This guy praises Jesus for waking up from a heart attack. How does he know it was Jesus? Who is to say it wasn’t Thor?

Standard

Advertisements

9 thoughts on “This guy praises Jesus for waking up from a heart attack. How does he know it was Jesus? Who is to say it wasn’t Thor?

  1. Ek het so n rukkie terug gelees van n outjie wat n NDE gehad het en natuurlik vir Jesussie gesien het. Maar toe lees ek ook van ander outjie wat ook n NDE gehad het. Sy christen-ouers was uit die veld geslaan toe hy hulle vertel dat hy vir ou Allah en Mohammed gesien het. Jesussie was nie daar nie volgens hom. Nou wonder ek of Jesussie nie maar wegkruipertjie gespeel het daar in Allah se paradys nie want Jesus is mos n profeet aldus die Koran maar nie die seun van hom nie.

    Johannie verduidelik my die storie van Boedha, Jahweh en die ui. Ag toe man, ek geniet dit so. Ek hoor jy het nie met jou ego geidentifiseer nie. Jy het seker met Thor geidentifiseer.

    Like

      • Gerhard, jy sal oplet dat Kwassiedoffie niks oorspronkliks pos nie. Hy is maar te lief vir cutenpaste uit artikels wat hy self nie een deeglik deurgelees het nie. Daars nie pille vir domgeit nie.

        Like

      • Quasidote, ek weet nou nie waar oor die video gaan waaroor almal nou so tekere gaan nie, maar jy is sekerlik die objek van al die haat en nyd en boosgied wat in die atijoote skuil. dis amper asof iemand ‘n piesang daar na die grondboontjie galery gegooi het en nou skarrel en skreeu en beskyt die atijoote weer die kotsblad.

        En Vieslike Fanie het nie kinders nie, alhoewel hy ‘n “ster” is as dit kom by die voortplanting simulasie, en so hy kan sy groot bek nie hou nie oor iets waarvan hy nie veel weet nie en vir ‘n vrou met ‘n droë baarmoeder of onbevrugte baarmoeder is dit ook ‘n sensitiewe issue, so hê maar empatie (Daar is ‘n sangeres Davel iemand en mens kan dit aan haar stem hoor dat die baarmoeder is droog)

        Like

  2. He wasn’t dead at any point, the lying bastard. He had a heart attack in a very public place – Sydney Airport – which ensured he received very prompt professional treatment

    Like

  3. For all we know he deliberately faked a heart attack in a hugely public place for maximum attention and just played dead. Big publicity stunt. Whatever will these parasites think of next.

    Like

  4. Julle atijoote kan seker nie julle lak glo nie, julle is nogsteeds stak met my! Julle is seker baie verheug, want julle weet ek vra eenvoudige vrae wat julle maklik kan antwoord soos “wat is dit wat bestaan” – wat is dit wat bestaan waarop julle jul “lewensbeskouing” gebou het, dit “bestaan” mos regtig so dis maklik om net te sê wat dit is

    Kom ons spring sommer weg met die eerste vraag:

    Malleis vra: “My simple question Kwassie: why do you not believe in Ra?”

    Antwoord: vir presies dieselfde rede waarom jy nie in God glo nie en die rede hoekom jy nie in God glo nie is omdat vir jou, God nie bestaan nie, die “God delusion” bestaan wel vir jou in jou “kop” en jy glo ook dat dit (“God delusion”) bestaan ook in ander mense se koppe. (en neem die reg om ander mense aan te val en te vertel hulle is stjoepit)

    Die geïndoktrineerde ou opvatting van God wat daar vêr en vaag en ‘n illusie is en wat jy ge-“worship” het, en jou vrou ook, hang nog steeds as ‘n konsep in jou psige rond, behalwe dat jy nou jou rug daarop gedraai het en om die waarheid te sê jy haat dit omdat jy weet watse skade dit aan mense kan doen uit eie ondervinding.

    En ek is met jou, maak nie saak wat jy dit (“God delusion”) noem nie dit bly dieselfde ding (Ra, Zeus, ateïsme, Rooikappie . . .) net ‘n self geskepte illusie in ons almal se psige.

    en ek weet waar jy is ek verstaan dit, as jy wel wil aan beweeg en die beste ding in jou lewe wil doen, het ek julle al baie keer vertel, maar julle glo my nie en ek kan probeer die water na julle toe bring, maar drink maak kan ek nie.

    Dis nou nie spesifiek teen Mallies gerig nie, maar net vir vereenvoudiging “jy” en “jou” i.p.v. “julle en hulle”

    Nou vir ‘n eenvoudige vraag Mallies, as jy nie parafiseer op godsdiens nie, wat vertel jy jou kinders?

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s