92 thoughts on “God is real!

    • Ja Adriaan, ek stem saam.

      SA het redelik goed geddoen in hierdie spele en ons kan dalk n tiende medalje wen.

      n paar punte: Wat de hel is fout met die Indiers? Een van die grootste lande in die wereld wat bevolking betref kon net n brons wen. Selfs Fiji het beter gedoen as hierdie klomp met hulle goud in die sewes. Ek weet nie veel van Indie se sport af nie maar ek weet wel hulle krieket is goed. Ek verbeel my hulle het ook n redelike goeie mans-hokkie span.

      Australia en New Zealand, met kleiner bevolkings as Suid-Afrika, het beter gedoen.

      Amerika het oorheers en Britanje het beter as Sjina gedoen.

      Like

      • Indiers stel slegs belang in krieket wat tenminste interessant is om na te kyk. Baie van die Olimpiese spele is maar doodvervelig. Wie de hel wil nou bv die beste spiesgooier in die wereld wees? It’s worse to do well in stuff that’s not worth doing, than to do badly in stuff that is worth doing. So India comes off best.

        Like

        • Korrek Holey. Maar ons is almal verskillend met verskillende belangstellinge. Ek is toevallig ook gek na krieket, maar interessant dat jy spiesgooi noem – ek is gek hierna ook. Het as klein laaitie Herman Potgieter se spiesgooi loobbaan gevolg. En jare daarna Jan Zelezny van Tjeg Rep internasionale spiesgooi oorheers – wanneer jy na fotos v hom kyk sal jy oplet dat die man skraal gebou was met relatiewe dun arms. Tog was sy tegniek so goed dat hy aan 4 Olimpese Spele kon deelneem en die wereldrekord in hierdie tyd by meer as een geleentheid verbeter het. Net soos krieket, is tegniek alles. Windrigting en spoed word in die fynste besonderhede ge-analiseer (interessant: die spies trek verder TEEN die wind as andersom – net soos diskus).

          Rugby is terloops vir my maar vervelig, maar my buurman is gek daarna. Wonderlike ding, die mens…..

          Like

  1. I really don’t know why top athletes feel compelled to spout this drivel. It’s long, hard work getting to the top of your game.

    Like

  2. “Sapiens: A Brief History of Humankind” by Yuval Harari. He opened my eyes on some aspects of why we are what we are”

    Nou dink ek koel Diek kan seker vir Adriaan verduidelik waarom hy is wat hy is volgens die Joodtjie se wysheid, enige aspek wat hom dalk kan laat verstaan waarom hy met soveel haat gevul is teenoor ‘n konsep wat net in sy kop bestaan – die resultaat van sy geïndoktrineerde “verlede”

    Ek twyfel, want dis naais om al die wysheid te lees, maar om dit toe te pas is ‘n ander bol game

    Like

  3. God is te useless om vir mense water te gee. Hoekom sal hy medaljes vir mense gee? Die towerdrolletjie wat in mense se koppe leef. Hy is kinda alomteenwoordig want waarhokal mense aan die stront kan dink pop dit op.

    Like

    • Adriaan, ek onthou dat vieslike Fanie het beweer dat julle ateïste die fabels en stories agtergelaat het toe julle “groot” geword het, maar ek wonder of jy weet wat is die simboliek agter ‘n fabel soos Aspoestertjie, wat sou die les agter die storie wees?

      Like

      • Die les agter aspoestertjie sal seker maar wees dat mens nie mense moet onderskat nie. Enige iemand het die potensiaal om eendag iets te kan wees. Ook miskien die wreedheid wat mense op ‘n daaglikse basis toon teenoor ander. Diskriminasie. Net soos die Bybel het Grimm fairytales meer as een betekenis.

        Die storie van Adam en Eva is bloot simbolies en het baie lesse wat daaruit spruit – Mense beinvloed mekaar negatief, ‘n man moet die belangrike besluite liewers maak of altans die laaste se he in belangrike sake, dat mense sondig en ongehoorsaam is van nature, dat man en vrou mekaar se wederhelftes is etc.

        Selfde met die storie van Simson. Een van die lesse daaragter is dat mense van verskillende rasse verkieslik nie met mekaar moet meng nie. Simson was ‘n Semiet ( Israeliet) en Delilah ‘n Indo – Europieer ( Filistyn). So is daar ‘n magdom boodskappe wat uit een storie kan kom.

        Like

        • Ek is nou nie seker dat ons op dieselfde bladsy is nie. Ek sou dink dat die duiwe en muise en al die karakters in die storie een of ander simbool is wat iets weerspieël wat op die mens se psige inwerk.
          Soos vuur sal iets te doen het met lewenslus, Aspoestertjie het in die lig van die “cinders” haar boeke gelees.
          Haar lewenslus was amper geblus. Dit sal beteken dat haar gemoedstoestand was onder druk.
          So Aspoestertjie het nie goed gevoel oor haarself nie

          Stiefma is die “wreedheid” van die wêreld
          Die 2 susters die gierigheid van die wêreld

          Dis meer hoe ek daarna sou kyk

          Like

          • Cinderella is a lousy fairy tale. She was rescued by a couple of sentimental stupid mice who turned a pumpkin into a carriage and a mouse into a footman, got her some clean clothes and took her to the ball where she could meet the prince who would “save” her. Talk about jumping from the frying pan into the fire!

