28 thoughts on “Thou shalt have no other gods before Me…… but after might be ok, let me check with my legal department…..

  1. Good for pointing this fact out, Mac. These godbots have created all these “little gods” of theirs, but that is OK. Weird old lot.

    Like

  2. When you question the existence of father xmas, the tooth fairy and the easter bunny, the logical thing to question next is the existence of any of all the gods. Why? Because there is no proof of the existence of any of these manmade creatures.

    Like

    • Yep Savage, but this is where the dishonesty of godiots like Johannie knows no bounds. They will happily skip over the facts with a fuzzy statements like “I just feel the existence of my god”. There is a good old Afrikaans saying with which I grew up – “In die bal gepik” – very apt description for anyone that somehow can muster up the self-deceit to still believe in ridiculous concepts like gotte.

      Like

      • “self-deceit to still believe in ridiculous concepts like gotte.” Nou wonder ek hoeveel keer kan ek dit nog probeer deur daai dik kopvelle van julle kry. God is nie die konsep in julle koppe nie. . .!

        En die klein godjies wat julle geskep het in jul eie koppe soos “afgod intellek” of “afgod rasionele denke” het julle vryheid gesteel, maar julle hou net aan en aan met “self-deceit to still believe in ridiculous concepts like (your self created) gotte.”

        “These atijoote have created all these “little gods” of theirs, but that is OK. Weird old lot.”

        Like

        • ” .. het julle vryheid gesteel,”

          Nee glad nie, Johannie. Ons is heeltemal vry want ons hoef nie onsself wys te maak dat daar spoke is wat na ons welstand omsien nie. Jy is die gevangene – en die sad ding is dat jy self die oorsaak is van jou gevangenisskap. Net jy het die sleutel om die tronkdeur oop te sluit en uit te stap en die wonderlikheid van die Natuur waar te neem – evolusie, astronomie, noem dit maar.

          Like

          • “onsself wys te maak dat daar spoke is ”

            Daar wys/sê jy dit net weer = jou konsep van God is net in jou “kop” wat jy”self” geskep het – jou gelykenis / gesnede beeld van God wat in jou kop bestaan, is vals, dis ‘n leun, wat daai konsep jou ook al vertel dis onwaar. Dit is nie wie of wat God is nie

            As jy dit wil verander of die vryheid wil neem om dit te verander kan jy dit so maklik doen, maar terwyl jou konsep van God jou “regeer” (saam met jou ander afgodtjies soos rasionele denke ens ) kan jy nie ware vryheid smaak nie, behalwe die vryheid wat net in jou “kop” bestaan, of die vryheid wat jou”self” aan jou “self” gee.

            En as jy dan “vryheid” het dan kan jy mos die geloofsprong maak, of is jy nie vry nie?

            Like

        • In eerste plek as ons nie aan god glo nie, hoe kan ons afgode he? Mens moet aan ‘n god glo om ‘n afgod te he. Jy noem dit afgode want jy glo aan
          god. Ons noem dit nie gode nie want ons dien dit nie. Ons leef daarvolgens.

          Of course is god nie ‘n konsep in ons koppe nie want dit bestaan nie. Dis konsep in jou kop Johann.

          Like

          • My Allah wêreld Adriaan hier kom jy met die slim idee na vore, mooi man, dit wys aan my dat jy die vermoëns het om vir jouself te dink, en as jy dit kan doen dan kan jy sekerlik ook jou “self /ego /unreal self / persona /” in jou self erken. . .?

            Molly het nog nie aan ons verduidelik waarna die woord “worship” wys nie, en dit veroorsaak soveel misverstande, maar daar is ‘n gesegde dat:

            ” dit wat jy dien (worship) is jy ook ‘n slaaf van” .

            Die woord god en afgod wys na daai ding wat jy “worship”, soos iemand kan verslaaf wees aan “pille” en kan nie sonder die pille leef nie en sal enige verskoning of verduideliking of verklaring gebruik om ‘n slaaf van die pille drinkery te wees. Hulle “glo” dat sonder die pille sal hulle uitmekaar val.

            Ek het ‘n vraag aan jou: as atome ens . . materie is wat “dood” is – saam kan flans en senuwee vorm en as die senuwee geïrriteerd word, dit bewussyn kan voortbring – kan die teenoorgestelde ook gebeur? M.a.w. as die menslik liggaam wat uit materie bestaan bewussyn kan te weeg bring, kan bewussyn ook materie “veroorsaak”?

