Unbelievable.

Standard

8-year-old Yemeni child dies at hands of 40-year-old husband on wedding night

Advertisements

16 thoughts on “Unbelievable.

  1. When you see the doings of religion, and you hear the Johannies, Kokkermans and other godiote say, “ja, maar ons geloof is nie so nie”, is daar eintlik geen argumente meer nie. Die godiote is so besmet met ‘n virus en hierdie virus het die mag om sy onderdane te oortuig dat perdedrolle vye is. Waar is die almagtige Liewe Jesus dat hy nie sulke absolute wandade kan keer nie?

    Like

    • Savage, as daar n skepper (alhoewel Boedhiste bv. nie aan n skeppergod glo nie) is, dink ek nie hy/sy/dit is n “God” nie. Net n amateuragtige wese of wesens kan verantwoordelik wees vir die skepping van n mens (of dit nou evolusioner, kreationisties of iets anders van aard is, soos die teorie dat ruimtewesens vir die mens verantwoordelik is) wat so onnosel is. Vrye wil of nie, dit is werklik pateties.

      Liked by 1 person

    • Ja Savage, godiote ry elke Sondag kerk toe in duur “overdressed” gewaad; verby armoede en swaarkry sodat die dominee vir hul kan vertel hoe om soos jesus te lewe. In hul koppe is hul beter as die armsaliges, daarom hul hulself in bevooregte posisie. Hul koppe is oor tyd domgesmokkel – gestroop van elke grein logika.

      Liked by 1 person

  2. I came home tonight, greeted my two dogs; then the usual daily ritual of hugging each of my boys and last (but definitely not least) hugged and kissed Mrs Malherbe.

    An hour later my two youngest boys went outside to feed the dogs, only to find our 13-year old Golden Retriever unmoving on the ground. My 9-year old instinctively knew the animal was dead and let out the most heart wrenching scream I have ever witnessed. Soon all three my children were sobbing and crying. The can be nothing as pure and honest and sad as a child crying when confronted with the death of a dear pet. I allowed them to mourne. Each one in a different way. The oldest fleeing the scene to the safety of his room. The middle one helping me to dig a grave in the back yard, scribbling a note on a piece of paper accompanied by a drawing of his dog, and then burning the note on the grave. The youngest boy taking a plant from elsewhere in the garden and planting it on top of the grave.

    They are asleep now. They will remember the animal for the rest of their lives. They will in all likelyhood glamourise and romantisize their dogfriend’s memory and tell tales laced with halftruths, but inspired by the love they felt for a simple animal. One day they will tell the story of a dog they once loved to their children. The central theme of these stories will be one of love and endearment. A dog of the Malherbe household will play a small part in promoting this message for generations. Like the ripples caused by a stone that hit a glassy pond on a windless evening, his impact on the cosmos will be promoted; perhaps insignificant in the greater scheme of the vastness of the universe, but it will be there – a legacy that will ripple out.

    I can only hope that the legacy that I will one day leave behind, will be as pure, simple and honest as the one left by my dog Freddy the Retriever.

    Liked by 1 person

    • Sad, but not nearly as sad as your life would have been without Freddy the Retriever. Your sons will own and care for their own Freddy’s one day.

      Like

    • Malherbe,

      Lovely story, thank you. You write very beautifully, with real style and prose.
      You should really turn your attention to perhaps writing a book or something.

      And thank you for letting your kids have their feelings and emotions, and for not suppressing them or telling not to cry “things will get better” or other stupid shit that humans always say to those who are grieving or who are in pain for whatever reason.

      Like

    • Malherbe, wat ‘n mooi storie, alhoewel ontsettend sad – om ‘n hond te verloor is om ‘n familie-geliefde te verloor – en jy het ‘n pragtige familie, dis duidelik. Waarvoor lewe mens? Vir jou geliefdes om jou en die eenvoudige daaglikse menswees en kontak met die werklikheid, waarvan mens nie altyd eens bewus is nie. Die eerlikheid en openlikheid, en liefde vir geliefdes kom (in my geval), terug met so ‘n (amper skokkende) openbaring van hulle liefde en admerering vir my as jonger pa, en ek hoop vir my kleinkinders as oupa. Ek sien so baie mense my ouderdom wat die plot verloor – ek hoop dit gebeur nie met my nie. Ouderdom is nie vir sissies nie.

      Sterkte met jou wens om onthou te word deur jou geliefdes as ‘n ikoon– ek dink nie jy gaan teleurgesteld wees in jouself nie.

      Like

    • Great storie Malherbe!

      Honde is baie goed vir kinders en grootmense.

      Vandag ver in die bos met my 3 honde gaan stap. Ek kan elke hond wat ek al van kleins af gehad het onthou. Ek sien nou die dag ‘n foto van my en my sussie wat by die bure se hond sit. Ons was seker so 4 of 5 jaar oud, en ek onthou daardie hond se naam.

      My dogter is baie lief vir haar honde en hulle is baie lief vir haar.

      Ons is almal net so kort tydjie hier. Die dinge wat ons gelukkig maak is baie belangrik. Die liefde ook.

      Like

      • Thanks vir die nice woorde ouens. Ek is tans in Los Angeles…die stad van engels. Neem n taxi vanaf Lax lughawe na my hotel. Om my sien ek mense met ernstige gesigte. Almal jaag. Min glimlagte. En ek dink aan Savage se woorde – van mense wat oudword en dan die plot verloor. Om my sien ek jongmense wat reeds die plot verloor het. Met kruise om hul nekke jaag hulle die lewe in; hul fokus so intens op “lewe na dood”, dat hul skoon vergeet om hul huidige lewe te ervaar vir wat dit is – ‘n wonderlike geleentheid om te ervaar; om te beleef, lief te he en ja, ook hartseer, pyn, lag en huil te ervaar. Noudat ek daaraan dink – die christinne se hemel klink maar na n bliksemse saai plek. Valhalla klink baie meer na my tipe plek.

        Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s