            Cinderella should have slaughtered both her stepsisters, her evil stepmother and her useless father, taken over the kingdom and ruled by terror for the rest of her life.

            Like

            • As mens vanuit die perspektief kyk van Aspoestertjie simboliseer die menslike “gees” wat afgedwaal het van “home” en plek gemaak het vir die groeisel wat ons die ego noem om oor te neem dan is die “lousy” fabel vandag nog net so relevant soos nog altyd

              Aspoestertjie se gees is in sak en as – vasgevang in die materiële wêreld (koel Diek se “realiteit”)

              Maar sy het nie soos haar stief susters die vark peule begeer nie, sy het geluister na die “voëls” wat boodskappe gebring het van die metafisiese realiteit. (nie in die tjeep Hollywood weergawe nie)

              En uiteindelik het die boodskappe deurgekom en Aspoestertjie se gees is uit die as gelig na ‘n plek wat meer as haar verwagtinge was.

              Die 2 stiefsusters se oë is deur die voëls uitgepik seker omdat hulle inelklgeval “blind” was . . wat so bekend klink.

              Die metafisies bestaan nie daar êrens buite nie dit was binne Aspoestertjie, sy moes dit net ontdek het

              Like

  4. Nee Adriaan, ek reken nie Wade het se goud met die hulp v steroide gekry nie. Die ouens word tans deur die jaar hiervoor getoets – veral wanneer jy reeds as wereldkampioen (reeds in 2015) gekroon word. Die IOK se manne kan enige tyd vd jaar aan jou deur klop en toets….en hul doen dit.

    Maar gene – korrek. Gode – hahahahahaha. Wade het duidelik die gene vir vinnig hol gekry, maar dit eil voorkom of die grysstof effe tekort skiet. Maar man ; kan die man hardloop! Wat hy onlangs vermag het is eerlikwaar ongelooflik. En as sy denbeeldige gotte vir hom die selfvertoue gegee het en sodoende bygedra het tot sy oorwinning, dan se ek hoera vir die gotte!

    Party ouens het mascots, ander het gotte. Hats off to Wade en se mascot!!

    Like

    • Kyk Malherbe ek gaan dit vir jou nou se. ‘n Ou het eendag vir my gese – Waar daar ‘n rookie is is daar ‘n vuurtjie. Alhoemeer atlete gebruik goed. Ja dalk was hy skoon maar ek vra myself altyd af – Hoekom sal iemand wat niks gebruik nie, die beste in die wereld wees terwyl daar ouens om hom is wat goed gebruik wat nie is nie?

      Ek vat byvoorbeeld powerlifting. ‘n Ou het vir my eendag gese – It comes with the territory. Hierdie ou is al gevang maar hy was op ‘n stadium ook nie – gevang nie. Hy het vir my gese dat hulle sekere produkte kan gebruik wat vinnig uit jou sisteem uit is. Ek vind dit snaaks dat daar lifters is wat openlik herken hulle gebruik goed terwyl ouens wat in dieselfde federasies deelneem beweer hulle gebruik niks en eerste plekke bekom.

      Ons sal nooit weet nie. Gereeld word hierdie ouens gevang en my vermoede is dat hulle actually baie kere tevore weggekom het met doping maar die eenkeer wel gevang is. Ek stry nie eers meer met mense hieroor nie want dit is sinneloos om met iemand te stry wat vir ‘n feit die goed gebruik en hy weier om dit te erken. Mens moet die ou self gesien het oor ‘n lang tyd voor jy regtig kan se. Daar is ‘n paar tekens wat ek al agtergekom het. Die eerste teken is dat hy gewoonlik in ‘n baie kort tydjie geweldig baie progressie maak.

      Hulle bou ook baie vining lean muscle. Spiere by hierdie ouens wat veral vining ontwikkel is hulle deltoids, traps en upper pecs. Hulle is gewoonlik baie wisselvallig met hulle performance. Vir tye gaan hulle af van die goed af en gebruik estrogen blockers. Hulle praat van hulle doen ‘n kursus. Skoolrugby wemel van die goed. ‘n Sestienjarige seun wat 140 kg kan bench press wil ek amper vir ‘n feit se dit moet wees.

      Die 2004 Olimpiese kampioen met gewigstoot, ag een of ander Ukrainian is gevang en hulle het sy medalje weggevat. Eersteplek is aan ‘n Amerikaner gegee wat tweede was en tweede aan ‘n Deen wat derde was. En dan het iemand wat net uitgemis het op ‘n medalje natuurlik die brons gekry. Dit het eers jare later gebeur. Ek voel nie dat ek apologenies hoef te wees as ek sulke beweringe maak nie aangesien dit glad nie vergesog is nie. Baie keer het ek al mense op podiums sien staan met trane in die oe en se loof die here! Maar dit was 9/10 een of ander middel wat hulle gebruik het.

      As dit verkeerd is laat dit dan so wees maar soos ek se, ek sal glad nie verbaas wees nie. Ja hulle word gereeld getoets, tog dop baie van hulle die toetse.