            Ok jy sal seker nie weet nie, maar sou jy darem ten minste kan sê of daar ‘n wisselwerking tussen die dooie materie van die liggaam – en bewussyn is?

            Like

              • Waar val jy nou uit Molly? As jy 2015 op ‘n hoë noot begin het – het jy nou afgekom.? Sou jy graag wou geweet het, Molly, of God toe die uiteindelike realiteit is en die fisiese heelal die illusie? Ek probeer hard om by ouens wat weet, soos Gerhard, wat is die hallusinasie geen en hoe beïnvloed dit ons en wat is NIE illusies nie, maar hy is te besig of iets en ontwykend.

                Ek sou . . . . (graag wou weet)

                Like

      • Jy sit permanent en maak op en aanmerkings oor ander bloggers? Is dit jou lewe? Wat van val die redenasie aan. Redeneer binne die konteks van die redenasie. Dis nou as jy die breinkrag het. Lyk my ander mense hier is vir jou meer amuserend as die onderwerpe wat bespreek word.

        Like

            • Toemaar Adriaan my vak ansie is amper verby dan kan julle weer aangaan op jul kots paadjie sonder dat ek julle pla. Pla ek julle?

              Like

              • Aitsa, Johan

                Jy begin sommer deur van n hallusinasie ‘geen’ te praat. Ek daag jou uit om my te wys waar ek ooit so bewering gemaak het. Ek het nooit melding van so iets – waar of vals- gemaak nie.

                Jy sien, my filisofiese soeke na kennis is stewig gegrond in o.a. ‘humility’ en ‘honesty’. Indien jy die debat volg sal jy agterkom dat die debat beweeg het na n punt wat die onus op jou berus om die bestaan van God onweerlegbaar aan ons almal te bewys. Ek het jou gelyk gegee dat die ware konsep van god nie in my/ons atties se breine bestaan nie…..

                Jy beskuldig my van arrogansie, maar jy kan nie die bestaan van god onweerlegbaar bewys nie. Danie Kok het ten minste, in sy laaste brief aan my, die punt gemaak dat hy my standpunt respekteer. Geloof is vir hom n saak van geloof en ek respekteer dit. Ek het hom dus nie verder daaroor aangevat nie.

                Jy is egter die toonbeeld van arrogansie. Bewys jou fundamentele waarhede aan ons. Jy sal my mos leer……

                Jy verstaan nie wat ek skryf want jy dink nie. Waneer ek jou na die verwantskappe vra dan is dit bv. logies om die 3-enige God te verduidelik.Kan ons in teorie (Ek praat nou nie van die wetenskaplike konteks nie) God 3-enig of/en sy aparte elemente en die ander dele sien, hoor, voel ens? Het hy (veral Jesus) die eienskappe van mense. M.a.w beskik hy oor alles waaroor ons mense op aarde beskik soos bv. n brein en longe? Jy goei mos konsepte soos ‘materie’ en dualisme rond.

                Onthou jy die ‘godjie’ van logika en ‘rede’ wat jy toedig? Dit is juis so dat ons verskeie dinge in ons lewe sal aanpas indien daar sodanige bewyse is.

                Ja, jy kan nie verwag dat ek elke dag hier moet wees nie. Ek is veral die volgende 6 weke besig.

                Like

                • Hallusinasie geen. . .? Ek moes dit seker uit my duim gesuig het! Wil jy nou regtig hê ek moet terug gaan en deur al die kots lees waar jy die woord gebruik het.. . of waar jy daarna verwys het . .?

                  Ek probeer nie aan julle “bewys” dat God bestaan nie. . . dis irrelevant, As God vir Paulus sy Damaskus ervaring gegee het kan dit met almal gebeur, dit maak geen verskil aan my nie.

                  En hoekom wil julle “konkrete” bewyse hê dat God bestaan? (watter konkrete bewyse het jy aanvaar vir die bestaan van die “atoom”?)
                  En dan gaan jy aan oor 3-enige God, vir wat?

