The comment section of these fuckwitts is fantastic comedy. Johannie, jy en jou broers en susters lewe lekker in die donker eeue. Liewe jesus luister nie en hy help nie eens die Bulle meer nie. Fuckwitts!

Standard
So lyk dit wanneer ‘n stampvol Loftus op hulle knieë opreg bid vir SA en sy mense. Sowaar as wat die Here lewe, daar is hoop vir SA! #PassionSA — withHelena Van Den Berg, Paige Goldie, Skyla Bibby,Zelda Jacobs De Beer, Nicholas Boden, Catherine Davis, Amy-Leigh Segeren, Marlize de Witt, Jaryd Hodgkinson and Mirii Mirii.

loftus

4 thoughts on “The comment section of these fuckwitts is fantastic comedy. Johannie, jy en jou broers en susters lewe lekker in die donker eeue. Liewe jesus luister nie en hy help nie eens die Bulle meer nie. Fuckwitts!

  1. Die mens is nou maar eenmaal n tropdier. Hierdie foto bewys dit – klomp skape wat veilig voel in n omgewing waar almal saamstem oor selfgeskepte gotte. Indien Pretoria n stad in Saodi Arabie was, het die spulletjie almal voor Allah gebuig.

    Liked by 2 people

Leave a comment