      Like

      • Uiters onregverdig om iemand te beskuldig sonder bewyse en bloot omdat hy presteer. Jou logika slaag nie die toets nie Adriaan.

        Like

        • Se net vir my, met hoeveel mense het jy gepraat en het jy navorsing oor hierdie onderwerp gedoen? Jou beperkte kennis oor die onderwerp slaag nie die toets nie Malherbe.

          Like

          • Adriaan, jy maak dieselfde fout as die tipese godioot. Jy is die een wat die stelling maak – die onus dus op jou om bewyse te bring. |Anders poep jy net in die wind …..net soos Johannie hieronder. Klink my jy is maar net pleinweg jaloers op diegene met meer talent as jy.

            Wat jou laaste stelling betref, ja, ek het toevallig bietjie kennis oor die onderwerp. Tel deelname in 3 Wereld Kampioenskappe en 1 Olimpiese spele in jou boeke?

            Like

            • Ek het vir jou genome van die 2004 goue medalje wenner met gewigstoot. Het jy boggerol gelees wat ek gese het? Jy beskuldig my vals, ek het mooi vir jou gese dat daar ‘n kans is dat hy wel skoon was. Jy het boggerol verstaan van wat ek geskryf het. Al wat ek gese het is dat ek glad nie verbaas sal wees as hy wel goed gebruik het nie. Of course is ek nie jaloers nie poephol!

              Like

              • Dan seker nie jy wat die vlg geskryf het nie? “Genetics, steroids, hard work everything except god.”

                Vat jou pak ou maat.

                Like

                  • Nou dat die steroids opgeklaar is kan ek dan kan ons nou hoor wat se navorsing het jy gedoen om te kan verklaar dat God nie betrokke was nie?

                    Jy maak dieselfde fout as al die atijoote deur jou stjoepit konsep van God op “die ander mense” te projekteer

                    En daai Sterk arms ou het vir 7 jaar die “tour de Franse” deelgeneem en gewen ook nog wetende dat sy span onwettige chemiese middels gebruik en die Russiese olimpiese span is feitlik heel verban selfs die para-olimpiese spelers is ook verban so is Anna Sharapova ook in die hondehok

                    So ek dink Mallies probeer slim klink omdat dit sy bruin broer is wat jy afkraak en praat met jou asof jy onnosel is

                    Like

                    • En die lys gaan aan en aan. Gaan lees bietjie oor die gewigstoter Yuri Bilonoh ( My spelling kan verkeerd wees maar google sal jou uithelp). Soos ek se as iemand dit sonder die gebruik gedoen het is dit seker bo – menslik maar ek weet die goed is oral in ons sport. Ons het nou tot ‘n punt gekom dat mens eintlik net teen jouself kan deelneem. Jy weet nie meer wat die persoon langs jou in sy/haar liggaam het nie.

                      Die mens raak al hoe meer slinks en skelm. Ek kan nie glo hoe mense verkeerd kan sit en rasionaliseer nie. Ek is erg bekommerd oor wat in hierdie wereld aangaan. En kinders is die slagoffers van die moreel vertraagtheid. Hierdie wereld is erg siek. Cyber space is veral ‘n bose plek. Ons leef in die era waar iemand jou kan vernietig met die druk van ‘n knoppie. Ek het al baie daaraan gedink om my facebook account te delete. Facebook is ‘n parasiet van die menslikke brein.

                      Like

                    • My vet ek bedoel allawêreld! Adriaan miskien moet jy jou “wêreldbeskouing” verander – dit klink vir my bietjie baie “siek”.

                      Ek weet dat jy “bewyse” vind vir jou siek “wêreldbeskouing”, net soos daar mense is wat Bybel versies en bulletjies vind om hul eie ego gedrewe doelwitte te regverdig, maar aan die einde van die dag is dit jy wat jou lewe ekspres, jy is nie Atlas wat die las van die aardbol op sy skouers moet dra nie, geniet die lewe wat aan jou gegee is eet en drink en werk en verander jou perspektief, as jy wel jou hele wese wil verander weet jy ook wat jy kan doen, as jy wil “joy” ervaar weet jy ook wat om te doen.

                      Vandag kan die begin van jou verloste lewe wees, nie eens more nie.

                      “If not now, then when”?

                      Like

                    • “My vet ek bedoel allawêreld! Adriaan miskien moet jy jou “wêreldbeskouing” verander – dit klink vir my bietjie baie “siek”.

                      Ek weet dat jy “bewyse” vind vir jou siek “wêreldbeskouing”, net soos daar mense is wat Bybel versies en bulletjies vind om hul eie ego gedrewe doelwitte te regverdig, maar aan die einde van die dag is dit jy wat jou lewe ekspres, jy is nie Atlas wat die las van die aardbol op sy skouers moet dra nie, geniet die lewe wat aan jou gegee is eet en drink en werk en verander jou perspektief, as jy wel jou hele wese wil verander weet jy ook wat jy kan doen, as jy wil “joy” ervaar weet jy ook wat om te doen.

                      Vandag kan die begin van jou verloste lewe wees, nie eens more nie.

                      “If not now, then when”?”