                  Dit klink vir my asof jy ‘n gesnede beeld van God probeer in jou “kop” opbou, ek verseker jou dit gaan nie werk nie, waaroor gaan die oorspronklike “sonde” dan? (Sonde is ‘n sleutel woord en as ons nie weet wat dit na wys nie gaan ons in sirkels praat)

                  Een interessante ding wat jy noem is dat jy jou “filosofie” bou op. . .wat ook al (eerbare konsepte haha), maar die grondboontjie galery ontken dat hulle ‘n filosofie het en beskou filosowe as borrel happers. So dit sal lekker vir my wees as jy my kan vertel of elke mens ‘n filosofie het waarvolgens hulle lewe. . .? Of watter ander “woorde” sal mens vir die verskynsel in die natuur gebruik?

                  Ek beskuldig jou nie van arrogansie nie, ek sê my indrukke is dat jy ekspres arrogansie, ek het nie die boom van kennis van goed en kwaad ingebring nie, maar lyk my jy wil.

                  “Jy verstaan nie wat ek skryf want jy dink nie.” ? Altyd gewonder wat is fout met my dankie.

                  Dis jammer dat jy so besig is dat ek nie van jou antwoorde gaan kry nie, maar hoekom is jy so besig? Wil jy nog die wêreld red met jou “besige” dae?

                  Like

                  • So, Johann, you admit you have absolutely fokkol all to do, yet you say your holidays are coming to an end? No wonder you think everything is an illusion if you live your life in a constant “dwaal”.

                    Our own holidays were terrific, everyone behaved considerately and enjoyed themselves despite the weather not always being great. But it looks like my guests cannot leave tomorrow because of rain storms. Weather warnings have been put out not to drive in KZN until Monday earliest

                    Happy new year to all atheists, and take care not to drive in dangerous weather.

                    Like

                    • What is the story with the water there in Natal? I heard they have water restrictions. My sister lives in Dundee.

                      Like

                    • We had water restrictions until a couple of weeks ago but I totally ignore their water restrictions because they don’t send around notices like they are supposed to. We had another burst pipe in the street where we live last week but water dept managed to fix it within a day. There is talk now of Eskom black outs making it impossible to pump water in the future. We will find out how disastrous the true state of Eskom really is in the months to come. You can be sure it’s much worse than Eskom has so far reluctantly admitted to. I’m having double glazed windows installed (my husband freaks over how much I spend on the house) but in strategic places. The only good thing is that since the price of petrol is coming down, so will the price of gas come down. Electric heaters are obsolete in this country.

                      Like

    • Pragtige Hitchens! Hy was darem die doring in menige godiote se vlees. Weereens kom dit uit dat as Homo Sapiens die laaste 2000 jaar so nuuskierig was soos Johannie en Kokerman (om net 2 te noem) sou ons nie een vandag hier gewees het nie. Geen wetenskaplike ontwikkeling nie want god-dit-it-all.

      Like

    • Dis nou die eerstekeer dat ek die ou sien praat en ek kon nie regtig hoor wat hy kwytraak nie, internet is baie stadig en onbetroubaar. maar hy kom so aan met die prag en praal van die heelal. . .! Dis so . . . . wat is die woord wat hy heeltyd gebruik . . . . . awesome! ?
      Kinders gebruik die woord van dag as hulle na een of ander rap crap luister.

      Dis gekleurde pieksels op die rekenaar skerm en daai hemel liggame is so vêr van mekaar verwyder dat dit nie eens in teorie by mekaar kan uitkom nie.
      Dan moet hulle nog ‘n prentjie wys van ou pap spiertjies seker om simpatie te ontlok.

      Maar die groot ding wat hy doen is hy kontrasteer die menslike lewe vandag met 6000 jaar gelede, dis asof sy “awesome” wetenskap nie op sy eie bene kan staan nie, maar moet in hierdie dualisme terrein bestaan’

      Die ou liggies wat hy sien is net ‘n illusie, en wil hy dit as die ware Jakop verkoop en die swaartekrag kolke bestaan net in teorie. . . .Wat probeer die ou verkoop?

      Die wetenskap het genoeg “ontwikkel” om die aarde deur wapens en besoedeling te verwoes, wat is nou so “awesome” om iets te “ondek” wat net ‘n illusie is?

      Is dit wat “delusional” na verwys?

      Like

Leave a comment