydperk boek. As jy kyk na waar liewe jesus vandaan kom, sal daar vandag in die hof duidelik gese word dat sy pa, die hoof spook, vir Maria verkrag het. Hy het nie met haar getrou nie, hy het nie haar toestemming gevra nie. Die ou fokker het een aand terwyl sy geslaap het haar op een of ander manier binne gedring en sy het swanger geraak as gevolg daarvan. Arme Gretha Wiid, sy huil al die pad bank toe terwyl sy vir ons volkie vertel watse skade hulle aanrig deur hierdie boeke te lees en hulle sekslewe so bietjie opwindend wil maak. Gelukkig het die natuur hom nog min gesteur aan sulke idioote se reels. Vrouens lees die boeke want dit maak hulle jags. Mense naai want hulle is jags. Gretha en haar bybel sal dit nooit verander nie. Sy is ‘n skouer om op te huil vir vrouens wat ongelukkig is en sy maak baie geld daardeur.

Standard

5 November 2012

Vroue van oraloor is in rep en roer oor die 50 Shades of Grey-reeks. Dit sal glo jou huwelik ’n hupstoot gee… Maar is dit werklik die waarheid? Gretha Wiid maak ’n bietjie die oë oop.

Ons is almal goed bekend met Gretha Wiid en haar no nonsense manier van praat. Die wêreld bombardeer ons elke dag met slaapkamer-truuks en tonele, sonder om te skroom. “Seks sells” is die leuse van baie besighede. Dis immers dan net reg dat iemand vir ’n slag ook reguit praat oor seks en die gawe daarvan.

Ja, die gawe van seks soos wat God dit gemaak het om binne die huwelik te wees. Maar hoe nou met die “mommy-porn”-boeke wat jy deesdae kan koop, sonder om eers daaroor te bloos? Almal lees dit dan! En as almal in die vuur spring? “Die titel kondig reeds die waarheid van die boek aan. Grys – die kleur van kompromie wat jy kry deur swart by wit te voeg,” vertel Gretha. “Dis vir my skokkend om te hoor hoeveel Christene hierdie boeke aanhang.

Wat egter meer skokkend is, is die feit dat so baie kinders van die Here die boeke regverdig in die naam van avontuur en opkikkering! Wil God hê dat ons sekslewe warm en avontuurlustig moet wees? Natuurlik! Het Hy egter duidelike grense oor reinheid en heiligheid in die huwelik? Ongetwyfeld! Ek persoonlik dink dat baie mense reinheid met koekerigheid verwar. Sommige mense wat reken jy moet als opspice, maak dalk die fout om te dink dat as jy heilig en rein wil wees in jou huwelik, moet jy seker seks open met skriflesing en gebed, en om vergifnis vra as jy ’n fantastiese orgasme gehad het. Ai tog! As ons net kon verstaan dat God groot avonture en pret in gedagte gehad het met seks, maar als in die veilige ruimte van sy Waarheid.

Die waarheid dat seks nie buite die huwelik hoort nie, dat seks meer is as net die vlees. “Na my mening is kompromieë die geheime wapen van die satan. As hy ons so ver kan kry om ons keuses te regverdig, al moet ons God se beginsels en waarheid so ’n bietjie prysgee, dan trap ons netjies in sy strik. 2 Tim. 2:26 sê: ‘As jy dan in die strik van die satan trap, maak hy met jou wat hy wil.’ ’n Strik is immers nie ’n ding wat vir almal sigbaar is nie. Hy is verbloem en word toegemaak om onskuldig te lyk. “As daar nou EEN area is waar die satan ons almal wil kul, is dit die area van die seksuele. Seks is nie net ’n fisieke daad nie, dis by uitstek ’n daad van die gees (1 Kor. 6:12-18). Kan ek die smaak van kos verbeter met gif?

Dalk….maar dit sal uitloop op die dood. Kan ons great, avontuurlustige seks hê met die opkikkering van iets buite God se wil? Natuurlik, maar dit sal uitloop op die dood! “Mense doen nie meer moeite buite die slaapkamer om hulle huwelike pret te hou nie. Couples lag nie saam nie en is later huismaats in plaas van huweliksmaats. Hulle jaag na wind met hulle beroepe, probeer die balle juggle met die kinders, finansies, die huishouding en hulle sosiale programme. Mense is uitgeput, vasgevang in roetine en het hoop verloor. En nou kom daar ’n boek wat beloof om lewe in jou are te blaas, om iets te rekindle wat dood voel. Maar dis so goed jy koppel ’n halfdooie liggaam aan ’n suurstofmasjien. Jy kan ook net só lank kunsmatig aan die lewe gehou word. Boeke soos 50 Shades of Grey sal couples ’n goeie dosis kunsmatige, oppervlakkige, wellustige seks gee, maar sal niks doen vir hulle emosionele hegtheid en verstaan van mekaar se harte nie. Daar is miskien 50 skakerings van grys volgens sekere mense, maar volgens God is daar net een skakering van die Waarheid en heiligheid.

Ek het ’n paar bladsye in die boek gaan lees omdat ek so baie navrae hieroor kry. Onheilige snert met die vermomming van prettige, spontane avonture. Gaan die boek ’n paartjie se sekslewe opspice? Sonder twyfel! Maar nou ja…so doen pornografie en vibrators ook. Ek weet nie van ander kinders van die Here nie, maar ek en my huis, ons sal die Here dien. Ek en Francois sal mekaar behaag, opvry, vuurwarm maak – als in die wete dat ons God eer, en dat ons huwelik uitloop op die Lewe!

Om meer te lees oor hoe jy jou sekslewe en huwelik kan laat blom op God se manier, kry nou Gretha Wiid se Onblusbare Liefde.