                      Johannie is jy nie die een wat so kla oor dat jy sukkel om uit die bed te kom nie? Is dit medies van aard of weens die koue? Of is die probleempie sielkundig van aard.

                      Like

                    • “Jy maak dieselfde fout as al die atijoote deur jou stjoepit konsep van God op “die ander mense” te projekteer”

                      Nee Johannie die probleem is jy druk jou God in n blik. Juis die feit dat jy jou God in n blik druk maak jou spook irrelevant……

                      Like

                    • Johannie, ek lees n tans n boek oor Richard Branson van Virgin. Hy glo ook nie in God nie. Sy raad aan jou is dat jy n “positive view of life” moet he.

                      Like

                    • Johannie spesiaal vir jou waar ene David Tsal reageer op n webblad wat ek gesien het:

                      David Tsal says:
                      “One can argue that atheism or theism leads to better or worse outcomes but it is fundamentally irrelevant to the argument. Ultimately, there is or there is not a God – period.”

                      Oh boy… Any God worthy of the name both exists and nonexists. A religious person who says “God exists” is right. An atheist who says “God doesn’t exist” is also right. A God that is only one of these is a small god.

                      “The atheist staring from his attic window is often nearer to God than the believer caught up in his own false image of God.”
                      – Martin Buber

                      Stop arguing and open your minds.

                      Like

                    • Johannie spesiaal vir jou waar ene David Tsal reageer op kommentaar:

                      David Tsal says:

                      “One can argue that atheism or theism leads to better or worse outcomes but it is fundamentally irrelevant to the argument. Ultimately, there is or there is not a God – period.”

                      Oh boy… Any God worthy of the name both exists and nonexists. A religious person who says “God exists” is right. An atheist who says “God doesn’t exist” is also right. A God that is only one of these is a small god.

                      “The atheist staring from his attic window is often nearer to God than the believer caught up in his own false image of God.”
                      – Martin Buber

                      Stop arguing and open your minds.

                      Like

                  • Ja Adriaan. Het sy boek gelees. Nog n boek oor hierdie onderwerp wat ek kan aanbeveel is deur Tyler Hamilton getiteld “The secret race”. Hamilton was destyds deel vd USPOSTAL TEAM wat deur Lance Armstrong gelei is. Baie lekker leesstof wat n goeie blik gee in die wereld v professionele sport.

                    My punt is bloot dat ons moet waak teen veralgemening. Verder moet jy daarop let dat steroide baie min voordele inhou vir items waar aerobiese aktiwiteit ter sprake is. Maw 100 en 200m atlete mag dalk voordeel trek, maar die voordeel verminder hoe meer aerobies die item raak. Mo Farrah sal bv zero voordeel trek in sy 10 000m item. Hier sal EPO ( n middel wat jou rooibloedtelling kunsmatig opstoot) hom tot voordeel strek. Na die Armstrong debakel word iederelk nou egter op gereelde basis voor en na sy item getoets vir EPO. By die Olimpiese Spele word ALLE medalje wenners ook agterna getoets. Interessant dat Farrah in Ethiopia voorberei by 2000m bo seevlak – so stoot hy sy rooibloedseltelling wettig op. Enigste probleem is dat hy die voordeel slegs v 2 tot 3 dae sal oorhou indien hy by seevlak deelneem.

                    So indien v Niekerk iets sou wou gebruik, sal dit EPO wees. N belangrike punt as dat EPO nie minder nie as 48 voor n item gebruik moet word om n wesenlike verskil te maak. Jy kan dus aflei dat atlete by die Olympics wat dit sou wil gebruik, gesnoeker is.

                    Maar dit beteken natuurlik nie dat daar nie n paar vrot kolle is wat sal aanhou kanse vat nie.

                    Like

                    • Nee ek stem saam. Alle presteerders op die sportveld is nie noodwendig gebruikers nie. Maar soos ek se die probleem het so gegroei dat mens nie regtig weet wat om mee te glo nie.

                      Like

  5. Ek sien Koel Diek het nou weer terug gehardloop na sy grot toe, die wêreld van rasionaliteit en formuletjies en sterretjies, met die verskoning hy kan nou nie met ‘n idioot redeneer nie, dis nou ek.

    Snol hy grot toe met die ‘”one liner” – wys my jou God – waar hy en Mallies nou vasgehaak het (dan noem hulle dit redeneer). Ek probeer vir julle “wys”, maar julle wil nie gaan kyk nie.

    ek sou dink dit behoort maklik te wees omdat as mens nou so slim is kan jy mos ‘n idioot maklik onkant betrap met sy sottighede.

    As ‘n idioot bv vir jou vertel daar is nie so iets soos “lig” nie, hoe kan sy dan weet wat is “donker” as sy dit nie kan kontrasteer met lig nie?

    Bo en onder, ver en naby, groot en klein, lewe en dood, natuurlik en bo/on-natuurlik, goed en kwaad, al die dinge kan nie op huile eie staan nie, dit het ‘n teenoorgestelde nodig vir die menslike “mind” om dit te begryp.

    ‘n Idioot se IK moet onder ek dink 25 wees en dan sukkel Koel Diek om daarmee te “redeneer”??

    Like

  6. Ai, dat mense waaragtig n wereldklas vertoning kan beswadder deur Wayde se pigmentasie in te trek. Ek sien n talentvolle jongman wat uitstekend presteer het en baie vir RSA se beeld doen. Johannie, jy behoort jou te skaam.

    Like

  7. …en soos ek voorheen genoem het – indien Wayde se geloof in n selfgeskepte hemelpappa hom tot groter hoogtes aanspoor, great! Net soos iemand wat met n “lucky” onderbroek hardloop. Laf, ja beslis. Selfs miskien effe irreterend. Maar uiteindelik skadeloos indien dit nie op my afgeforseer word nie.

    Like

    • Mallies probeer jy aan my verkoop (forseer) dat in jou “ideale wêreld” is daar nie soiets soos verskillende rasse nie, jy het nie opgetel dat Wayde aan ‘n ander ras behoort nie?
      Hy het ‘n wêreldklas wedloop gehardloop waarmee ek geen probleem het nie, maar as mense my forseer om te maak asof ons almal aan die “mense ras” behoort dan skop ek daarteen, want ek is veronderstel om skuldig en skaam te wees omdat ek aan die “wit” ras behoort.Dis net ‘n politieke foefie wat voortgedryf word deur jou swart boeties en sussies in hul soeke na “useful idiots”.

      Jy erken dan ook dat die “power of beliefs” wel mens kan beïnvloed met jou verwysing na die lakie onderbroek (graviteer na ontlasitng). Jou geloof in “niks bo/on-natuurlik” maak ook dat jy nogsteeds aan “selfgeskepte hemelpappa” konsep van God glo, jy het wel jou eie maaksel verwerp, maar dis nog daar lewendig en beïnvloed jou perspektief.

      Ek dink teen die tyd behoort jy te verstaan weet ek aan jou probeer “verkoop”, dis vry en ek baat niks daaruit nie, ek kan dit net nie vir jou doen nie, omdat jy jou “vrye wil” moet ekspres. Ek kan net vir jou vertel dat dit sal jou verbaas meer as in jou wildste drome

      Like

  8. Welkom terug Gerhardus, en jy val sommer in met:

    “stjoepit konsep van God op “die ander mense” te projekteer”

    Nee Johannie die probleem is jy druk jou God in n blik. Juis die feit dat jy jou God in n blik druk maak jou spook irrelevant……”

    Hoop julle het die les in logika geleer,uhm daar is ‘n verband ts die 2 sinne. . .

    Wonder of om “God in ‘n blik te druk” en om n “konsep van God” te vorm dieselfde ego verwerking is

    En die dat jy noem dat die “seun van die reus/god wat oor engeland geregeer het” – nie in “God” glo nie – dit bewys “iets” aan jou, wat net jy sal weet.

    Toe kom die gedagte van uit my binneste my bewussyn binne, en dit is dat Koel Siek, ek bedoel Diek, vêr uitreik na die sterre, soos die swaartekragkolk wat 26,000 ligjare in die verlede as ‘n illusie verskyn, so reik hy uit na dit wat “buite” is die fisiese.

    Ek aan die ander kant reik uit na dit wat “binne” is – die wêreld van die onsigbare of metafisiese

    Nou is daar julle mentors soos diekens of hiekens, wat die debat of argument voer dat die metafisies nie bestaan nie en die argument het noual ‘n lewe van dit self gekry, “hier is julle” op die kotsblad en is vol opinies en wysheid oor die “argument”.
    Nou is die vraag “bestaan” die argument en kan julle dit vir my “wys” of vloei dit rond in neurologiese paadjies in ons koppe.

    Mallies ek dink nie jy moet probeer verstaan nie, netnou blaas jy ‘n neurologiese paadjie in jou kop en ek dink Adriaan sal nie tot hier kon gelees het nie so hy is veilig

    Like

  9. Gerhardus uiteindelik het jy iets gepos wat mens weer kan lees:

    “David Tsal says:

    “One can argue that atheism or theism leads to better or worse outcomes but it is fundamentally irrelevant to the argument (toevallig?). Ultimately, there is or there is not a God – period.”

    Oh boy… Any God worthy of the name both exists and nonexists. A religious person who says “God exists” is right. An atheist who says “God doesn’t exist” is also right. A God that is only one of these is a small god.

    “The atheist staring from his attic window is often nearer to God than the believer caught up in his own false image of God.”
    – Martin Buber”

    David sê wat Martin sê en Gerhaaardus sê nie of hy saamstem of nie nie . . . .”wys” hy dat hy ‘n “open end script” het en probleme het met ko-mit-mint?

    En wat sê Martin?
    Ego’s skep god konsepte, die wat hul eie skepping verwerp glo hulle is ateïste – dieselfde ego struktuur met net ander simbole – ‘n klein god.

    En dan die ateïste wat vanuit die “attic window” staar dink hulle is “verhewe” bo die die ander wat vasgevang is in hul ego geskepte god – net soos julle op die kots blad (die gemeenskap van die (skyn)heiliges),- maar die “dom bokwagters” het geskryf dat prostitute nader aan die waarheid is as dié wat hul eie geskepte god “worship”. Niks nuut nie.

    “Stop arguing and open your minds.” suggereer die David wat vir hom seker sulke wyse woorde is en dis sover as wat hy kan gaan
    “Ultimately, there is or there is not a God – period.”

    Nou hoe sal mens nou uitvind?

    Like

  10. “David sê wat Martin sê en Gerhaaardus sê nie of hy saamstem of nie nie . . . .”wys” hy dat hy ‘n “open end script” het en probleme het met ko-mit-mint?”

    Natuurlik stem ek saam met Martin Bubber. Jy beberk jou God Johannie……

    Ek dink nie jy verstaan ten volle my argument nie….

    Jy beperk jou God nie ek nie….

    Like

  11. “Ultimately, there is or there is not a God – period.”

    Nonsens, die ou wat hierdie juweeltjie geplaas het beperk net soos jy sy spook.

    Like

    • Martin Bubber se “juweeltjie” en jy stem saam en dan is dit weer non-sense vir jou skarrel brein?
      (vir dummies Martin het beweer dat God is of is nie punt, nou kom Gerhardus en vertel ons dat dit “natuurlik” is dat hy saam stem en draai hy weer om en sê dat dit non-sense vir hom maak . . .?)

      “Natuurlik stem ek saam met Martin Bubber. Jy beberk jou God Johannie…”
      Nog ‘n les in logika vir vandag, daar is ‘n verband tussen die 2 sinne ons sal net eers jou brein moet klits om dit te verstaan.

      Dan beweer Gerhardus dat hy “dink” nie dat ek sy “argument” ten volle verstaan nie, maar nou blyk dit hy het nie eens sy eie stelling gelees nie, mens moet ook maar lekker stjoepit wees om te kwalifiseer as ‘n atijoot

      “Ultimately, there is or there is not a God – period.”

      Nou hoe sal mens nou uitvind?

      Like

  12. “Ultimately, there is or there is not a God – period.”

    “Nou hoe sal mens nou uitvind?

    N mens hoef nie uit te vind og God/e bestaan of nie bestaan nie. Dit juis die beauty van dit als. Want soos Tsal bubber dit stel:

    “Oh boy… Any God worthy of the name both exists and nonexists. A religious person who says “God exists” is right. An atheist who says “God doesn’t exist” is also right. A God that is only one of these is a small god.

    “The atheist staring from his attic window is often nearer to God than the believer caught up in his own false image of God.”
    – Martin Buber”

    Gaap Johannie prober maar weer.

    Onthou “God/e” is selfs verhewe bo logika, ander is hy/sy/hulle/ens. n klein God……

    Like

  13. Hey Johannie, jy kan altyd soos die Boedha maak en nie jouself besig hou met die bestaan of nie bestaan van God/e nie en eerder focus op jou suffering.

    Like

    • Gerharsdus sal dit nie makliker wees om net te gaan uitvind nie, dan weet jy mos . . .? duh

      Dan raak die “argument” irrelavant, en wie weet, miskien kan jy die atijoote help om vir hulself te dink en hul vrye wil te beoefen en jou woorde kan hulle dalk bevry uit die donker grot van die “argument”.
      (ok tegnies is die nie so nie, maar dit is iets wat jy nie kan verstaan tot jy weet nie)

      Of jy kan maar so aanhou met rond skarrel tot jy moeg raak daarvoor of verstok raak soos koelDiek wat nie meer kan verander nie of jy kan die die rokieng tjêr gaan sit en zolle rol en kyk hoe die lewe verby gaan.

      Aan my maak dit geen verskil nie, ek het darem probeer sodat jy nie kan sê jy het nie geweet nie.

      Like

          • Johannie, wat n simple vraag. Jy laat dit klink asof God/e daar ver “uitgevind” moet word. God/e is tot alles instaat. God kan bv. tergelyk bestaan en nie bestaan nie. Alles is moontlik…..

            Like

            • Ja Gerhardus ‘n simpel vraag waarop jy jou “lewensbeskouing” gebaseer het en nou skarrel jy weer rond met jou “gelykenis van God” (God tot alles in staat, bestaan en nie, alles ego gedrewe gedagtes wat jou laat dink jy klink slim)

              God is die “uiteindelike realiteit” of nie soos Martin sê, maar jy wil rondskarrel met jou geïdentifiseerde ego.

              Long At Sea’ – em claire

              Like

              • Nee Johannie, jou God is so klein en jou ego kan maar net nie ontsnap.

                Jou uiteindelike realiteit is n klein godjie. wat net tot sekere goed instaat is…..

                Like

                • Duidelik het jy nie rasionele nugtere en logiese denke gebruik om “uit te vind” nie. ‘n klein godjie is ‘n ego’dtjie en dié ding probeer altyd om shaain te vang en ditself te ekspres as “ek is reg” en gee so ‘n vae idee dat jy “weet “

                  Like

                  • “Duidelik het jy nie rasionele nugtere en logiese denke gebruik om “uit te vind”’

                    Ai Johannie so wat jy vir my vertel is dat n verstandelik gestremde mens of n breindood mens nie instaat is om God/e te vind nie. Die Bybel se jy moet glo soos n kind…..

                    Like

                    • Aai Alles wat jy sê is agterstevoor. . . . Jy moet die deur oopmaak…..
                      En nou kwoteer jy uit die Bybel uit en dan sê julle dis ‘n boek vol fabels. Jy kan glo dat jy slim praatjies maak, en die spot dryf, maar jy en jou maatjies op die kotsblad sal nie weet wat om te doen as julle nie kan moun en biets en galbraak en parafraseer op godsdiens nie. Dan is daar niks van jul oor nie – net leë doppe of is dit blikke

                      Vertel my hoe het jy “uitgevind” dat jou konsep god nie die uiteindelike realiteit is nie?

                      Like

                    • “Aai Alles wat jy sê is agterstevoor. . . . Jy moet die deur oopmaak…..
                      En nou kwoteer jy uit die Bybel uit en dan sê julle dis ‘n boek vol fabels.’

                      Johannie, jou probleem is jy is te een-demensieel. So asof God/e as te ware agter n deur wegkruip. Komende van n outjie wat raad ontvang by n Boedhis wat jou vertel om die “uie te sny’ is dit effens snaaks.

                      Hier is n clue. Het jy al gehoor van die “law of non-contradiction”. Iets kan nie tergelyk bestaan en nie-bestaan nie volgens die logika. Maar soos ek vir jou gese het is God/e veronderstel om “voor en agter die deur” te wees. Om eers n deur oop te maak is absurd. Dit beteken God/e staan slegs agter die deur in n hoekie maar nie in die ander kamer nie. Klink vir my jou God is nie orals nie en jy beperk hom.

                      Like

                    • Johannie ek dink nou net aan iets maar ek moet toegee ek moet nog n bietjie dink daaroor:

                      “As ons ontrou is, Hy bly getrou; Hy kan Homself nie verloën nie”

                      II Tim 2:13

                      Kan of wil Jahweh homself nie verloen nie? Kan God homself transformeer tot n mier en toelaat dat n mens hom doodtrap sodat niks oorbly nie? Voor dit het God bepaal dat alles saam met hom tot niks (en ek bedoel NIKS) sal vergaan. Tegnies gesprok sal hy homself tot nie-God transformeer nie. Dan is dit moontlik dat God homself vanuit NIKS transformeer tot iets. Snaaks Jahweh is suppose om tot alles instaat te wees maar in hierdie teksvers sy hy “hy kan” nie.

                      Like

    • Shame, ek wonder of Hillary Clinton darem OK is. Sy het onlangs verskriklik gehoes by n byeenkoms asook by n ander geleentheid in haar vliegtuig. Ek maak nog nie te veel daarvan nie, maar die vrou moet haar mond toemaak as sy hoes.

      Like

        • Yes, I agree Holy. I don’t think she is sick

          Clinton will win the election. The only possibility that can help Trump is a huge white turnout in swing-states like Ohio, Florida, North-Carolina and maybe even Virginia or Pennsylvania. Trump is doing well in Iowa in the polls. Wisconsin is still in play but trending for the democrats. Either way white America is done in terms of dominating election outcomes. There is a huge shift towards minorities. This is the case even in many European countries.

          Ok, there is a few other reasons that can help Trump such as him doing very well in the debates or some event occurring.

          White liberals and religious blacks/hispanics people will sink Trump……

          Like

          • This brings me to white American atheists who vote for the Democratic Party in droves. Do they really think the destruction of the white European civilization will be good for atheists? I don’t think so.

            But then again I can understand their distain for Republican voting blocks like conservative evangelicals who will put God above country. I guess conservatives and liberals needs to both wake up. Conservatives who complain like things like same-sex marriage are missing the point. They should rather focus on more important issues.

            I’m still a democrat and one thing that is happening all over the world is that white woman don’t have many babies anymore compared to other peoples (not that I thing woman should be baby-factories).

            If the West loses out so be it…….

            Call me a racist, but I still believe the Western Civilization is far better towards atheist then most other civilizations….

            Like

            • ….But who knows, maybe Westernism can become a trade-mark of people emigrating legally and illegally from foreign countries like Siria and Irak…

              Like

            • Scandinavian women have more children than European and American women. They are better educated, have child care support, and husbands share the household work.

              Like

            • Poorer women have more children because they don’t have access to birth control. In South Africa so many black women resort to abortion because they can’t get contraceptive pills at the clinics – they are told to refrain from sex. Being told to stop having sex once you’ve started is like being told to not eat so many Smarties.

              Like

            • The Bible story about Eve being made from Adam’s rib is insulting on several levels. If a man makes love to something considered an original part of his own body he is really making love to himself. The act of creating life is the result of masturbation.

              Like

          • Seems Clinton has Parkinson’s disease and has in fact had it for years. She’s always been accused of being a liar, but to take it this far??? Not good for the Democrats.

            Like

            • I just don’t know what to think of Clinton’s health. I agree and disagree with some of the points made by the amazing atheist. I disagree for instance with some of Clintons strange facial expressions. Maybe its just part of her persona or an over-exaggerated attempt to look presidential or something. That faces she pulled at the DNC looked weird, but maybe there is nothing wrong.

              Like

    • So iets interresants Gerhard. Hulle het mos onlangs navorsing begin doen oor nadoodse ervarings. Hulle het gevind dat mense sien wat binne hulle geloof bestaan. Met ander woorde hulle vooropgestelde idee van hoe ” God” lyk. Hindu’s het goed gesien wat verband hou met die Hindu geloof, Moslems binne die Islam, Christene binne die Chrsistelikke.

      Nou wonder ek hoe hierdie god regtig lyk, want lyk my hy speel selfs wegkruipertjie in die after life. Nee wat, nog meer bewyse stroom in dat dit alles net ‘n ou klomp belaglikke ouvroustories was. Maar nog steeds en ook te meer so raak die happy klappies meer meegevoer. Dis asof hoe meer bewyse daar is dat dit alles net ‘n klomp nonsense is hoe meer glo hulle.

      So asof iets gaan waar word as jy daaraan glo.

      Like

      • Adriaan jy hoef nie meer bewyse te soek nie, jou gelykenis van God is jou ouvrou stories. Hoe lyk god? Hoe lyk jy Adriaan? Kan mens se konsepte “lyk” na iets? Hoe lyk menslike wil?

        Like

        • Ag hulle het eenkeer op Robinson regstreeks daarvan gepraat. Hulle het al die gevalle bestudeer en vrae vir die persone gevra wat dit ervaar het. Daar was ‘n magdom lande betrokke daarby ingesluit Suid – Afrika.

          Like

  14. Gerhardus ek kry die indruk dat jou konsep van my wat in jou kop gevorm aangepas moet word want dis te veel bevlek met jou skarrel brein. Een dimensioneel?

    Kan ons dalk op dieselfde bladsy kom met wat is “verloën”? Wat is dit? Is dit iets wat mens ervaar of ekspres of ken jy dit net konseptualisties.

    En wat is” niks “? Jou god konsep is nog steeds een van soeper man, een of ander tyd sal jy moet ophou kartoens kyk.

    Catcher in the rye

    Like

    • Twee verstokte ou ego’s koel Diek en Mallies soek bewyse vir hul eie konsep van God wat in hul koppe neurologiese paadjies gevorm het en toe oor bedraad is met ander dogma’tjies .

      As ek voorstel dat hul buite hul gemakzone iets nuuts moet probeer dan skop die ego’s vas om die waarheid te verdoesel.

      Tas aan in die donker… dis so naby….. die lig skyn as julle net daai skille kan afkry en julle oë oop maak .

      Like

          • Nee, jy is in die duister. Blykbaar ‘KAN” jou spook “NIE”

            Dit is was lekker om weer vir n slag met jou te debater maar nou raak ek weer bietjie besig. Sal oor n paar weke weer kom inloer. Jy sal maar vir Kokkerman en Quasidote moet inroep vir hulp.

            Like

            • Die rede hoekom ek sê dat jy in die duister rondtas, is omdat jy verblind is deur jou ego met wat jy geïdentifiseer het. Daai stemmetjie wat so met jou praat in jou kop is die “vals jy”, en ek verstaan dit omdat ek al daar was, dis nie maklik om dit te sien deur die sluier van die die ego nie. Jou koggelmander koggel jou vir wie jy is.

              Hoekom sê jy ek tas in die duister rond?

              Like

              • Brabbel maar voort Johannie. Jy moet werk aan jou ego. Moet tog nie jou God in n blik druk nie. Ek het reeds verduidelik.

                Ploeter maar voort…..

                Like

              • Dis ook maar moeilik om te verduidelik aan julle, julle is net te slim, want wat mens aan die anderkant van die verblinding “sien ” kan nie gesien word deur die ego se oë nie.. As julle net die moed gehad het om self te gaan kyk sou dit so helder soos lig gewees het…… wel soms .

                (Indien ek dit kon verduidelik dan sou ek daarop kon roem – dan val ek weer terug in die duister, wat vir julle styk is en nie melk nie)

                Gerhardus ek hoop jy glo jouself dat jy “verduidelik” het, anders ” wys” jy dat jou stad in dit self verdeeld is en met jou skarrel brein kan jy dalk verstrengel raak en nooit weer daaruit kom nie, waarom sê jy ek tas in die duister?

                En Mallies, die bewys is reg voor jou, jy kan dit net nie sien nie omdat jy verblind is, hoekom is jy so bang?

                Like

  15. Wayde van Niekerk gets a R3 million Audi R8, great, BUT he would have to pay income tax on that to the tune of over R1 million if it’s an outright gift without strings attached. Don’t see the point. Would be better if he just had the use of it. Where does one drive a car like that in SA with all the potholes? Maybe he is an ace driver as well so only drives it on the race track. Otherwise, it’s a white elephant.

    Like

  16. Ek sien dat die “sound of silence” by nul gronde gesing is deur Paul Simon onder andere toe gaan kyk ek wat die lirieke is van die lied.
    Dis al lankal geskryf in die tyd toe die hippies sterretjies in hul oë gehad het en kokaïne in hul breins.

    As julle nie eens die simboliek agter Aspoestertjie kan verstaan nie sal die lirieke vir julle almal ook Grieks wees

    Like

Leave a comment